Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.56 uit 5 gekry volgens 32987 resensies.
Vuyiseka N. - 10th September 2019
staying in Upper Gardens, Wes-Kaap
It was safe and reasonably quiet.
Luzeen R. - 9th September 2019
staying in Seepunt, Wes-Kaap
Beautiful view.
Francois D. - 9th September 2019
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Weskusblomme en puik seekosrestaurante, plus oulike winkeltjies en asemrowende mooi sonsak-uitsigte by die strand.
Carol V. - 9th September 2019
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
Die restaurant op die stand se combo vis, chips en calamari is 'n wenner. Dis waarde vir geld en teen R140 kan 2 mense regtig heerlik smul. Well done vir Sea Shack! Vriendelike mense!
Carl P. - 9th September 2019
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Besoek gerus die koffie shop by die watermeule. Baie oulik.
Annalise B. - 9th September 2019
staying in Greyton, Wes-Kaap
Ons het dit sowat 5 jaar gelede ook besoek. Kon wel opmerk dat besighede en eiendomme bietjie agteruitgegaan het sedert dan, weens ekonomiese toestande, maar dit bly 'n unieke dorpie, met 'n unieke atmosfeer, veral oor naweke. Sal graag weer wil teruggaan. Het die restaurant Abbey Rose besoek, die kos was onverbeterlik! heerlike atmosfeer! Dit is vir sulke besondere herinneringe wat 'n mens teruggaan!
John D. - 9th September 2019
staying in Kingswood Golf Estate, Wes-Kaap
Great course. Tricky when the wind is up! Can’t believe how the estate has grown over the years.
Mariana V. - 9th September 2019
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
'n Besoek werd!
Rene V. - 9th September 2019
staying in Worcester, Wes-Kaap
Baie lekker dorp-gevoel.
Henk V. - 9th September 2019
staying in Paarl, Wes-Kaap
Besonderse omgewing met 'n ryk geskiedenis. Begroot meer tyd om die dorp en omgewing te beleef, jy sal nie spyt wees nie.
Bossie B. - 9th September 2019
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Die droogte is die ergste wat ek nog gesien het in hierdie omgewing en veral in die Karoo Nasionale Park! Ek is mal oor die Karoo!
Louisa V. - 9th September 2019
staying in Clanwilliam, Wes-Kaap
Pragtig, skoon en omgewing ongelooflik mooi. Onbekende juweel.
Louis V. - 9th September 2019
staying in Ceres, Wes-Kaap
Sal weer wil kom kuier, maar 'n paar dae vertoef en die omgewing verken en besoek.
Marja B. - 9th September 2019
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Baie leersame plekke om te besoek!
Daniel M. - 9th September 2019
staying in Heroldsbaai, Wes-Kaap
Gaan kuier al daar vir meer as 50 jaar! Die Tuinroete is magic!
Vincent V. - 9th September 2019
staying in De Kelders, Wes-Kaap
Wow, what a beautiful, peaceful place to be.
Ignatius F. - 9th September 2019
staying in Clanwilliam, Wes-Kaap
Ons het baie lekker gekuier in Clanwilliam. Sal beslis weer na die blommeuitstalling gaan kyk.
Daniel D. - 9th September 2019
staying in Malgas, Wes-Kaap
As jy hou van rustigheid, die natuur is die plek om te wees.
Nikelwa M. - 9th September 2019
staying in Constantia, Wes-Kaap
We had a very good time we enjoyed ourselves really.
Michelle S. - 9th September 2019
staying in L'Agulhas, Wes-Kaap
Pragtig!
Miralda R. - 9th September 2019
staying in George, Wes-Kaap
Baie mooi dorp!
Tersia P. - 9th September 2019
staying in George, Wes-Kaap
Ek beveel definitief Pure Craft en Foods Restaurant aan. Ongelooflik lekker daar geëet.
Andre L. - 9th September 2019
staying in Kleinmond, Wes-Kaap
Dankie aan Tom vir die wonderlike, gasvrye ontvangs.
Kees K. - 9th September 2019
staying in George, Wes-Kaap
Netjiese en skone dorp sover ons gesien het.
Tommy H. - 9th September 2019
staying in Jacobsbaai, Wes-Kaap
Pragtige vakansieplek. Rustig en veilig.
Kobus J. - 9th September 2019
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Lekker rustig gewees.
Sylvia D. - 9th September 2019
staying in Jongensfontein, Wes-Kaap
Pragtig! Awesome!
Carene J. - 9th September 2019
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Dit is hartseer hoe mens nie meer gemaklik voel om in die aand rond te stap nie, veral nie met 'n doggybag in die hand nie. Die kinders het so erg kom bedel dat hulle my en my man van mekaar af geskei het soos hulle ons stoot en stamp. Dit bly steeds 'n pragtige plek met natuurskoon.
Therence D. - 9th September 2019
staying in Hannasbaai, Wes-Kaap
A very good place. This to get away from the hustle and bustle of the city.
Elmine B. - 9th September 2019
staying in Elandsbaai, Wes-Kaap
Altyd lekker om daar te kuier.
Johan D. - 9th September 2019
staying in Heroldsbaai, Wes-Kaap
Heroldsbaai is prentjiemooi. Kafee naby strand se pryse is baie billik.
Ilse K. - 9th September 2019
staying in Arniston, Wes-Kaap
Dit is 'n dorpie wat vinnig 'n sagte plekkie in jou hart kry, en 'n plek waar jy weer sal wil gaan kuier. 'n Pragtige omgewing, vriendelike mense, silwerskoon, en die seewater se kleur is asemrowend.
Marilize N. - 9th September 2019
staying in Reebok, Wes-Kaap
Voel baie veilig.
David S. - 9th September 2019
staying in St. Helenabaai, Wes-Kaap
Een ding wat opvallend was dat menige mense u-turns moes maak omdat hulle die plekke verby ry. St Helena Baai het 'n baie ryk geskiedenis, maar mense weet nie daarvan nie. Die "occasional" betoging i.v.m. visvangkwotas moet nie die enigste rede wees hoekom so 'n mooi plek die nuus haal nie. Paarl, Wellington en die groter Drakenstein kan gerus meer inligting kry.
Malcolm M. - 9th September 2019
staying in Clanwilliam, Wes-Kaap
Excellent, made so by the wonderful, kind people in the town.
Mary-ann J. - 9th September 2019
staying in Brackenfell, Wes-Kaap
Rustige en veilige buurt. Sien ook dat daar eiendom-ontwikkeling in die area is.
David C. - 9th September 2019
staying in Malmesbury, Wes-Kaap
60 km van Kaapstad en sentraal tot die Boland en Weskus.
Annecia W. - 9th September 2019
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Great, stunning place.
Reon N. - 9th September 2019
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Wil eendag my aftreehuisie daar kom koop.
Reghard R. - 9th September 2019
staying in Century City, Wes-Kaap
Nie wat tot my aandag gekom het nie nee.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za