Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.57 uit 5 gekry volgens 34828 resensies.
Carla O. - 14th December 2019
staying in De Nova, Wes-Kaap
Baie veilig en skoon. Die Suid-kaap is pragtig en die moeite werd om te besoek vir natuurliefhebbers.
Jj V. - 14th December 2019
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Bakgat.
Ina O. - 14th December 2019
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Die moeite werd om te besoek.
Wilma P. - 14th December 2019
staying in Durbanville, Wes-Kaap
Area en uitsig wonderlik.
Angelique F. - 14th December 2019
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Dit was 'n goeie keuse. Baie mooi plekkie met goeie vermaak.
Bee A. - 14th December 2019
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Awesome destination.
Candice D. - 14th December 2019
staying in Stanford, Wes-Kaap
A great little town.
Andre H. - 14th December 2019
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Pragtige dorp met baie om te doen.
Engelie V. - 14th December 2019
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Mosselbaai is 'n ideale vakansieplek vir oud en jonk. Die klimaat is heerlik en daar is baie om te doen! Baie skoon dorp en perfek geleë naby alles!
Mbali N. - 13th December 2019
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Nice place and close to sea if you want to feel the sea breeze in the morning, that's the place to be.
Casper D. - 13th December 2019
staying in Glen Barrie, Wes-Kaap
George as toeristebestemming is puik!
Marthinette N. - 13th December 2019
staying in Simonstad, Wes-Kaap
Mal oor Boulders Beach met die pikkewyne en die kleiner strande tussen die rotse. Vloot-museum was ook interessant. Goeie ligging.
Belinda W. - 13th December 2019
staying in Kuilsrivier, Wes-Kaap
Very central to malls, shops and restaurants.
Lizelle K. - 13th December 2019
staying in Elandsbaai, Wes-Kaap
Behalwe vir die 45 km padwerke wat nog nie voltooi is nie, is Elandsbaai nog klein en primitief met baie potensiaal en vriendelike inwoners.
I.a. L. - 13th December 2019
staying in Campher's Drift, Wes-Kaap
Pragtige area!
Glynis G. - 13th December 2019
staying in Robertson, Wes-Kaap
It is a gorgeous place to visit as there is so much to see and do, we always love going there for a few days when we are in the Cape.
Lize K. - 13th December 2019
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Great for kiddies.
Arina D. - 13th December 2019
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Die beste plek om te gaan rus.
Hannelie A. - 12th December 2019
staying in De Kelders, Wes-Kaap
Naby genoeg aan verskeie plekke om te besoek en lekker rondslenterplekkies.
Quentin B. - 12th December 2019
staying in Klein-Karoo, Wes-Kaap
Daar is soveel om te doen in die area. Beplan gerus om 'n paar dae langer te bly.
Marianne S. - 12th December 2019
staying in Bay View, Wes-Kaap
Werklik pragtig.
Francois V. - 12th December 2019
staying in Welgemoed, Wes-Kaap
Welgemoed is 'n aangename en boomryke buurt, maar ver van enige besienswaardighede. Veral gaste van Gauteng wat nie die Kaap ken nie moet in gedagte hou dat Welgemoed nie naby die see is nie! Welgemoed is geskik vir mense wat die Kaap vir besigheid of 'n geleentheid soos 'n troue moet besoek, eerder as 'n vakansiebestemming. Dit is net 'n veilige en rustige buurt om oor te slaap.
Paul F. - 12th December 2019
staying in Brandwacht, Wes-Kaap
Dis 'n entjie se ry van die dorp, maar perfek as jy rustigheid soek.
Patrick K. - 12th December 2019
staying in Santosbaai, Wes-Kaap
Very neat beachfront and tight security to make you feel safe.
Ellen C. - 12th December 2019
staying in Morningside, Wes-Kaap
Dis lekker stil.
Cathy M. - 11th December 2019
staying in McGregor, Wes-Kaap
We enjoyed McGregor for the couple of nights we spent there, particularly as the cottage was so spacious, clean and comfortable. Many of the whitewashed houses were very attractive and it has considerable appeal. It would have been nice to have been able to visit a small museum that told a little of the history of this small, off the beaten track town. Perhaps there is one, or if not perhaps someone could initiate one.
Lize M. - 11th December 2019
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Baie lekker plek, net bietjie besig in die vakansietyd.
Ursula M. - 11th December 2019
staying in Montagu, Wes-Kaap
Dis altyd lekker om ontbyt by Cape Dry te gaan eet en hul winkel te besoek.
Cornel S. - 11th December 2019
staying in Stellenbosch, Wes-Kaap
Mooiste deel van Suid-Afrika.
Arne R. - 11th December 2019
staying in Tulbagh, Wes-Kaap
Seker maar die gewoonte in die dorp. Die supermark maak vroeg toe op 'n Sondag. Oor die algemeen is Tulbagh 'n lekker dorp.
Selma V. - 11th December 2019
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Daar is heelwat om te doen. Ons kan beslis die Cango Wildlife Centre en Cango-grotte aanbeveel.
Musa K. - 11th December 2019
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
It's the place to be.
Martin V. - 11th December 2019
staying in Klapmuts, Wes-Kaap
Sien sterre.
Keith J. - 11th December 2019
staying in Agulhas, Wes-Kaap
Dit is 'n moet vir enige persoon se bucket list om te besoek.
Cheryl J. - 11th December 2019
staying in Stilbaai-Oos, Wes-Kaap
Volgens my man is dit die beste see en strand in Suid-Afrika.
Louwrens L. - 11th December 2019
staying in Southern Cross, Wes-Kaap
Goeie area.
Daleen B. - 11th December 2019
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Ideal sleepover on the way to Cape Town or Western Cape.
Liezl G. - 11th December 2019
staying in Paradyskloof, Wes-Kaap
Dis 'n goeie basis vir Stellenbosch Universiteit en al die omgewing se aantreklikhede.
Rina V. - 11th December 2019
staying in Wildernis, Wes-Kaap
Wonderlike natuur.
Jonathan G. - 11th December 2019
staying in Van Riebeeck Park, Wes-Kaap
Dis 'n baie mooi area!

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za