Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.54 uit 5 gekry volgens 23271 resensies.
Margaret Johanna M. - 21st December 2017
staying in Witsand, Wes-Kaap
Wonderlike plek!
Michael V. - 21st December 2017
staying in Montagu, Wes-Kaap
Dit was vir ons baie stil, met min restaurante oop. Gholf was lekker en pragtige streek en dorp.
Ebeth D. - 21st December 2017
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Van die lekkerste vakansiebestemmings in SA.
Adam L. - 21st December 2017
staying in Capri, Wes-Kaap
Beautiful area with scenic views. Nice place for a getaway. One with nature.
Carlo J. - 21st December 2017
staying in Vermont, Wes-Kaap
Dis 'n uitstekende area.
Annetjie T. - 21st December 2017
staying in Durbanville, Wes-Kaap
Als wat 'n mens nodig het is daar.
Madelyn H. - 20th December 2017
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Beauford-Wes is ook 'n lekker dorp. Mense is baie vriendelik.
Gert K. - 20th December 2017
staying in Vishoek, Wes-Kaap
Te besig vir my hierdie tyd van die jaar, sal werk vir die meeste mense.
Gerrit V. - 20th December 2017
staying in Riebeek-Wes, Wes-Kaap
Mens het meer as een dag nodig om alles te besoek.
Camelita B. - 20th December 2017
staying in Clanwilliam, Wes-Kaap
Dis wonderlike plek, maar mens kan sien waar jy regtig inpas na jou booking.
Danie S. - 20th December 2017
staying in Upper Old Place, Wes-Kaap
Upper Old Place is nie noodwendig 'n toeristebestemming nie, maar vorm deel van die groter Knysna wat 'n wonderlike toeristebestemming is met talle lieflike plekke om te besoek. Die Vrydagaand mark van die Montesori Skool is 'n moet! Brenton, Sedgefield met Saterdag mark, Plettenbergbaai en Buffelsbaai is in 'n radius van 80 km bereikbaar. Voorwaar die middelpunt van 'n menigte interessante vakansie-aktiwiteite!
Ettienne C. - 20th December 2017
staying in De Rust, Wes-Kaap
Lekker plek.
Rae G. - 20th December 2017
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Prins Albert was 'n verassing en ons sal graag weer daar wil oorbly op pad Kaapstad toe.
Confidence M. - 20th December 2017
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Beaufort West is very friendly. We enjoyed our brief stay there.
Confidence M. - 20th December 2017
staying in Bellville, Wes-Kaap
It was beautiful, closer to the mall and many other good places for touring.
Confidence M. - 20th December 2017
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
It was good. We enjoyed the beautiful scenery and visiting different places there.
Lance O. - 20th December 2017
staying in Stellenberg, Wes-Kaap
Vriendelike diens.
Naas B. - 20th December 2017
staying in Groot-Brakrivier, Wes-Kaap
Beautiful little quite town! With the friendliest people.
Theodore S. - 20th December 2017
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
Die lugdruk is fantasties in Gordonsbaai.
Cheslin A. - 20th December 2017
staying in Strand, Wes-Kaap
Dit sal ek op enige een se toer lys sit.
Pieter J. - 19th December 2017
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Rustige, skoon dorp met heelwat om te sien en te beleef.
Elize D. - 19th December 2017
staying in Port Owen, Wes-Kaap
Admiral Islands en Port Owen is baie mooi en die perfekte wegbreek plek as jy net wil ontspan.
Danie V. - 19th December 2017
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Ons eerste besoek aan Oudtshoorn maar verseker 'n "ons kom weer Oudtshoorn". 'n Pragtige dorp met meer as genoeg besienswaardighede en aktiwiteite.
Minette M. - 19th December 2017
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
Naby ander besienswaardighede.
Marelize P. - 19th December 2017
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Yzerfontein het pragtige natuurskoon en baie stil strand. Die wind is soms net te veel vir die Gautengers wat nie gewoond is daaraan nie.
Ilze K. - 19th December 2017
staying in Voorbaai, Wes-Kaap
Diaz strand is pragtig en sentraal geleë tussen Hartenbos en Mosselbaai.
Elizabeth L. - 19th December 2017
staying in Vredenburg, Wes-Kaap
Was voorheen 'n inwoner van Vredenburg en die verandering is fantasies.
Ilze K. - 19th December 2017
staying in Montagu, Wes-Kaap
Montagu is 'n pragtige dorpie met baie om te sien en oulike winkels, veral die padstal waar die dorp begin, is 'n wenner.
Stephanie V. - 19th December 2017
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
My aftree plek!
Joanne D. - 19th December 2017
staying in Table View, Wes-Kaap
Alles is perfek.
Ladovica G. - 19th December 2017
staying in Greyton, Wes-Kaap
Beautiful town. With very friendly people and great customer service.
Jacques C. - 19th December 2017
staying in Greyton, Wes-Kaap
Die Saterdag markie op Greyton was fantasties. Ons het klomp lekkernye gekry om aan te peusel. Tuisgemaakde pasteie, kase, biltong, ens. Verder was die gebied vollop van beeldskone Jakarandabome en onvergeetlike uitsigte.
Ignatius K. - 19th December 2017
staying in Tulbagh, Wes-Kaap
Verkeerde naweek van die jaar. Kan nie in dorp beweeg nie, voel onveilig. Alle nywerhede, bouers, ens. sluit en plaaswerkers almal in dorp vir inkopies. Meer besope mense in dorp as nugter! Dis jammer.
Suzi K. - 19th December 2017
staying in Myburgh Park, Wes-Kaap
Myburg Park was tops, maar in geheel is Langebaan 'n lieflike vakansie bestemming, en ons sal beslis weer 'n draai gaan maak.
Elma H. - 18th December 2017
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Baie ingestel op Afkrika kuns en volstruisprodukte. Daar is ongelooflik baie uitstekende restaurante en ons het nie eers by die helfte kon uitkom nie. Die mense is ongelooflik vriendelik en die dorp is skoon en netjies. Ons sou nog lank daar kon bly. Het die wynplase en padstalletjies baie geniet. Lekker kuier dorp.
Andre Z. - 18th December 2017
staying in Sandbaai , Wes-Kaap
Baie sentraal. Uit die gedruis.
Jan V. - 18th December 2017
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Nee, ons was daar tydens 'n uitsonderlike droogte, is steeds 'n baie mooi Karoo-dorp met vriendelike mense.
Conrad S. - 18th December 2017
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Langebaan is ideaal vir vakansies.
Christien G. - 18th December 2017
staying in Pearly Beach, Wes-Kaap
Lekker stil.
Tommie S. - 18th December 2017
staying in Rondebosch, Wes-Kaap
Baie lekker plek en is naby alles geleë.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za