Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.57 uit 5 gekry volgens 35589 resensies.
Jack B. - 29th March 2019
staying in De Rust, Wes-Kaap
Sal dit vir enige iemand aanbeveel.
Freddie H. - 29th March 2019
staying in Jongensfontein, Wes-Kaap
Enige tyd een van die bestes in die land. Veilig met pragtige staproetes, hengelparadys. Dis die plek vir lekker rus en sommer net lui wees.
Elizabeth M. - 29th March 2019
staying in Santosbaai, Wes-Kaap
Baie mooi en rustig wat mens soek!
Godfrey S. - 29th March 2019
staying in Pearly Beach, Wes-Kaap
Pearly Beach is a great place to relax and enjoy the safety of your surroundings.
Lindie G. - 29th March 2019
staying in Tergniet, Wes-Kaap
Beste vakansieplek!
Maria J B. - 29th March 2019
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
Gordonsbaai is teenaan die Strand, Somerset-Wes en baie ander plekke.
Sandra Z. - 29th March 2019
staying in De Rust, Wes-Kaap
De Rust is 'n pragtige klein dorpie. Ons kan sien dat die dorp in die afgelope jaar opgradering ondergaan het!
Willem L. - 29th March 2019
staying in Klapmuts, Wes-Kaap
In die dorpie kan jy koop wat nodig is, vir ons was dit voldoende.
Christine B. - 29th March 2019
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Bied baie meer as verwag.
Bryan V. - 29th March 2019
staying in Arniston, Wes-Kaap
People must explore themselves. So beautiful.
Shariefa L. - 29th March 2019
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Lieflike vakansieplek.
Tertius V. - 29th March 2019
staying in Voorbaai, Wes-Kaap
Die plek is skoon en alles en almal werk. PS geen beurtkrag daar nie!
Phillip C. - 29th March 2019
staying in Milnerton, Wes-Kaap
Very nice suburb, quite and easy access to amenities.
Yolandi F. - 29th March 2019
staying in Groenpunt, Wes-Kaap
Daar is so baie plekke om te sien en so baie om te doen en Groenpunt is in die middel van dit alles!
Ilonka K. - 29th March 2019
staying in Myoli Strand, Wes-Kaap
Pragtige strand met oulikste restaurant op die strand. Heerlik vir kinders.
Antoinette C. - 29th March 2019
staying in Stilbaai-Wes, Wes-Kaap
Netjiese, rustige dorp met baie "hidden treasures". Sal beslis weer gaan kuier.
Rose B. - 29th March 2019
staying in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap
Amazing .
Chris R. - 29th March 2019
staying in Hersham, Wes-Kaap
Het ongelukkig nie tyd gehad om te eksploreer nie. Dit is 'n sentrale Suid-Kaap bestemming tussen George en Mosselbaai en vanselfsprekend 'n baie mooi omgewing met 'n groot verskeidenheid toeriste-aantreklikhede.
Herbert A. - 29th March 2019
staying in Bay View, Wes-Kaap
Natuurlik.
Suzette L. - 29th March 2019
staying in George, Wes-Kaap
Totaal en al verlief op George en omgewing.
Christelle W. - 29th March 2019
staying in Swartland, Wes-Kaap
Love die platteland.
Marinda B. - 29th March 2019
staying in Paradyskloof, Wes-Kaap
Baie mooi buurt. Rustig en veilig.
Anton E. - 29th March 2019
staying in Rooi-Els, Wes-Kaap
Baie skoon en aangename plek. Ideaal vir rus en ontspanning.
Keith M. - 29th March 2019
staying in Citrusdal, Wes-Kaap
Citrusdal is a very pleasant suburb with the people which is very accommodating.
Johan D. - 29th March 2019
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Ek dink dis 'n baie mooi dorp met baie om te sien. Die ou geboue wat behoue gebly het. Dr Barnand se geskiedenis was van groot waarde. My tyd was net te min om regtig 'n toer deur te vat.
Tilla B. - 28th March 2019
staying in Prince Albert Road, Wes-Kaap
Dit is 'n netjiese stil pad, maar indien iemand op pad is Paarl toe, moet hulle bewus wees daarvan dat Prince Albert ongeveer 40 km van die hoofroete af is.
Rene V. - 28th March 2019
staying in Durbanville, Wes-Kaap
Baie mooi netjies plek met mooi wynplase.
Riette P. - 28th March 2019
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
By die vulstasie waar 'n mens inkom is die wonderlikste geskenkwinkel en restaurant, For Sheep Karoo. Kos is heerlik en oulike goed te koop. Het spesiaal weer daar gestop en blykbaar gewild by toeriste ook. Baie aan te beveel!
Christiaan Mauritz V. - 28th March 2019
staying in Groot-Brakrivier, Wes-Kaap
Ons ervaring by die Pick en Pay en Dekke was nie aangenaam nie. Ons het maar na die winkel sentrum in Hartenbos toe gery om inkopies te doen.
Schalk V. - 28th March 2019
staying in Breederiviervallei, Wes-Kaap
Baie plekke om na toe te gaan, kamp of kothuise.
Daleen S. - 28th March 2019
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Rustige dorp en omgewing.
Cynthia L. - 28th March 2019
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Oudtshoorn is die plek waar ek graag sal wil kom woon.
Charlotte D. - 28th March 2019
staying in Citrusdal, Wes-Kaap
As jy jonk is en van rots klim en paraglide, is dit vir jou.
Petrus M. - 28th March 2019
staying in Parklands, Wes-Kaap
Goed geleë.
Judith M. - 28th March 2019
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
It has beautiful mountain views all around it, the dry Karoo climate is healthy, there are some lovely things to explore from here: De Rust, Meiringspoort and its waterfall, Calitzdorp, Buffelsdrift, Surval - and the KKNK is highly recommended.
Annshula S. - 28th March 2019
staying in Table View, Wes-Kaap
Sien sterre.
Charlene R. - 28th March 2019
staying in George, Wes-Kaap
Baie mooi plek.
Charlene R. - 28th March 2019
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Dit is 'n wonderlike plek met so baie om te doen.
Robbie W. - 28th March 2019
staying in Table View, Wes-Kaap
Het pragtige strande binne 'n kort afstand met lekker en veilige aftrekplekke om Tafelberg, die see, en in die verte Robbeneiland te kan besigtig. Baie lekker eetplekke ook wat oor die see uitkyk.
Ronel K. - 28th March 2019
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Baie is gedoen om toeriste te onthaal, veral nou met die KKNK.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za