Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.56 uit 5 gekry volgens 32987 resensies.
Marinda M. - 10th December 2018
staying in Britannica Heights, Wes-Kaap
Rustige omgewing. Pragtige wegbreek van besige stadslewe. Vriendelike mense.
Janine D. - 10th December 2018
staying in Simondium, Wes-Kaap
Stil en klein.
Hilmer K. - 10th December 2018
staying in De Rust, Wes-Kaap
Sal weer en weer besoek.
Cathleen H. - 10th December 2018
staying in Plettenbergbaai, Wes-Kaap
Die uitsig van Plettenbergbaai is van die mooiste!
Linda S. - 10th December 2018
staying in Elandsbaai, Wes-Kaap
Dis 'n versteekte juweel. Lieflike strande en 'n rustige atmosfeer!
Andre R. - 10th December 2018
staying in Mykonos, Wes-Kaap
Mooi interessante plek, pragtig.
Leani T. - 10th December 2018
staying in Tulbagh, Wes-Kaap
Stil en mooi.
Marthinus S. - 10th December 2018
staying in Hout Bay, Wes-Kaap
Fantastiese, pragtige plek, mooiste uitsig oor Houtbaai. Baie eetplekke alhoewel daar nie veel aktiwiteite is om te doen behalwe om na die hawe toe te gaan nie. Houtbaai sal ons vir seker weer sien.
Marietjie N. - 10th December 2018
staying in Stanford, Wes-Kaap
Die mense is vriendelik en hulpvaardig om hul dorpie en produkte te bemark.
Judy T. - 10th December 2018
staying in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap
Lief vir die Kaap.
Joseph D. - 10th December 2018
staying in Perlemoenbaai, Wes-Kaap
Pragtige kusdorpie by die see met besondere rustigheid.
Jandre V. - 10th December 2018
staying in Noordhoek, Wes-Kaap
Alhoewel die wind sterk gewaai het terwyl ons daar was, glo ons Noordhoek is 'n lieflik ontspan-bestemming. Mens moet tyd spandeer en die vreedsame, naby-aan-natuur lewenstyl van die plaaslike inwoners inneem. Die ligging, aktiwiteite en weggesteekte kuierplekke is besonders.
Emma F. - 10th December 2018
staying in Grottobaai, Wes-Kaap
Grotto Bay is a perfect place to go away with close friends or family. It’s close to Cape Town but felt as if we were away on holiday from the start.
Annali V. - 10th December 2018
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Verheug om te sien dat daar nuwe besighede is wat koninkryk-waardes het. Mag hul net van krag tot krag gaan en die res van die dorpie positief beïnvloed.
Donnette N. - 10th December 2018
staying in Bellville, Wes-Kaap
For our purposes of visiting our relatives it is ideally situated. We like the area, which is also central to visit all the other surrounding attractions in and around Cape Town.
Eulogia V. - 10th December 2018
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
My gunsteling-wegbreekbestemming vir 'n naweek!
Anna V. - 10th December 2018
staying in Witsand, Wes-Kaap
Vissermanne se droom.
Charmaine W. - 10th December 2018
staying in Clanwilliam, Wes-Kaap
Vriendelike mense. Baie hulpvaardig. Het alles gekry wat ons nodig gehad het.
Corne M. - 10th December 2018
staying in Jongensfontein, Wes-Kaap
Rustige atmosfeer, veilig en vriendelike mense.
Erica B. - 10th December 2018
staying in Glencairn, Wes-Kaap
Baie oulike, rustige dorpie buite die gewoel van die stad.
Sharon M. - 10th December 2018
staying in Plettenbergbaai, Wes-Kaap
Fabulous place will return.
Inez D. - 10th December 2018
staying in Milnerton, Wes-Kaap
It is a very nice and clean area. Close to everything you need.
Banus V. - 10th December 2018
staying in Bellville, Wes-Kaap
Bellville het oor jare baie agteruitgegaan.
Lorette L. - 10th December 2018
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
Pragtige plek. Sal enige tyd terugkeer na Gordonsbaai.
Chris S. - 10th December 2018
staying in Gansbaai, Wes-Kaap
Gansbaai is 'n pragtige plekkie wat baie netjies is en oor als beskik wat jy nodig mag kry. Ek sal beslis ook Tolbos Restaurant aanbeveel hulle kos en diens was puik.
Belinda R. - 10th December 2018
staying in Greyton, Wes-Kaap
'n Baie mooi plattelandse dorpie waar jy sielerus kry en net kan ontspan. Saterdagmark was heerlik en al die staproetes was so lekker. Restaurante voldoen aan die hoogste verwagtinge. Ons sal Greyton vir seker weer besoek.
Jackie C. - 10th December 2018
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Clean town with lots of tourist attractions. Rust and Vrede waterfall was beautiful and the Cango Caves a must see. Quaint restaurants. Loved the town and it's local people.Would highly recommend Oudtshoorn for a family adventure.
Tertius T. - 10th December 2018
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Fantasies. Hoop nie hy ontwikkel te groot sodat hy sy identiteit verloor nie.
Candis R. - 10th December 2018
staying in Albertinia, Wes-Kaap
Die mense van Albertinia is so vriendelik. Het lanklaas so iets beleef waar mense jou groet sonder dat hulle jou ken. Rustige dorpie.
Allena D. - 10th December 2018
staying in Golden Mile, Wes-Kaap
Always been booking in the Golden Mile area, can't wait to get back there.
Cheryl L. - 10th December 2018
staying in Brackenfell Suid, Wes-Kaap
Beautiful side of Brackenfell.
Charl-pierre E. - 10th December 2018
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Baie lekker dorp om te verken.
Elsie D. - 10th December 2018
staying in Stellenbosch, Wes-Kaap
Dankie vir jou moeite om alles mooi skoon en reg te kry.
Marilyn K. - 9th December 2018
staying in Big Bay, Wes-Kaap
The best in a long time. Family wad very happy.
Robert W. - 9th December 2018
staying in Port Owen, Wes-Kaap
We had very tasty food at the restaurant.
Joy S. - 9th December 2018
staying in Danabaai, Wes-Kaap
Keep up the good work. Will definitely go back.
Bennie D. - 9th December 2018
staying in Jacobsbaai, Wes-Kaap
Bietjie afgesonder, as jy sosiaal ingestel is, nie die regte plek nie. As jy wil rus en ontspan, net die plek vir jou! Blootgestel aan die weer. Ons week (end November) was daar net suidooster gewees. Dit beperk jou buite aktiwiteite. Daar is ook nie 'n lekker loopstrand soos Langebaan en Yzerfontein nie. Sal weer teruggaan soontoe.
Wilna G. - 9th December 2018
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Skoon dorpie en ons was verras omdat daar nie bedelaars was wat gepla het nie.
Otto B. - 9th December 2018
staying in Klein-Karoo, Wes-Kaap
Lieflike omgewing met vriendelike mense wat baie bied aan reisigers en natuurliefhebbers.
Anna J Van De V. - 9th December 2018
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
'n Moet om te besoek.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za