Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35981 resensies.
"Die huis is baie mooi, met net die beste in. Die yskas is net te klein vir 6 mense. Ons kon nie eers 'n pakkie ys in vrieskas kry nie. Die braai-area kort ook aandag en moet meer bruikbaar gemaak word. Verder was dit baie lekker, en Greyton is 'n heerlike dorp met baie vriendelike inwoners."
"Nice town with lovely people. Got everything I needed without any struggle."
"Best city in SA - offers all you need and more and close to several beaches."
"Die waarde van die dorp word onderskat. Die mense is behulpsaam en ingelig oor al die plekke van belang vir toeriste."