Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35608 resensies.
"Of course one of the most beautiful cities in the world, a must see. As they say - you only live once but if you live well once is enough."
"Friendly and enjoyable small town, great for day trips or weekends to explore other nearby regions."
"As oud Kapenaar is ek besorg oor kuiergaste wat nie bewus is van die misdaad op toeriste nie. Wanneer familie van Australië hier is, beweeg ons saam met hulle want hulle is maklike teikens."
"Weet nie waarvan dit kom nie, maar daar is musiek wat regdeur die nag speel. 'n Regte steurnis!"
"Greyton is 'n baie oulike dorpie. Die plaaslike mense is vriendelik en daar is baie goeie restaurante op die dorp. Die fietsry roetes in die heuwels is baie mooi."
"Hermanus is an absolutely fabulous destination for a holiday. Lots to do and see."
"The Town was exceptionally busy on Saturday morning with an abundance of farm workers enjoying the free time so we had difficulty as tourists, however there is plenty to Google and do in the surrounding area."
"Mooiste ou geboue wat redelik goed bewaar word. Museum & Le Roux huis die moeite werd om te besoek."
"People friendly and surroundings beautiful. Location is great to do visits to various places and farms."
"Gouritz is 'n rustige dorpie met nie veel om te doen nie. Gaan kuier hier as jy lekker tyd met familie wil spandeer. Hengelaars paradys, met boot in rivier of van rotse in see."
"Dit is die 3de oudste dorpie in SA. Dis 'n ware juweel. Definitief sal ek weer 'n plek daar wil bespreek."
"Pragtige dorp met vele plekke om te gaan soos wynkelders, mooi staproetes en ander besienswaardighede."
"Simonstad is nie te ver van die lughawe af nie en baie sentraal geleë."
"In die blommeseisoen is dit 'n ideale ligging waarvandaan uitstappies na alle rigtings onderneem kan word."