Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35608 resensies.

Boland, Wes-Kaap

De Hoop Cottages

"Always a nice part of our province to camp."

Villiersdorp, Wes-Kaap

De Villiers Country Lodge

"As per my husband, they have one of the best golf courses."

Swellendam, Wes-Kaap

Skipskop Chalets

"Pragtige dorpie, definitief die moeite werd om te besoek."

Paternoster, Wes-Kaap

Dreamcatcher Mint

"Plek is klein, maar goed vir wegbreek ruskans. Mense is vriendelik."

Napier, Wes-Kaap

DeSkaap

"Pragtige area met die mees vriendelike mense!"

Greyton, Wes-Kaap

The Art Box

"Quaint little town with historical buildings. Excellent restaurants and friendly people. A wonderful weekend away."

Kleinmond, Wes-Kaap

Beach Cottage

"Very Afrikaans. Has a lot to offer for the outdoor enthusiast."

Clanwilliam, Wes-Kaap

Graafwater Hotel

"Mooi natuurskoon en oulike dorpie."

Hermanus, Wes-Kaap

The Seagull Hermanus House

"Hermanus always has a vacation vibe which we love."

Groot-Brakrivier, Wes-Kaap

Kingfisher Cottage

"Trans Karoo Restaurant uitstekend!"

Velddrif, Wes-Kaap

Harbour Lights

"Moenie Port Owen besoek sonder om by Russels on the Port te gaan eet nie!"

Velddrif, Wes-Kaap

Heron's Haven

"Velddrif is soos 'n ongeslypte diamant; die plek het baie potensiaal! Ons sou graag wou hê dat die toeriste-aantreklikhede meer ontwikkel en bemark sou word, maar dit gesê, sou dit verkeerd wees as die plek te veel kommersieël word. Die voëlkyk rondom die dorp is fantasties, en dit sou wonderlik wees om miskien een of twee skuilings (bird hides) te hê vanwaar mens dit kan besigtig. Die sout en vis industrie moet miskien 'n bietjie meer bemark word. Afgesien daarvan, heers daar 'n rustieke, plat-op-die-aarde atmosfeer, wat baie Weskus dorpe al verloor het!"

Mosselbaai, Wes-Kaap

Suidersee Block 2

"Ongelukkig was heelwat van ons geliefde plekke toe weens Covid, wat teleurstellend was, maar dit is niemand se skuld nie."

Hermanus, Wes-Kaap

Kennedys Beach Villa

"Ongelooflike mooi natuurskoon en ook van die beste wynplase en restaurante in die land."

Hermanus, Wes-Kaap

A Whale of a Time - Hermanus

"Die dorp is baie skoon en netjies!"

Mosselbaai, Wes-Kaap

Estoril Villa 72

"Always loads to do from adventure to leisure and close to George, Groot Brak and other day outing destinations."

Elandsbaai, Wes-Kaap

Elandsbaai Trust

"Soos altyd heerlik en rustig."

Tulbagh, Wes-Kaap

Kloofzicht Estate Country House

"So 'n mooi omgewing. Ons het na Bosjes gery. Baie lank daar spandeer. Foto's geneem by die lieflike trou-venue. By Rietdakkie-padstal gestop. Met ope arms deur Riaan en sy vrou ontvang. Later tafels weggeskuif en gedans. Groot pret!"

Struisbaai, Wes-Kaap

Seewaarts

"Struisbaai is 'n uitstekende plek en baie plekke om te verken."

Struisbaai, Wes-Kaap

12 on Golf

"Verlief geraak op die plek. Veiligheid is tops, die mense is baie vriendelik, dorp is netjies en skoon en geen mense wat lastig is nie. Baie lekker gekuier in die uithangplekke."

Bonnievale, Wes-Kaap

Shady Creek Cottage

"Bonnievale itself is a lovely little town. We did a bit of travelling to various wine estates and tourist attractions."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Diaz at 18

"Altyd ons gunsteling-vakansiebestemming."

Knysna, Wes-Kaap

Klipmuur Tuin

"Currently good restaurants are over booked and difficult to get into. So book early to avoid disappointment. Try a restaurant called Persello Pizzeria in the Memorial Square in the main road. Their food is fantastic and the family owned restaurant was the highlight of our stay in Knysna."

Elandsbaai, Wes-Kaap

Vensterklip

"Heerlik gekuier by Elandsbaai Hotel - "local is lekker". Die Elandsbaai omgewing bied baie vir die natuurliefhebber."

Vanrhynsdorp, Wes-Kaap

Lombards Guest House

"Die vetplantkwekery was ons rede om hier te oornag, maar ons het ongelukkig vergeet dit is Saterdag/Sondag, so kon net van buite foto's neem."

Bredasdorp, Wes-Kaap

Kate's Country Kitchen Accommodation

"Naby toeriste-aantreklikhede kusdorpies soos Struisbaai, Agulhas en Arniston, maar baie goedkoper en meer verskeidenheid winkels en dienste."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Albatross No. 1

"Lambertsbaai ons bly lief vir jou."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Vista Bonita Apartments

"Hartenbos is so naby om te ry ook! Dis 'n bonus!"

Blad
Blad 695 - Wys 20821 tot 20850
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang