Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35120 resensies.
"I`m totally new to the area. It looks quiet and beautiful. Hope to stay there more frequent."
"Pragtige dorpie. Laat mens baie dink aan Clarens. Net nie so baie winkeltjies nie. "
"Baie goeie area om plattelandse wynplase en klein dorpies te besoek. Net jammer die Klipdrift Distillery bied nie besigtigingstoere aan vir toeriste nie, sou dit graag wou sien."
"A great destination for a short stay with numerous outdoor activities available."
"Pragtige dorpie, volgende keer bly ek beslis langer om die dorp en omgewing behoorlik te kan verken."
"Dis nie die greatste area om in rond te stap nie en jy ontmoet 'n paar vreemde karakters wat jou vir geld vra."
"Small town, but lots of wine farms and places to visit. Beautiful clear skies at night."
"Great place. But you need to be prepared to travel to George or Knysna for proper shops."
"Baie lekker dorp met oulike mense. Baie lekker vir gesinne en baie veilig. Lazy Lizard is tops met kosse en sorg ook vir vegetariërs en gluten free resepte wat 'n mens nie baie of sal ons se glad nie op meeste plattelandse dorpies kry. Nice plek gaan definitief weer die dorp besoek."
"Dit is 'n klein dorpie, maar so netjies. Ons het 'n heerlike ondervinding gehad om oor die pas te ry na Sutherland. Ons het dit gedoen met 'n Honda Civic en wat prentjie mooi omgewing. Pas is steil en die senuwees moet dit hou, Net nie vir reën seisoen nie. Ek sal definitief weer daar oorbly."
"Pragtige plek. Skoon en netjies. Rustig. Vriendelike mense. Pragtige ligging. Sal enige tyd weer besoek."