Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.57 uit 5 gekry volgens 35589 resensies.
Sharon O. - 18th January 2016
staying in Stellenbosch, Wes-Kaap
Dié plek om te besoek in die Wes-Kaap!
Carol M. - 18th January 2016
staying in Montagu, Wes-Kaap
Daar is baie om te sien in Montagu!
Tersia V. - 18th January 2016
staying in Kleinmond, Wes-Kaap
Baie rustige dorpie, pragtige skoon strande.
Gerdia K. - 18th January 2016
staying in Keurboomstrand, Wes-Kaap
Awesome, sal beslis weer terugkom.
Monika K. - 18th January 2016
staying in Brenton-on-Sea, Wes-Kaap
Brenton-on-Sea is prentjiemooi.
Marius V. - 18th January 2016
staying in Wildernis, Wes-Kaap
Wildernis is beslis een van die pragtigste plekke in Suid-Afrika.
Anneen S. - 17th January 2016
staying in L'Agulhas, Wes-Kaap
Ons het l'Agulhas baie geniet. Die getypoele was heerlik en die vuurtoring is beslis 'n besoek werd. Maureen by die vuurtoring is baie goed ingelig en kon al ons vrae met gemak beantwoord. Die styl trappies tot bo by die lamp van die vuurtoring was 'n heerlike avontuur en ons het almal tot heel bo geklim. Die paadjie vanaf die vuurtoring tot by die suidpunt is 'n lekker stappie vir die hele gesin en die see se geruis langs jou maak dit veral besonders. Al het die wind gewaai, kon ons steeds in die getypoel swem. Terwyl die kraaie gegaap het in Kaapstad, was die temperatuur aangenaam in l'Agulhas. Ek en die jongmense het by die Zuidelike kroegie 'n koue bier gedrink en het die plaaslike gemoedelikheid geniet.
Jacoba M. - 17th January 2016
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Pragtige, skoon dorp!
Ineke B. - 17th January 2016
staying in Wildernis, Wes-Kaap
Fijne plek om in de golven te spelen, verschillende fijne stranden in de buurt en een waterval waar je naar toe lopen en bij zwemmen. Heerlijk!
Ineke B. - 17th January 2016
staying in Clanwilliam, Wes-Kaap
De Ceresbergen in de omgeving zijn de moeite waard.
Rene E. - 17th January 2016
staying in Knysna, Wes-Kaap
Knysna is beeldskoon! Die allermooiste natuurskoon ooit! Dit was ons eerste besoek aan daardie deel van ons land, en ons sal baie beslis weer gaan. Ons het veral Buffelsbaai se strand baie geniet.
Liane . - 17th January 2016
staying in Kleinbaai, Wes-Kaap
Kleinbaai is 'n lieflike plek.
Paulien D. - 16th January 2016
staying in Kommetjie, Wes-Kaap
Alhoewel Kommetjie nie werklik 'n swemstrand het nie, het ons wel heerlik gekuier op Longbeach en die kinders het lekker visgevang en ons kon lekker stap en die vuurtoring is ook 'n pluspunt! Verder is Kommetjie naby alles in die Kaap en het wonderlike natuurskoon! Ons het die mooiste foto's geneem.
Charmaine M. - 16th January 2016
staying in Bellville, Wes-Kaap
Goed geleë.
Lucia F. - 16th January 2016
staying in Tuine, Wes-Kaap
Baie te sien en te doen in en om die omgewing. Die berg-uitsig is uitstekend.
Annah M. - 16th January 2016
staying in Groenpunt, Wes-Kaap
It is well positioned to all the interesting venues one would like to visit and one can walk to most of them. Since it is a busy place it feels safer to walk to most destinations.
Rosa S. - 16th January 2016
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Vrek warm!
Machteld V. - 16th January 2016
staying in De Rust, Wes-Kaap
Charming village.
Venessa S. - 16th January 2016
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Mossel Bay is underrated. We were extremely surprised to see how Mossel Bay has developed over the years. We will definitely be back.
Magdalena Gezina M. - 16th January 2016
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Pragtige strand!
Charles V. - 15th January 2016
staying in Bredasdorp, Wes-Kaap
Dis lekker sentraal om die strande en omliggende dorpe te besoek.
Alice D. - 15th January 2016
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Ek dink dit is 'n aangename toeristebestemming.
Alice D. - 15th January 2016
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
Baie mooi en gerieflik naby alles.
Lorraine S. - 15th January 2016
staying in Kuilsrivier, Wes-Kaap
Dis redelik naby Stellenbosch geleë. Mens het die rustigheid om buite die dorp te bly maar is nie ver van winkels en restaurante af nie. Baie mooi. Paaie soontoe is ook goed.
Mariaan B. - 15th January 2016
staying in Strand, Wes-Kaap
Die Strand is 'n baie mooi vakansiedorp, maar swembad en strand is baie besig.
Lynn S. - 15th January 2016
staying in Somerset-Wes, Wes-Kaap
Goeie ligging en naby die Kaap.
Susan L. - 15th January 2016
staying in Strandfontein, Wes-Kaap
Juweel van die Weskus.
Hanno V. - 15th January 2016
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Beautiful and historic. Easy access to both wine regions and the Klein Karoo.
Yolandy M. - 15th January 2016
staying in Strand, Wes-Kaap
Die Strand is nou die plek vir 'n baie lekker vakansie.
Louise Hermsen S. - 15th January 2016
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Nice place, many well maintained monumental houses, nice atmosphere. There are also some very good restaurants and a good supermarket.
Johann V. - 15th January 2016
staying in Port Owen, Wes-Kaap
Goed geleë met verskeie besoekplekke naby.
Erna G. - 15th January 2016
staying in Plettenbergbaai, Wes-Kaap
Beveel aan. Ons gaan graag daarheen.
Anneleen Claessens B. - 15th January 2016
staying in De Waterkant, Wes-Kaap
Great neighbourhoud with very friendly people, nice bars and restaurants.
Mariana S. - 15th January 2016
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Lekker dorpie waar jy nog kan parkeer by jou gastehuis en rondloop waar jy wil wees. Pragtig.
Leon S. - 15th January 2016
staying in Kommetjie, Wes-Kaap
Pragtige omgewing.
Pieter V. - 15th January 2016
staying in Melkbosstrand, Wes-Kaap
Pragtige vakansiebestemming en naby Kaapstad en Bolandse dorpies.
Jaco L. - 15th January 2016
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Baie lekker rustig!
Thalina Van Renssen S. - 14th January 2016
staying in Sedgefield, Wes-Kaap
Mooi!
Theuns C. - 14th January 2016
staying in Paarl, Wes-Kaap
Baie om te doen en te sien.
Sticks S. - 14th January 2016
staying in Wildernis, Wes-Kaap
Kosbaar en rustig.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za