Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.

Kaapse Roete 62, Wes-Kaap

Appelhuis

"The Cape route is the most underrated area. Beautiful place to explore and visit with no crowds. Beautiful and very friendly people"

Kaapse Roete 62, Wes-Kaap

Fluisterbosch Accommodation and Lifestyle Farm

"Cape route has so many beautiful places to explore and visit. Amazingly quiet and absolutely beautiful."

Kaapse Roete 62, Wes-Kaap

Wolverfontein Zara Cottage

"Cape route 62 has such amazing places to see, quiet and genuine."

Kleinmond, Wes-Kaap

La Mer

"Juweel wat baie bied."

Paternoster, Wes-Kaap

La Dolce Vita

"Paternoster is 'n baie lekker wegbreek en nie te ver van die Kaap."

Dwarskersbos , Wes-Kaap

Lekke By Die See

"Daar is heelwat te sien en doen in die omgewing. Pragtige strand."

Groot-Brakrivier, Wes-Kaap

Die Ark

"Skoonste vakansiedorp."

Plettenbergbaai, Wes-Kaap

Place des Amoureux

"Plettenbergbaai is die mooiste dorpie op die Tuinroete."

George, Wes-Kaap

Georgian Blue

"Ek is baie lief vir George. Pragtige, skoon dorp met lieflike mense. Gerieflik geleë tussen Mosselbaai, Knysna en omliggende areas met asemrowende natuurskoon. Groot verskeidenheid aantreklikhede."

Paternoster, Wes-Kaap

Pebbles

"Amazing West Coast experience!"

Agulhas, Wes-Kaap

StruisVogel

"Baie mooi en die see-uitsig was asemrowend. Sal definitief weer besoek."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Paradise Found

"Pragtig en rustig."

Nature's Valley, Wes-Kaap

Lazy Days

"Baie mooi en rustig."

Paarl, Wes-Kaap

Paarl Mountain Lodge

"Julle lodge bied die beste views."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Dagbreek

"Dis moeilik om Beaufort Wes as toeristebestemming te beoordeel aangesien ons daar slegs oornag het en nie die omgewing verken het nie."

Kaapstad, Wes-Kaap

Horizon Bay 801 by HMH

"Place Cape Town on your bucket list, so much to see and do, need to revisit and stay longer, thank you Cape Town!"

Strand, Wes-Kaap

The Little Flower

"Vriendelike mense."

Knysna, Wes-Kaap

Portland Manor

"Beautiful location."

Paternoster, Wes-Kaap

Paternoster Studio

"Hulle kan 'n coffee shop kry wat vroeër oopmaak."

Boland, Wes-Kaap

Klondyke Farm

"Uitstekende varieteit van wegbreek geleenthede."

Paternoster, Wes-Kaap

Paters Haven BnB & Self-Catering

"Paternoster is 'n baie lekker toeristebestemming."

Bettysbaai, Wes-Kaap

Anne's Place

"We love the combination of mountains, sea, lakes, abundant fynbos and birds. The penguin colony and the Harold Porter Gardens are easily accessible and great destinations."

Montagu, Wes-Kaap

MonTQ Guest House

"Pragtig, veral die historiese deel. Country Hotel met sy Caddilac is ook 'n wenner!"

Kaapstad, Wes-Kaap

The Boston Guest House

"Dit was 'n langnaweek sonder die gebruiklike verkeer op die paaie. Salig!"

Blad
Blad 88 - Wys 2611 tot 2640
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang