Verified Reviews

Western Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape

Rated 4.6 out of 5 based on 35606 reviews.

Doringbaai, Western Cape

Thornbay Accommodation

"Klein juweel met baie potensiaal."

Vredendal, Western Cape

Voni's Cottage

"Het nie die omgewing verken nie, nie die doel van ons besoek nie. Tog is dit 'n goed ontwikkelde plattelandse dorp met die meeste geriewe. As oorslaapplek was dit uitstekend vir ons."

Agulhas, Western Cape

Rus 'n Bietjie

"Agulhas itself is wonderful. We did the long walk and visited the lighthouse. We had a very nice fish meal in the local restaurant and bought and sent postcards from the local supermarket. Spotted wales as well! We will be back to Agulhas."

Malmesbury, Western Cape

De Gunst Guest Farm

"Baie mooi omgewing so in die Swartland. Genoeg winkels om selfs die stedelinge tevrede te stel."

McGregor, Western Cape

Fossil Hills Stone Cottage

"Lekker plek, maar nie 'n 5 ster hotel nie, maar dit is nie hoekom jy McGregor toe kom nie."

Lutzville, Western Cape

The Golden Grape

"Lutsville is 'n skoon en netjiese dorp met al die nodige winkels. Die mense is ook baie vriendelik in die winkels."

Lutzville, Western Cape

Art Guest House

"Pragtige, klein dorpie."

Paternoster, Western Cape

Sandals

"My gunsteling plek van kleins af. "

Fish Hoek, Western Cape

Cosy Vishoek

"Vishoek is baie lekker stapvriendelik. Die strand self was wonderlik en dis so mooi. Die dorpie het als wat mens benodig as mens jou eie kos wil maak. Die restaurante is min, maar daar is oulike plekkies as mens soek of net 'n dorpie of twee verder ry, glad nie vêr nie. Daar is ook 'n trein wat mens kan gebruik om sommer 'n bietjies van een dorpie na die ander te ry vir uitstappies. Ons sal graag terugkom."

Prince Albert, Western Cape

Nieuwehuyz

"My gunsteling rusplek!"

Klawer, Western Cape

Oasis Country Lodge

"Baie mooi dorpie so tussen die wingerde."

Clanwilliam, Western Cape

Hangnes @ Boskloof Swemgat

"Ons het die blommeskou gaan besigtig en dit was asemrowend!"

Fish Hoek, Western Cape

A Place in Thyme

"Lieflike dorpie met baie lekker aktiwiteite te doen."

Onrus, Western Cape

Festina Lente in Onrus

"Rustige, skoon, veilig en vriendelike plek enige tyd van die jaar."

Hout Bay, Western Cape

Apartment 26 on Beach

"Hoekom moet ons uit ons land gaan om so 'n rustige, vriendelike plek te gaan soek. Houtbaai is werklikwaar een van die goed gebalanseerde toeriste-aantrekkings plekke."

Keurboomstrand, Western Cape

Singing Kettle Beach Lodge

"Een van die mooiste strande in die land!"

Paternoster, Western Cape

Paternoster Place

"Lekker eetplekke en 'n klomp plekke naby, soos Tittiesbaai ens. Die Weskus Nationale Park is ook nie ver nie. Langebaan, Saldanhabaai ens. is almal plekke wat mens binne een dag kan besoek. "

Darling, Western Cape

Elly's Place

"Baie om te doen. Begin by die informasie kantoor wat ook die museum huisves."

Piketberg, Western Cape

The Views Guesthouse

"Pragtige dorp teen die berg en omgewing was lieflik groen. Skoon dorp."

Langebaan, Western Cape

4Winde

"Beautiful and friendly."

Riebeek-Kasteel, Western Cape

Chic Shack

"Pragtige dorp met karakter."

Tulbagh, Western Cape

The Tulbagh Boutique Heritage Hotel

"Ons het nie geweet Kerkstraat is so vol interessante plekkies nie. Parkeer jou kar en stap die dorp plat, die locals is vriendelik. Die gemeenskapsgroentetuin is 'n baie oulike projek waarvandaan die gastehuise ens. vars groente aankoop. Baie goeie idee!"

West Coast, Western Cape

Vensterklip

"We loved driving north from Elands Bay to explore the little known areas around Graafwater and towards Lamberts Bay, we were also in easy reach of Clanwilliam and the Cederburg. Of course we saw lots of spring flowers, large open vistas, the Heerenlogement Cave and the bird colonies of Lamberts Bay. But most of all we loved the laid back, unspoiltness of Elands Bay, although I am sad I did not get to see all the old heritage houses there, another trip. "

Vanrhynsdorp, Western Cape

Van Rhyn Guest House

"Suited us perfectly as we were travelling through to see the flowers and it was a good, central stop."

Lamberts Bay, Western Cape

Bay Plaza

"Relaxed time at the beach."

Vredendal, Western Cape

Ruanda Guest House

"Lekker sentraal geleë. Ons kon gemaklik op 'n dag na Clanwilliam reis om die blommeskou in die kerk te besigtig. Verder was Lambertsbaai, Doringbaai en Strandfontein ook `n besoek werd. Alhoewel die weer nie so gunstig was vir blommekyk nie, het ons tog mooi blomme gesien en kon ons ons lus vir seekosse by die omliggende kusdorpe bevredig."

Bovlei, Western Cape

Uitsig Guesthouse

"Sal weer daarheen gaan."

Page
Page 920 - Showing 27571 to 27600
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers