Geverifieerde Resensie

West Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6672 resensies.

Paternoster, Weskus

Jongnooientjiesfontein

"Rustige omgewing weg van die stadslewe."

Lambertsbaai, Weskus

Arendzicht

"Ek is van mening dat SAPD meer kan doen om alkoholmisbruik en partytjies op die piekniekterrein oorkant Eureka-woonstelle te verhoed. Mense wat daar gebraai en gekuier het, het die strand in 'n vieslike toestand gelos. Ons het Saterdag vroegaand 'n swart vullissak vol plastiekpakkies, leë bierbottels en koeldrankblikkies opgetel."

Paternoster, Weskus

Malmok

"Stunning holiday homes."

Paternoster, Weskus

Dreamcatcher Mint

"People are friendly. Will definitely go back in the near future."

Yzerfontein, Weskus

Swept Away Guesthouse

"Klein dorpie wat jou asem gaan wegslaan met die verskillende sunsets."

Velddrif, Weskus

Seester

"Die rondry het net lekker herinneringe terug gebring van ons susterskuier daar 'n paar jaar gelede. Altyd lekker in Velddrif."

Yzerfontein, Weskus

Dolfin House

"Baie vriendelike mense."

Lambertsbaai, Weskus

Waterfront

"Dis rustig. Misdaad is baie laag en polisie sigbaarheid is goed. Jy kan met ’n rustig hart gaan slaap."

Velddrif, Weskus

River & Sea

"Brilliant safe destination for a family with great outdoor activities."

Lambertsbaai, Weskus

Weskus Hokkie

"Lambertsbaai has got really friendly locals, and may not be the hottest tourist destination, but it is ideal if you want serenity and if you want the type of getaway where you are the only person on a beach."

Paternoster, Weskus

Habibi 1

"Love Paternoster and have already booked another holiday in January!"

Yzerfontein, Weskus

21 on Bakoond

"Yzerfontein is die mooiste, rustigste strand dorpie. 'n Plek waar 'n mens rus vir jou siel vind, met 'n vriendelike afrikaanse gemeenskap wat enigeen so welkom laat voel!"

Lambertsbaai, Weskus

Soli Deo Gloria

"Daar was verskriklik baie bedelaars."

St. Helenabaai, Weskus

Duifieklip

"Pragtig, ongekunsteld en eg!"

Paternoster, Weskus

Ahoy Cottage 4

"I would recommend eating at The Noisy Oyster. We had fabulous (enormous) oysters and the best hospitality and service. So much so that we went there twice during our weekend stay. Camilla also has a quaint shop adjoining the property and make superb coffee and other treats."

Paternoster, Weskus

Asteroidea

"Paternoster is 'n pragtige vissersdorpie; baie mooi view na die see."

St. Helenabaai, Weskus

Pier Pleasure

"Dit is 'n pragtige dorpie."

Yzerfontein, Weskus

Emmaus-On-Sea

"Baie mooi netjiese dorp. Vriendelike mense."

St. Helenabaai, Weskus

Whale n Daisy

"Such an idyllic place. Serene and hospital people."

Strandfontein, Weskus

Mosines

"Jy sal nie by Strandfontein wil verby ry nie, fantasties."

Lambertsbaai, Weskus

Bay Plaza

"Daar is bietjie min om te doen - veral buite seisoen - die advertensies op die internet wys van die bootritte om te gaan walviskyk, maar die boot is lankal buite werking. Die restaurante is baie goed - veral op seekos. Muisbosskerm en Weskus Kombuis is 'n moet as jy hou van vriendelike ontvangs en persoonlike aandag."

Yzerfontein, Weskus

Maartblom Gastehuis

"Wonderful, safe, scenic, beautiful homes, friendly people."

Lambertsbaai, Weskus

Bay Plaza

"Was pragtig en het die baie geniet."

Doringbaai, Weskus

Die Anker Guesthouse

"Lekker rustig. Net die plek om te ontspan. Net 'n groot draai van Kaapstad af as jy nie grondpad wil ry nie."

Lambertsbaai, Weskus

Weskus Grotjie

"Jy moet stop by Isabella's. Die beste kos daar."

Velddrif, Weskus

Riviera Hotel & Chalets

"Dit is 'n stil, skoon vakansie dorpie met vriendelike mense. Dit is 'n lekker wegbreek van die staf se woelige lawaai. Baie veilige dorpie."

Velddrif, Weskus

Fisherman's Rest

"Velddrif se gasvryheid het ons nie teleurgestel nie!"

Blad
Blad 118 - Wys 3511 tot 3540
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang