Geverifieerde Resensie

West Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6672 resensies.

St. Helenabaai, Weskus

Forever Blue

"Ek is baie jammer dat dit gereën het toe ons daar was en kon ons dus nie veel van St. Helenabaai sien nie. Sou graag weer eendag soontoe wil gaan."

Paternoster, Weskus

Astrandt 2

"Uitstekende kuierplek weg van die huis."

Velddrif, Weskus

Faodail Guest House

"Ons het nie regtig in Velddrif self tyd spandeer nie. Indien ek weer die geleentheid kry, sal ek die dorp bietjie ingaan."

Lambertsbaai, Weskus

Abalone Self-Catering

"Daar is so baie om te doen en sien om Lambertsbaai!"

Paternoster, Weskus

Em Paz

"Mooi strand."

Paternoster, Weskus

Seekat on Malmok

"Absolutely stunning and breathtaking!"

Strandfontein, Weskus

WesKus PanDokkies

"Die staproete tussen Strandfontein en Doornbaai is pragtig en hoogs aanbeveelbaar."

Lambertsbaai, Weskus

Languedoc Verblyf

"Was net een dag daar. Tevrede met dit wat ek gesien het."

Paternoster, Weskus

Na Genoeg

"Dis jammer dat Paternoster ook nou onveilig voel, dit was altyd mooi en quaint, maar nie meer nie."

Paternoster, Weskus

Shalom

"Pragtige dorpie. Skoon strand."

Lambertsbaai, Weskus

White Sands Guesthouse

"This is a great destination, if you leave town behind and leave your luxury at home."

Vredendal, Weskus

Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre

"Goeie plek om as basis te dien vir blommekyk. Baie mooi natuurskoon."

St. Helenabaai, Weskus

The Lazy Daisies

"Alegria Restaurant is not to be missed. St Helena Bay is in great proximity to the flower route and Paternoster."

Langebaan, Weskus

Steenbokkie

"Great destination for quick getaway."

St. Helenabaai, Weskus

Die Skilpadjie

"'n Baie mooi omgewing en lekker rustig."

Paternoster, Weskus

Sandals

"Dit is 'n pragtige dorpie. Eetplekke se pryse is bietjie hoog vir die gemiddelde vakansieganger, so ons kon net 1 keer gaan uiteet."

Yzerfontein, Weskus

Driftwood Self-Catering Home

"Vars geelstert van Dassen op die kole - wat kan dan beter?"

Lambertsbaai, Weskus

Branders Accommodation

"Lieflike, rustige, landelike omgewing met oulike restaurante en koffiewinkels. Die walvisse wat in die baai was, was 'n reuse bonus!"

Weskus

Welverdiend Selfsorg Akkommodasie

"Blommetyd is die Weskus op sy mooiste!"

Lambertsbaai, Weskus

Lekke Ekke

"Ons sal nie dit weer 'n oornagbestemming maak nie."

Klawer, Weskus

Lemoenkloof Farm

"Vir blommekyk kan jy van Klawer af maklik alle punte bereik en as dit bewolk is en die blomme gaan nie oop nie, is daar genoeg plekke om heen te ry, lekker te eet en ons land en boerdery omgewings beter te leer ken."

St. Helenabaai, Weskus

Die Skilpadjie

"Lekker sentraal gelëe om die Weskus en die blomme te geniet. Baie interessante kuier-en eetplekke in die omgewing."

Velddrif, Weskus

The Liferboat

"Sentraal vir besoeke aan omliggende dorpe."

Paternoster, Weskus

Zula Beach Cottage

"Baie lekker gekuier!"

Weskus

Rietrylaagte Accommodation and 4x4

"Beautiful flowers and good wines, roads very good. Certainly worth visiting."

Lambertsbaai, Weskus

Weskus Grotjie

"Het paar opelug-restaurante besoek, maar alles was toe."

Blad
Blad 97 - Wys 2881 tot 2910
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang