Geverifieerde Resensie
West Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6672 resensies.
"Visited the St. Helena Bay Nursery for a welcoming, pleasent time in the coffee shop and kids enjoyed the playpark area and a game of putt putt!"
"We need to get more tourists to Paternoster so that that in turn can uplift the small town economically."
"'n Lekker plek in Weskus wat altyd mooi is, al is dit winter. Baie om te doen en lekker eetplekke. Sal dit enigetyd aanbeveel vir nog 'n besoek."
"Matzikama Munisipaliteit kan beslis vullisverwydering in Ebenhaeser doen. Die woonbuurt en omgewing waardeur die pad gaan is meer rommel as plante."
"Paternoster het regtig baie om te doen en te sien. Sal graag wil teruggaan vir langer kuier."
"Wonderfull place to visit. Friendly people, great beaches and everything is within walking distance. My favourite destination."
"Lovely, clean and friendly place with good restaurants and lots to see in the area."
"Goed geleë vir ons om blomme te kyk en het nie omgegee om te ry in die omgewing nie. Baie veilig en polisie patrolleer gereeld. Die restaurante in die omgewing het baie lekker viskosse bedien en ons het heerlik gekuier."
"Pragtige plekkie, maak net seker jy koop genoeg kosvoorraad aangesien die winkeltjies nie altyd laat oop is nie, en ook op Sondae dalk toe is."
"So many excellent restaurants to choose from - too many to fit into one weekend actually! From rustic, beach vibes to more classy and sophisticated places to enjoy a meal and sundowners. The ocean was an enjoyable 14 degrees (winter), and the beaches were superb for long walks and interesting aquatic viewing and finds. The locals were welcoming and Paternoster is an ideal getaway not too far out of Cape Town where we live."
"Klawer is pragtig in die blommeseisoen. Sou graag Klawer Kelders wou besoek, maar dit was nie op 'n Sondag oop nie."