Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 16054 resensies.
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Sol y Sombra"The place to stay when you are looking for beautiful nature and fynbos, close walking distance to the sea in a quiet surrounding, where the majestic mountains and the sea are your best company!"
Wellington, Ontsnap Uit Kaapstad
Val du Charron Wine & Leisure Estate"Lekker rustige dorp om te gaan ontspan."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Beach Cottage 2"Hermanus is altyd die plek vir my om bietjie weg te breek van die stand en sy gevoel. Geniet dit om daar te wees."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Dreamcatcher Mint"Beautiful place. Would like to visit sometime soon."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Kormorant Apartment"Op Vrydae en Saterdae sal jy markte raakloop - self so naby as by Baardskeerdersbos."
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
Onse Kasteel"Ons het gehou van die atmosfeer in die kunstenaarsdorp. Lekker om al die interessante winkels te besoek."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
A Riverbed Guesthouse"Baie rustige dorpie as jy wil wegbreek met al die nodige winkels en dit is alles baie naby."
Wellington, Ontsnap Uit Kaapstad
Val du Charron Wine & Leisure Estate"Ons het Saterdag uitgery vir n wynproesessie. Ongelukkig weens Covid was baie van die plekke toe of baie stil. Maar ek besef dis nie hulle skuld nie. Ons het wel 'n Gin-toets gedoen by Wild Rose. Die eienaar, Nadia, is amazing. Nuwe vriend gemaak daai dag. Wellington is 'n pragtige dorp en ek sal definitief weet teruggaan soontoe."
Dwarskersbos , Ontsnap Uit Kaapstad
Lekke By Die See"Baie netjiese en rustige dorpie. En die mense is baie vriendelik."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Kwetu Guest Farm"Pragtige dorp met die mooiste kerk. Besoek gerus die museum. Dorp het heerlike eetplekke, probeer gerus Republiek van Swellendam."
"I was born and raised in Paarl, and I will always go back. There are so many memories and cultural attachment. There are also so many things to do and see, that you cannot stay just for a weekend."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Aan de Bergen Guesthouse"Redelik baie rommel rondgelê in die hoofpad."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
St Helena Bay Hotel"Baie pragtige plek, lekker naby alles, mense baie gasvry, personeel laat jou baie tuis voel asof jy by jou eie tuiste is."