Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16426 reviews.
Hermanus, Escape From Cape Town
Erf 473 Fisherhaven"Lovely town with all our favourite shops and restaurants."
Swellendam, Escape From Cape Town
Aan de Bergen Guesthouse"Die Swellendam inskrywing vir Kwêla se “Dorp van die Jaar Kompetisie” het my daarheen gelok. Dit het baie hoë verwagtinge geskep, waaraan nie heeltemaal voldoen is nie."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Turquoise Breeze Ocean Villa"Yzerfontein is die ideale vakansiebestemming, alles wat jy nodig het is net ’n klipgooi weg en ons het vreeslik baie geleer oor Yzerfontein en die area se ryk en interessante geskiedenis."
Tulbagh, Escape From Cape Town
L'Bloom Country House"Lieflike omgewing, vele attraksies, wynplase en heerlike restaurante."
Piketberg, Escape From Cape Town
La Liberté"Dis waar ek op skool was. Was baie lekker om Piketberg as toeris te ontdek. Sal graag weer die dorp besoek om na die museum te kyk en die historiese roete te stap."
Swellendam, Escape From Cape Town
Aan de Bergen Guesthouse"Wonderlike plek met baie historiese geskiedenis, ons het altyd net verby gery, maar sal enigeen aanraai om in te draai en Swellendam te besoek. Wonderlike gastehuise, eetplekke en baie ander plekkies om te besoek."
McGregor, Escape From Cape Town
McGregor Backpackers"Kan Lord Winery aanbeveel vir wynproe en vir heerlikke kos. Lekker gekuier by At the Courtyard."
Velddrif, Escape From Cape Town
Quay West"Velddrif is fantasties ek sal beslis weer ‘n besoek aflê. Bokkomlaan is ‘n moet met ‘n paar restaurante, bokkoms en die Crackling Rosie-boot wat vir 2 ure op die Bergrivier vaar was ‘n hoogtepunt. Die honderde pienk flaminke was pragtig om te sien."
Arniston, Escape From Cape Town
Arniston Seaside Cottages"Die mense is vriendelik en die omgewing is baie veilig. Beslis 'n plek waarheen ek my kinders (tieners) sal bring. Die omliggende dorpe bied baie besienswaardighede en aktiwiteite om te doen."
Dwarskersbos , Escape From Cape Town
Esprit da Sea"Beslis 'n wegbreekplek vir almal. Baie nice plek en sal beslis weer teruggaan."
McGregor, Escape From Cape Town
Easy 4 Dayz"Friendly people, really safe and a treasure which is untouched, it's lovely and quaint."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Soutbos & Janfrederik Selfsorg"Rustig en lekker. Weg van die stad en al die gejaag."
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
Gabriella's Accommodation"Lekker kuierdorp met baie besienswaardighede! Eetplekke om te kus en keer! Oulike shoppies."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Azzaria's"Was nog altyd my en my familie se voorkeurbestemming, die pragtige lang strande is hemels om op te loop. Dankie, Struisbaai!"
Struisbaai, Escape From Cape Town
À La Mer"Netjies en skoon. Veilige, rustige omgewing. Die swemstrand is 'n verrassende juweel met die langste sandstrook vir lekker stap wat ek nóg gesien het!"
Tulbagh, Escape From Cape Town
Witzenberg Guest Farm"Wynplase, staproetes (die Waterval is baie lekker) en museums om te verken."
Swellendam, Escape From Cape Town
Mountain View Swellendam"Swellendam het baie besienswaardighede om te bied. Ons het een van die roetes gaan stap in die Bontebok Park en het dit vreeslik geniet."
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Cyara"If you're looking for a chilled, relaxing weekend, this is an ideal destination with the most amazing sea and mountain views."
Robertson, Escape From Cape Town
Cellar1947"There is actually a lot to do in Robertson, we took a boat ride on the Breede River. Went to Van Loveren wine estate for lunch and went to Four Cousins for breakfast. There's hiking and biking trails, and sky diving for the more adventurous!"
Tulbagh, Escape From Cape Town
EpiStay"Beautiful country town surrounded by mountains and farms. Range of eat out options not too far from of Cape Town."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
True North"Met Covid-19 is dit maar sleg, nie al die eetplekke is oop vir sit en eet nie."
Tulbagh, Escape From Cape Town
Saronsberg Vineyard Cottages"Ek glo daar is veel om te sien, maar ons tyd was bietjie beperk, maar die dorp was besonders skoon en geen bedelaars nie. Pragtige dorp."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
The Tiki Hut"We pleasantly enjoyed the quietness of the area and friendliness in the surrounding areas."
Greyton, Escape From Cape Town
Via's B&B"'n Pragtige toeristedorpie vol vriendelike en gasvrye mense, heerlike kos en besonderse natuurskoon."