Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28563 resensies.
Port Owen, Ontsnap Uit Kaapstad
Aloe Aloe"Quiet little town. Beautiful homes and beaches, clean and friendly people."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Shalom"Kan nogal steurend wees as daar elke uur of so 'n man verbykom wat onwettige kreef en/of mossels probeer smous."
Port Owen, Ontsnap Uit Kaapstad
Teddy's Oase"Port Owen is volgens my mening 'n opgegradeerde area wat 'n goeie beleggingsopsie is. Die huise in die omgewing is almal duursaam en goed versorg. Al ry die E-watch (buurtwag) voertuie daar rond sou ek tog aanbeveel dat die ingange na Port Owen Marine meer soos 'n kompleks bestuur word. Met 'n getroue wag wat kontrole hou wie daar in en uit. "
Stanford, Ontsnap Uit Kaapstad
Osborne Cottages"Pragtige dorp met baie om te doen. Hoë-kwaliteit restaurante en wynplase om te besoek in die nabye omgewing."
"Ons is bekend met die Overberg en dit is een van die beste plekke om jou siel te laat rus. "
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Hermanus Seafront Home"Beautiful sea views, lots to do on site and in surrounding areas. Our family bonding session was exactly what I wanted it to be."
Lambertsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Sir Lambert's Guest House"Het min tyd gehad om in die dorp rond te loop. Dit is meer local mense wat ek kon sien. Mens voel nooit onveilig nie. Die see is baie mooi daar. Lekker stil en rustig. Ek is 'n fotograaf en het gewerk daar, oulike venues in die dorpie. Bosduifklub se kos is uit die boonste rakke. Ook baie gasvry mense daar. "
Paradyskloof, Ontsnap Uit Kaapstad
Schuilplaats Studio and Overnight Accommodation"Only the traffic makes it difficult to enter and exit the roads at Paradyskloof."
Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad
22 on Frere"Pragtige berge en omgewing, goed geleë, puik restaurante en winkels."
"Ons was baie lastig geval deur kinders wat bedel in die strate - hulle is baie opdringerig en lastig. Die dorpie self is pragtig met sy ou geboue en is uitsonderlik skoon en netjies."
Franskraal, Ontsnap Uit Kaapstad
Melkboom Self-Catering Villa"Pragtige dorpie met vriendelike mense. Beste plek om uit te rus."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Vasbyt"Ons het die naweek in Paternoster terdeë geniet. Daar is heerlike eetplekke en baie vriendelike mense. "
"Ek het op Heidelberg groot geword en het vanaf die ouderdom van 11 maande daar vakansie gehou. Hierdie was 'n nostalgiese terugblik! Selfs geswem in die see vir die eerste keer in 10 jaar, alhoewel die baaiplek nie op sy beste is op die oomblik nie."
"Lovely beach and fabulous paved path along the beach for a good walk, but plenty of benches for a rest if needed. Spotlessly clean beach and streets. Most impressed."