Geverifieerde Resensie

Free State

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 7904 resensies.

Bloemfontein, Vrystaat

Elior Guest House

"Die algemene probleem soos orals in SA: teerpaaie moet aandag begin kry binne die dorparea."

Parys, Vrystaat

At River Cottage

"Asemrowend, soveel ontdekkingsreise te voet en met vervoer."

Frankfort, Vrystaat

Pecan Grove

"Lekker geëet die aand by Saffari restaurant. Diens ook baie goed."

Clarens, Vrystaat

Kiara Lodge

"Clarens is wonderlik, rustige atmosfeer met 'n vriendelike gemeenskap."

Fouriesburg, Vrystaat

The Fat Mulberry Guest Farm

"Rustige klein dorpie met pragtige natuurskoon."

Hoopstad, Vrystaat

Gasvry Gastehuis

"Klein plattelandse dorpie wat ek slegs besoek agv die feit dat my familie hier bly en agv die Bloemhofdam in die omgewing."

Parys, Vrystaat

Casa Cara Resort

"Hartjie van die Vrystaat."

Bethlehem, Vrystaat

Gemsbok Cottage

"Alweer bitter teleurgestel met die verval nan die dorp, paaie en publieke areas!"

Harrismith, Vrystaat

Village Lodge Harrismith

"Verval van die dorp duidelik- slaggate algemeen!"

Clarens, Vrystaat

Piccolo Nido

"Pryse is onbekostigbaar duur."

Bloemfontein, Vrystaat

Bio Self-catering Units 98

"Baie sentraal geleë, was 5 min van my werksplek af."

Clarens, Vrystaat

V'Kansi Khaya

"Pragtige skoon dorpie."

Bloemfontein, Vrystaat

Bella Blue Guesthouse

"Hopelik sal Bloemfontein sy waterkwessies, onversorgde strate en ander munisipale probleme kan oplos, want die stad het soveel potensiaal vir toeriste."

Trompsburg, Vrystaat

Memory Ranch

"Virtually no place open for a dinner. Memory Ranch phone the garage take always and asked them to stay open after 18:00 as we were on our way to get a burger/pizza!"

Clarens, Vrystaat

de Minimalist House

"Ons het verloof geraak tydens ons kuiertjie in Clarens! Die perfekte wegbreek-bestemming en daar is glad nie 'n tekort aan dinge om te doen nie."

Fouriesburg, Vrystaat

Camelroc Guest Farm

"Jenlee's se sjokoladekoek word beslis aanbeveel."

Parys, Vrystaat

Devondale Guesthouse & Spa

"We had an excellent dinner at O's. Can recommend."

Clarens, Vrystaat

Studio 28 Clarens

"Restaurants when busy need to up their service - not good enough."

Clarens, Vrystaat

Mountain View Manor

"Baie mooi dorp. Skoon en lekker atmosfeer. Paaie 'n nagmerrie."

Clarens, Vrystaat

Clarens Lakeview Cottage

"It is beautiful, scenic, tranquil and refreshing. Lots of bird life. So many craft shops and restaurants to choose from."

Rosendal, Vrystaat

Meerkat Manor

"Onontdekte juweel."

Clarens, Vrystaat

Clarens Main Street The Loft & The Studio

"Paaie na Clarens asook in die dorpie self het baie opknapping nodig. Parkering in die dorpie is ook uitdagend. Dankie tog ons het naby genoeg gebly om te kon stap."

Fouriesburg, Vrystaat

Die Pophuisie

"Beslis 'n besoek werd. Pragtige kerk en ander sandsteen geboue om te besigtig. Daar is goeie eetplekke en restaurante, asook heelwat ander oornag verblyfplekke. Net jammer die pad vanaf Bethlehem lyk so sleg. Beveel aan ander reisigers ry via Clarens."

Zastron, Vrystaat

Die Dampondok

"Stil en rustige dorp. Die omgewing is baie mooi."

Clarens, Vrystaat

Fairview Cottages

"Baie mooi dorpie, sal aanbeveel vir enige iemand vir ’n wegbreek."

Rosendal, Vrystaat

Witteberg Cabin

"Daar is net 'n paar klein winkels in die dorp, wat die minimum verkoop en wat vroeg toemaak. Beplan daarvolgens. Nie al die restaurante is van dieselfde gehalte nie."

Blad
Blad 120 - Wys 3571 tot 3600
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang