Geverifieerde Resensie
Karoo
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11282 resensies.
"Ek verstout my om te sê dat die museums nie goed ondersteun word nie, maar tog soveel wonderlike geskiedenis daar lê. Ons kon beswaarlik alles op lees en deeglik inneem. Persoonlik sou ons 'n paar dae daar wou rond beweeg en tyd spandeer, ons tyd was egter beperk die keer. "
"Ten spyte van die huidige droogte, is dit nog 'n mooi dorpie met natuurskoon en baie histories interessante plekke."
"Very friendly folk. A must is coffee at Ray's and freshly made pastries at Karoo Rouge. They have a fantastic range of veldskoene in many colours. Lorraine will make you some awesome coffee. "
"Don't go there unless you're well equipped for eventualities on gravel roads in steaming hot weather. Or if you're still young."
"Mooi ou dorp met baie geskiedenis wat gebruik kan word om toeriste te lok en die infrastruktuur meer toeristevriendelik kan maak. "
"Ons was mal oor Graaff-Reinet!! Pragtige klein dorpie! Ons sal vir seker weer daar stop."