Geverifieerde Resensie

Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11431 resensies.

Graaff-Reinet, Karoo

4 Rothman Street B&B

"Heerlike en mooi restaurante. Historiese geboue. Rustige mooi dorp."

Victoria-Wes, Karoo

De Oude Pastorie Gastehuis

"Pragtige, historiese dorpie. "

Prins Albert, Karoo

Aloe Guest House

"Regtig 'n juweel van die Karoo met die asemrowende Swartberge in die agtergrond. "

Colesberg, Karoo

Karoo-Koppie Guesthouse

"Friendly, laid back town."

Beaufort-Wes, Karoo

Donkin House

"Het die geleentheid gebruik om die Christiaan Barnard Museum, sendingkerk en pastorie te besigtig. Dit was werklik vir ons prima-tyd wat goed bestee was. Wat 'n wonderlike geleentheid!"

Gariepdam, Karoo

Rose Cottage

"Mooi dam met pragtige wal. Mooi uitsig vanaf die hotel."

Colesberg, Karoo

Linda's Guest House

"Gerieflik geleë as oornagplek op lang reis. "

Graaff-Reinet, Karoo

Camdeboo Cottages

"Pragtige, historiese dorpie, maar die hoofstraat was ongelukkig vol rommel, wat toeriste kan afsit. Lekker Maria's koffie!"

Graaff-Reinet, Karoo

Garden House and Cottage

"Daar is oral hoe drade en kameras, nie geweet daar is probleem in so 'n klein dorpie nie. Baie dwelm gebruikers orals in die parke en openbare areas."

Nieu-Bethesda, Karoo

Doornberg Guest Farm

"Dis 'n emmerskoplys-dorpie. Ons sal beslis terug wees."

Prins Albert, Karoo

Casa Milorca

"African Relish and Prince Albert Olives - both worth a visit!"

Colesberg, Karoo

Hartklop Eer die Lewe

"Some hidden gems in the area if you're willing to explore and the area's history is something which interests you."

Victoria-Wes, Karoo

Kingwill's Guest House

"Lekker oornagdorpie op pad Kaap toe."

Beaufort-Wes, Karoo

17 On Bird Guest House

"This is the perfect stop over from north to the Western province and visa versa."

Prins Albert, Karoo

Travellers Rest

"Baie skoon dorp, 'n rariteit in ons land."

Beaufort-Wes, Karoo

Die Herehuis

"Ek was nie lank genoeg daar om kommentaar te lewer nie."

Prins Albert, Karoo

The Cottage

"Pragtige dorp met baie om te doen."

Beaufort-Wes, Karoo

Altyd Lekker

"Water restrictions are killing the town! Businesses are struggling. Rome is burning and a pathetic municipality is watching it all going down! "

Graaff-Reinet, Karoo

SANParks Camdeboo National Park

"Die dorp wat 'n wonderlike kombinasie bied tussen geskiedenis, natuur, argitektuur, eet-ervarings, plattelandse gasvryheid en vista's. Mens ry nie net deur Graaff-Reinet nie, jy bly oor!"

Victoria-Wes, Karoo

Merino Junction

"Kan net sê dat die warm verwelkoming van die personeel van die Merino Junction beslis net so warm is as die temperatuur van die omgewing."

Gariepdam, Karoo

Fish Eagle Lodge

"Net ongelooflik asemrowend mooi."

Prins Albert, Karoo

Mirtehof Guest Farm Estate

"Prins Albert is 'n ontvlugting vir dié wat 'n gejaagde lewe ly. Hier kan jy ontspan, hardloop, fietsry, olywe en wyn proe en bitter lekker eet! Dit is ook 'n bonus as jy lief is vir die natuur. Die Swartbergpas is iets om te beleef, daar is staproetes en as jy jou verblyf reg kies, uitsigte wat jou asem wegslaan. Beslis 'n plek om te besoek!"

Prins Albert, Karoo

Karoo Khaya

"Lieflike, mooi dorp."

Colesberg, Karoo

Chargo Merino Inn

"Goed om oor te stop voor nog 'n lang dag op die pad, nie 'n plekkie om te gaan rondloop en besigtig nie."

Graaff-Reinet, Karoo

Rietjiesbos Self Catering

"Pragtige, skoon dorp met die mooiste kerk!"

Blad
Blad 275 - Wys 8221 tot 8250
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang