Geverifieerde Resensie

KwaZulu-Natal

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in KwaZulu-Natal bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6513 resensies.

Salt Rock, KwaZulu-Natal

Salt Break Apartment

"Great beaches, clean waters, and safe area. "

Balgowan, KwaZulu-Natal

Edi's B&B

"Deel van die Midlands Meander en daar is soveel om te doen, sien en proe."

Umhlanga, KwaZulu-Natal

Cormoran 26

"Great destination, everything you need is within distance!"

Uvongo, KwaZulu-Natal

Laguna La Crete 15

"Ongelukkig het waterbesoedeling weerens 'n invloed gehad. Uvongo-strand was toe vir die volle tydperk van ons vakansie. Dit is ongelukkig nie net Uvongo nie, dit is 'n gedurige probleem in hoofseisoene in die suidkusarea en 'n onaanvaarbare risiko en ongemak."

Umkomaas, KwaZulu-Natal

Widenham Holiday Flat

"Umkomaas oor die algemeen is wonderlik soos altyd. "

Greytown, KwaZulu-Natal

The Rawstornes @ 268

"Pragtig, my man was 'n polisiebeamte daar baie jare gelede en dit was vir hom baie spesiaal om weer daar te kon wees."

Umdloti, KwaZulu-Natal

54 Lazy Lizard

"They only need more formal restaurants. "

Suidkus, KwaZulu-Natal

Whispering Waves

"Ek verkies die Suidkus - baie rustiger."

Kingsburgh, KwaZulu-Natal

6 Ocean Breeze

"Geriewe is baie sleg op die strand. "

Salt Rock, KwaZulu-Natal

27 Robbins Road

"Baie mooi en eksklusiewe area, naby Ballito. Die twee granny pools wat voorsiening maak vir klein én ouer kinders/grootmense, is 'n baie goeie idee. Groot keuse van winkels baie naby."

Umdloti, KwaZulu-Natal

54 Lazy Lizard

"Strand is baie vuil en word nie skoongemaak nie! Net die paaie word skoongemaak. Dis 'n jammerte dat ons met sulke munisipaliteite moet sit. Strand is vol papiere, doppies, hoenderbene, sigaret stompies, ens."

St. Lucia, KwaZulu-Natal

Whalesong Guest House

"St Lucia is a gem of a travel destination with so much to do."

Paulpietersburg, KwaZulu-Natal

Fels Retreat Lodge

"Bietjie uit die pad, maar die lodge maak dit die moiete werd."

Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal

Matts Rest B&B or Self Catering

"Die dorp val uitmekaar uit. Infrastruktuur is nie goed nie. Baie probleme met krag, water en ander dienste. Die strate in die stad is in 'n baie swak toestand met menige slaggate. Die padwerke op die N3 gaan aan vir jare en veroorsaak lang oponthoude op die pad in en uit PMB. Jy gaan daarheen omdat jy daarheen moet gaan, of omdat jy oorslaap op pad tussen bestemmings. Daar is lekker plekke om te besoek in die omgewing, bv. die hele Midlands Meander, maar dan sal jy eerder daar iewers wil bly."

Scottburgh, KwaZulu-Natal

6 Margaret

"Small town, it was just that the beach was not accessible in the afternoons, and some of our people got sick due to the contaminated ocean. But we love Scottburgh have been going there since 1992."

Kingsburgh, KwaZulu-Natal

Oceanbreeze 13

"Daar is nie veel om te doen nie. Pick 'n Pay is o.k. en die vis- en tjips-winkel op Kingsway-straat se kos is regtig lekker."

Uvongo, KwaZulu-Natal

Oasis Vakansie Oord

"Ek wens net die munisipaliteit wil al die rommel vanaf die strand en rotse verwyder."

Hluhluwe, KwaZulu-Natal

Chumbi Bush House

"Delicious pineapples in Hluhluwe."

Durban, KwaZulu-Natal

Edens Guesthouse

"Durban is lekker; het voorheen daar gebly en gaan gereeld daai kant toe."

Uvongo, KwaZulu-Natal

Saints View Resort Unit 4

"Riool in lagoon en water, nie die eerste keer nie."

Port Edward, KwaZulu-Natal

Eden Wilds 88

"So baie om te doen in die omgewing."

Durban, KwaZulu-Natal

Ocean Blue Guesthouse

"Ons het die Natural Science Museum gaan besoek, wat gratis en 'n absolute moet-doen in Durban is. Ongelukkig was parkering 'n probleem. Altyd lekker om by 'n restaurant op die Promenade te eet: verkopers en bedelaars is nie lastig nie, hoewel die ware beskikbaar is."

Dargle, KwaZulu-Natal

Landy Lane Cottages

"Die Midlands Meander is altyd 'n heerlike ontsnapping weg van die stad af: ons het al verskillende dele sedert 1997 gereeld besoek. Ek sou 'n kaart waardeer het, maar besef dis 'n probleem met Covid. Die meeste plekkies was ongelukkig toe oor die Kersnaweek."

Port Shepstone, KwaZulu-Natal

Ambleside

"Baie naby winkels en eetplekke en strande."

Blad
Blad 72 - Wys 2131 tot 2160
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang