Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 10360 resensies.

Prieska, Noord-Kaap

Harmony

"Ek was baie beïndruk met die netheid van die dorp en toestand van die paaie."

Britstown, Noord-Kaap

Rooidam Cottages & Campsites

"Oornagting op 'n Karoo-plaas is verfrissend en verander die lang rit van Gauteng na die Kaap in 'n besonderse ervaring en belewenis."

Hondeklipbaai, Noord-Kaap

Honne-Pondokkies

"Ek is mal oor die ongerepte dorpie en die feit dat mens sommer langs die see 'n vuurtjie kan maak en 'n braai kan geniet langs die strand. Sal Hondeklipbaai definitief aanbeveel!"

Kimberley, Noord-Kaap

Eden Estate

"Area waar ons oorgeslaap het, het die pad verskriklike slag gate en amper my kar beskadig."

Prieska, Noord-Kaap

Kol-In Selfsorg Eenheid

"A beautiful little gem of a town, with some pleasant surprises!"

Colesberg, Noord-Kaap

Berry Hill Guesthouse

"People are friendly and accommodating. "

Loxton, Noord-Kaap

Karos Gastehuis

"'n Interessante klein dorpie."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Merino Junction

"Mens maak 'n fout om net verby te ry op pad Kaap toe, dis 'n pragtige dorpie en verdien 'n besoek."

Hanover, Noord-Kaap

Rus 'n Bietjie

"Nice midway stop between Jhb and CT."

Loxton, Noord-Kaap

Kom Weer Gastehuis

"Lekker oornag dorpie! Baie goeie eetplek by die Karos!"

Port Nolloth, Noord-Kaap

Peaceful Place

"Pragtige Weskus-dorpie!"

Hanover, Noord-Kaap

Rus 'n Bietjie

"Absoluut 'n plattelandse dorpie. Goed vir oornag alleen."

Carnarvon, Noord-Kaap

Sandrivier Gasteplaas

"Klein dorpie. Mooi landskap."

Kimberley, Noord-Kaap

19AtLast

"Baie interessante plekke om te sien."

Vosburg, Noord-Kaap

Elvee Accommodation

"Baie oulike en karaktervolle Karoodorpie!"

Hanover, Noord-Kaap

Tuin Huis

"Historically well worth a visit, a charming place with a genuine community feel."

Colesberg, Noord-Kaap

Toverberg Guest Houses

"Heerlik in 'n plaaslike restaurant, die Plattelander, geëet. Die diens en die kos was voortreflik!"

Hanover, Noord-Kaap

Tuin Huis

"Geniet die ou geboue, neem baie foto's en beleef Karoo-weelde uit 'n vorige eeu. Die kerkgebou is pragtig en vir 'n verkenner is daar baie om te sien, fluisterstemme van die verlede om te luister en ongelooflike draai in tyd in baie Karoo-vrede. Vars lug en verkwikte wakkerword-ervaring om die langpad verder aan te durf!"

Britstown, Noord-Kaap

Vyfster The Old Jail

"Verlate dorpie, maar vriendelike mense!"

Kimberley, Noord-Kaap

New Rush Guesthouse: Craven Hotel

"Daar is baie geskiedenis en heerlike uitstappies na verskillende plekke. Bespreek 'n paar dae om Kimberley te ontgun."

Hondeklipbaai, Noord-Kaap

Vori-Klip Accommodation

"Interessante en ongerepte dorpie."

Richmond, Noord-Kaap

Anra Rusgenot

"Baie mooi dorpie. Mooi ou geboue."

Richmond, Noord-Kaap

Anra Rusgenot

"Quite a few historical buildings, a beautiful church with stained glass windows, and a bell tower that chimes every half hour."

Hanover, Noord-Kaap

3 Darling Street Guest House

"Baie lekker geëet by Feather's."

Hanover, Noord-Kaap

Trappieskop

"Ons was net laatmiddag en die aand in Hanover en dit op 'n Sondag! Dus was meeste eetplekke toe wat ons keuse beperk het, want ons het beplan om aandete daar iewers te gaan geniet."

Blad
Blad 20 - Wys 571 tot 600
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem