Geverifieerde Resensie

Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7926 resensies.

Kakamas, Noord-Kaap

Palmhof Chalets

"Kakamas is an overnight destination for people travelling on the N14, and a hub for those visiting Augrabies. It has a few interesting visits, and is clearly trying to establish itself as a holiday destination."

Port Nolloth, Noord-Kaap

Dis Al! Akkommodasie

"The Spar in Port Nolloth had all the vital stuff, staff were friendly and helpful, but it was really basic! Fresh fish was unavailable - a bit of snoek from local fishermen was the sum total of it. Several of the restaurants had closed down, prices in the remaining ones were good. This is sleepy hollow South African style, very safe, but absolutely no bright lights, make your own fun, there's no canned entertainment available."

Colesberg, Noord-Kaap

Nanna Rous' Town House

"Sentraal geleë op die N1 vir op pad Kaap toe of terug."

Augrabies, Noord-Kaap

Augrabies Valle Guesthouse

"'n Ongerepte juweel. Dit is waar stilte oorverdowend is."

Noord-Kaap

Kgalagadi Lifestyle Lodge

"Hoogs aanbeveel vir enige toeriste."

Vanderkloof, Noord-Kaap

CasaMere Guest House

"Die R48 vanaf Bloemfontein is net skrikwekkend en onrybaar! Die Vanderkloof was 'n oase vir ons."

Springbok, Noord-Kaap

Chef's @ 6 Selfsorg Eenhede

"Sy strate is in 'n baie swak toestand."

Upington, Noord-Kaap

Libby's Lodge

"Sal vir seker weer gaan. Ons was te kort daar om by alles uit te kom. Heerlik by Red Ox geëet."

Calvinia, Noord-Kaap

Calvinia Guesthouse

"Ek weet te min van Calvinia om dit aan te beveel as toeristebestemming. Het net gebruik as oorslaap op my reis."

Colesberg, Noord-Kaap

De Vuur Gastehuis

"Gerieflike rusplek tydens reis."

Prieska, Noord-Kaap

RRG - River Rapids Grace Units

"Die Blue Saloon was 'n belewenis om te besoek. John (die eienaar) was baie vriendelik. Die internet was onakkuraat met inligting by die Pistachio-fabriek. Vanaf 2011 word daar met pekanneute geboer. 'n Teleurstelling gewees."

Augrabies, Noord-Kaap

Kameeldoring Camping

"Die park en die valle is asemrowend. "

Hondeklipbaai, Noord-Kaap

Vori-Klip Accommodation

"Neem maar die meeste van jou goed saam en geniet elke oomblik."

Hanover, Noord-Kaap

Rus 'n Bietjie

"Hanover laat 'n mens terugdink aan 'n vergete era, stof straatjies - vol historiese skatte, waar mense vriendelik is, almal groet mekaar met 'n glimlag. Soos in meeste gevalle in Suid-Afrika, is sulke klein dorpies afgeskeep en kort opknap werk, ten spyte daarvan is Hanover 'n pragtige plekkie. Sou 'n mens net verby ry, sal jy nooit weet van die pragtige plekkie met sy vriendelike mense en heerlike kos nie."

Colesberg, Noord-Kaap

Nanna Rous' Town House

"Pragtige dorpie. Gaan eet by Die Plattelander. Oulikste Karoo mense. Heerlike kos. Lekker atmosfeer. Sal beslis weer n draai maak in Colesberg."

Colesberg, Noord-Kaap

Spes Bona Guesthouse

"Die talle ou geboue in die dorp is vir my mooi. Die mense is vriendelik en gesels ook vriendelik waar jy stop."

Augrabies, Noord-Kaap

Plato Lodge

"Al probleem is tyd. Jy moet meer tyd daar spandeer."

Noord-Kaap

Kgalagadi Lifestyle Lodge

"Die veld was pragtig na al die reën. Wat 'n voorreg om dit te beleef. "

Britstown, Noord-Kaap

Rooidam Cottages

"Moenie brandstof daar ingooi nie."

Springbok, Noord-Kaap

Chef's @ 6 Selfsorg Eenhede

"Het nie Springbok as sulks besoek nie. Dit is egter baie goed geleë vir verblyf indien mens reis na Namibië of blommekyk."

Prieska, Noord-Kaap

RRG - River Rapids Grace Units

"'n Mooi dorp, maar moet werk aan sy attraksies."

Noord-Kaap

Kgalagadi Lifestyle Lodge

"An unexpected gem! So much diversity in landscape, a must visit province in SA. "

Augrabies, Noord-Kaap

Brabeesmond

"Was 'n ervaring om na valle te gaan kyk. "

Calvinia, Noord-Kaap

Tarantula Guesthouse

"Lekker geëet Sondagaand by Blou Naartjie. Koop gerus vleis by Calvinia-slaghuis!"

Upington, Noord-Kaap

Namibsa Self-catering

"Upington is 'n klein stad, alle wat jy moontlik kan benodig is hier te kry."

Fraserburg, Noord-Kaap

Loveable Karoo Huisie

"Mooi dorpie, en die dinosaurvoetspore is baie interessant."

Springbok, Noord-Kaap

Sperrgebiet Lodge

"Ek sal vir seker weer Springbok toe gaan in die toekoms. Dit was 'n ongelooflike ervaring."

Hanover, Noord-Kaap

Boutique Guesthouse Hanover

"The service was fantastic and the welcome was excellent. "

Britstown, Noord-Kaap

Elsa's @ 27

"Stofstrate en daar gebeur nie veel nie. Maar lekker vir oornag."

Blad
Blad 63 - Wys 1861 tot 1890
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang