Resensies van Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.07 uit 5 gekry volgens 4292 resensies.
Marguerite J. - 1st January 2018
staying in Keimoes, Noord-Kaap
Pragtige dorpie en Die Werf het beste kos!
Danie N. - 31st December 2017
staying in Springbok, Noord-Kaap
Die Tauren Steakhouse in Springbok se kos is van Topgehalte. Definitief 'n restaurant waarna ons sal teruggaan en hoef nie 'n tree terug te staan vir die Kaapse Steakhouses nie.
Marietjie M. - 31st December 2017
staying in Richmond, Noord-Kaap
Halfweg stop na en vanaf Kaap.
Carmel V. - 31st December 2017
staying in Keimoes, Noord-Kaap
The Kokerboom Nursery is a must, Tannie Marina was so friendly and helpful, could of spent the whole day with her.
Adele J. - 31st December 2017
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Colesberg is 'n goeie halfpad stop vir 'n langpad af Kaap toe.
Lindy V. - 31st December 2017
staying in Kakamas, Noord-Kaap
Kakamas is perfek geleë vanaf Pretoria na Weskus en naby die Augrabies waterval.
Anita S. - 31st December 2017
staying in Richmond, Noord-Kaap
Puik! Meer mense moet dit op hul lysie sit van plekke om te besoek!
Sandra G. - 31st December 2017
staying in Kathu, Noord-Kaap
Netjiese, skoon dorpie en die strate was pragtig versier met kersliggies.
Paula D. - 31st December 2017
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Convenient for a stopover between Cape Town and Johannesburg, but nothing much happening there.
Delaine S. - 31st December 2017
staying in Kamieskroon, Noord-Kaap
Very small town with not much to do. Great for a stop-over.
Rianne P. - 31st December 2017
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Good halfway mark between Johannesburg and Cape Town.
Karen R. - 31st December 2017
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Baie dankie.
Linda K. - 30th December 2017
staying in Richmond, Noord-Kaap
Rustige dorpie. Passop vir die spoedlokval in die 80km sone.
Diego I. - 30th December 2017
staying in Colesberg, Noord-Kaap
An underrated town with a lot of energy in it.
Maryke B. - 30th December 2017
staying in Springbok, Noord-Kaap
Springbok is 'n pragtige dorpie in die Noord-Kaap wat ons beslis sal aanbeveel.
Salome G. - 30th December 2017
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Eerder net vir oorslaap.
Chris V. - 30th December 2017
staying in Hopetown, Noord-Kaap
Baie Lekker eetplekke vir so 'n klein dorp. Kos is baie lekker.
Malcolm B. - 30th December 2017
staying in Richmond, Noord-Kaap
An absolute gem ,totally unexpected, will definitely be back.
Rentia D. - 30th December 2017
staying in Springbok, Noord-Kaap
Heerlike rusplek.
Elsie B. - 30th December 2017
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Was my eerste keer wat ek die Kaap besoek het. Tien uit tien vir Colesberg. Sal volgende keer Colesberg meer verken.
Bj S. - 30th December 2017
staying in Upington, Noord-Kaap
Vyf sterre vir hitte.
Pieter P. - 30th December 2017
staying in Carnarvon, Noord-Kaap
Klein Karoo dorpie. Nie veel om te doen nie, maar ideale oornag plek op jou reis.
Jacolene K. - 29th December 2017
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Rustige en mooi dorp.
Maryna S. - 29th December 2017
staying in Groen Kalahari, Noord-Kaap
Het verlief geraak op die Karoo! Dis prentjiemooi op sy eie manier!
Gwyn M. - 29th December 2017
staying in Richmond, Noord-Kaap
Beautiful Karoo town you just can’t help walking through and admiring the old houses. The gem of the Karoo!
Ettiene S. - 29th December 2017
staying in Calvinia, Noord-Kaap
Water probleme agv die droogte. Water uit krane het gestink soos riool. Baie muskiete.
Hester P. - 29th December 2017
staying in Kimberley, Noord-Kaap
Harts wêreld!
Jaco V. - 29th December 2017
staying in Richmond, Noord-Kaap
Boekedorp!
Annette B. - 29th December 2017
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Perfekte halfpad-stop opreis na Wes-Kaap toe. Plattelander restaurant altyd 'n hoogtepunt van ons vakansie.
Willemien V. - 29th December 2017
staying in Richmond, Noord-Kaap
Die dorpie is 'n klein juweeltjie wat die moeite werd is om te besoek vir mense wat hou van kuns en nostalgie. Dink wel dat een dag jou genoeg tyd gee om alles te sien wat die dorpie bied.
Sandra M. - 28th December 2017
staying in Hanover, Noord-Kaap
Hanover has a lot of potential to expand and attract a lot of visitors, it’s a very pretty quaint little town, rich in history . The entrance to the little town could be built up and be more inviting. Loved the street Christmas lights. Investment in this little town would be good.
Janet V. - 28th December 2017
staying in Loxton, Noord-Kaap
Pragtige, stil, skoon dorpie.
Bruwer S. - 28th December 2017
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Colesberg is 'n pragtige klein Karoo dorpie en ideaal vir oornag na Kaapstad of Port Elizabeth. Maar om dit as 'n toeristebestemming te beskryf is miskien 'n "stretch". Ons het aandete geniet, binne loopafstand van The Barracks, by Die Plattelander en dit was ook n baie aangename ervaring. Goeie kos, goeie wynlys en baie vriendelike en goeie diens.
Carol C. - 28th December 2017
staying in Sutherland, Noord-Kaap
If you are going to Sutherland specifically to see SALT check that they are open and that there are tours available before booking accommodation.
Tilly K. - 28th December 2017
staying in De Aar, Noord-Kaap
Net die Checkers was vir my bietjie erg omrede hulle kos nie vir ons so vars was nie en nie so skoon en netjies nie. Verder was dit lekker.
Marius M. - 28th December 2017
staying in Britstown, Noord-Kaap
Eg Karoo, maar doen jou laaste inkopies in De Aar voor die tyd. Pasop om nie 'n pap band in die geweste te kry. Kos by Transkaroo hotel is soos altyd puik.
Joan V. - 28th December 2017
staying in Noord-Kaap
'n Deel van ons land wat deur een en almal beleef moet word.
Sanet S. - 27th December 2017
staying in Calvinia, Noord-Kaap
Dit is n pragtige en baie netjiese dorpie. Dit het diep in my hart gekruip en die mense in die dorp self was net so vriendelik en behulpsaam.
Brett J. - 27th December 2017
staying in Noupoort , Noord-Kaap
A very small little town.
Tania L. - 27th December 2017
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Baie oulike dorpie met die mooiste kerk.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za