Verified Reviews
Northern Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Northern Cape
Rated 4 out of 5 based on 10360 reviews.
"Ons het vir tweede keer by Inni Kraal gaan eet en hul het heerlike, goeie kos! Heerlike kaggelvuur as dit baie koud raak."
"Vriendelike inwoners. Heerlik geëet by Antjie se plek. Baie sentraal vir blommekyk."
"My tuisdorp! So ek kuier altyd lekker daar en daar is genoeg vir 'n nuwe toeris om te sien en te geniet. Baie gasvrye mense."
"If they halve their prices, then I think the price justifies what you get."
"Dit is 'n wêreld unieke plek met sy tapyt van blommetjies wat asemrowend is. 'n Tipiese klein dorpie met die vriendelikste mense wat altyd 'n geselsie sal aanknoop."
"As jy in die platteland wil oorbly of uitspan, dan moet jy verwag dit is nie 5-ster nie, maar weet dit is 10-ster sielsrus."
"Upington is 'n baie mooi dorp. Goeie besighede en vriendelikke mense."
"Lieflike dorp met die mooiste blomme in en om die dorp in blommetyd. "
"Karoo op sy beste. Mens kan nie net een nag hier oorbly nie, dit roep vir meer."
"Daar is nie veel nie, maar dis juis wat die dorpie so uniek maak. Pragtig vir foto's neem."