Resensies van Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.06 uit 5 gekry volgens 3801 resensies.
Quentin R. - 11th January 2017
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Didn't get an opportunity to visit the towns' attractions due to the short duration of our stay. Nice quaint OLD Town though. We did get to have dinner at the Bordeaux Coffee Shop and Restaurant and had a totally enjoyable meal.
Aletia O. - 11th January 2017
staying in Sutherland, Noord-Kaap
Hulle kan gerus bietjie meer moeite doen met aandenkings. Daar is nie veel in die winkels beskikbaar nie.
Trudi V. - 11th January 2017
staying in Sutherland, Noord-Kaap
'n Moet om te sien!
Mbali M. - 11th January 2017
staying in Richmond, Noord-Kaap
The locals are welcoming and always willing to engage in conversation.
Annemarie V. - 11th January 2017
staying in Augrabies, Noord-Kaap
Sou dalk verkies het om ons bespreking vir 'n ander tyd te maak as ons bewus was dat die valle baie lae vloei op daardie stadium getoon het.
Adriaan D. - 11th January 2017
staying in Kimberley, Noord-Kaap
Kom vroeg aan en gaan ry rond in Kimberley.
Nico E. - 10th January 2017
staying in Sutherland, Noord-Kaap
Sutherland was 'n aangename ervaring. Maak 'n draai (bespreek 'n toer) by die SAAO-tuiste van die SALT-teleskoop en eet ietsie in die dorp. Eet gerus by die "Ou Meule" - lekker kos en stewige porsies.
Casper S. - 10th January 2017
staying in Richmond, Noord-Kaap
Pragtige ou dorpie!
Cherie S. - 10th January 2017
staying in Colesberg, Noord-Kaap
It''s a good place to stop between JHB and Cape Town.
Ria J. - 10th January 2017
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Ontsaglike probleem met rommelstrooiing in die dorp. Die Munisipaliteit kan gerus werkgeleenthede skep vir persone wat nét rommel en veral plastieksakke opruim.
Kallie H. - 10th January 2017
staying in Calvinia, Noord-Kaap
Ek het lekker skoon skaapafval by die plaaslike slaghuis gekoop.
Christo W. - 10th January 2017
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Baie sentraal tussen Gauteng en die Kaap geleë. Hulle kan nog gastehuise beskikbaar stel.
Esme M. - 10th January 2017
staying in Warrenton, Noord-Kaap
Warrenton het as dorpie baie agteruitgegaan. Paaie word nie onderhou nie en is vol slaggate. Dit is egter 'n lekker plekkie om oor te slaap as jy op die N12 reis in die rigting van Kaapstad of Johannesburg. Warrenton het baie potensiaal. Hoop die munisipaliteit gee aandag aan hierdie plekkie en bou tot op tot sy glorie van jare gelede.
Henri K. - 10th January 2017
staying in Noupoort , Noord-Kaap
Die omgewing is aangrypend vir 'n Gautengse stedeling en roep baie herinneringe van toeka se tyd op!
Christiaan R. - 10th January 2017
staying in Kimberley, Noord-Kaap
Ons het Kimberley as oornag-stop gebruik op pad na Johannesburg. Het die "Big Hole" toer gedoen, maar daar was te min tyd/inligting oor ander toeriste-aantreklikhede.
Mandi A. - 10th January 2017
staying in Kimberley, Noord-Kaap
Warm!
Schalk S. - 10th January 2017
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Ons kan dit aanbeveel om Colesberg per voet te ontdek want alles is so naby. Die strate voel redelik veilig en daar is uitstekende veld-staproetes binne bereik. Daar is ook verskeie eetplekkies en ons kan die pizza aanbeveel by Horse & Mill Pub and Guesthouse.
Welma P. - 10th January 2017
staying in Calvinia, Noord-Kaap
Klein plekkie en 'n moet sien: die groot posbus is indrukwekkend en Die Blou Vy is 'n heerlike eetplek.
Natie L. - 10th January 2017
staying in Richmond, Noord-Kaap
Oulike dorpie.
Nicolene V. - 10th January 2017
staying in Calvinia, Noord-Kaap
Mooiste sonsondergang en vriendelike mense.
Danette S. - 10th January 2017
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Die Plattelander - beslis 'n plek waar jy moet gaan eet. Die skaapstertjies sal maak dat jy jou vingers afeet. Die dorp se strate is net baie vuil wat 'n jammerte is, maar aan gasvryheid en lekker eet is daar nie 'n tekort nie.
Beverley S. - 10th January 2017
staying in Hanover, Noord-Kaap
Apparently the actual halfway point between Cape Town and Johannesburg which makes sense as a stop over if driving. Hanover itself, however, does not have much to offer, unless you can land yourself on a lovely farm, of which there are plenty.
Arnold G. - 10th January 2017
staying in Colesberg, Noord-Kaap
100% lekker geleë presies halfpad op N1 tussen Johannesburg en Kaapstad. Ek sal weer hier oorslaap!
Petro V. - 10th January 2017
staying in Britstown, Noord-Kaap
Baie lekker wors en biltong! 10 uit 10 vir die Karoo!
Jan V. - 10th January 2017
staying in Keimoes, Noord-Kaap
Keimoes is 'n rustige en vriendelike omgewing om te oor te bly.
Christina K. - 10th January 2017
staying in Springbok, Noord-Kaap
Natuurskoon!
Ann M. - 10th January 2017
staying in Hanover, Noord-Kaap
Hanover's location served as a good stop over.
Alex L. - 9th January 2017
staying in Hanover, Noord-Kaap
Die NG Kerk op Hanover is een van die mooiste kerke om te besoek.
Cornie V. - 9th January 2017
staying in Calvinia, Noord-Kaap
Ons sou graag meer kontreikos wou sien.
Mariette Y. - 9th January 2017
staying in Loxton, Noord-Kaap
Hartsmense in die middel van die Karoo, 'n kuier werd!
Mike M. - 9th January 2017
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Ons was aangenaam verras toe ons deur Colesberg gestap en die dorpie leer ken het. Mens is geneig om net deur te ry en nie tyd te spandeer nie. Colesberg is definitief die moeite werd om by aan te doen.
Etienne V. - 9th January 2017
staying in Sutherland, Noord-Kaap
Baie mooi natuurskoon.
Rentia B. - 9th January 2017
staying in Augrabies, Noord-Kaap
Augrabies is 'n moet vir elke vakansieganger.
Ronnie C. - 9th January 2017
staying in Augrabies, Noord-Kaap
Augrabies is wonderlik en ek kan Augrabies Falls Hotel aanbeveel, vriendelike personeel en heerlike kos - hulle het nie ons situasie uitgebuit nie en het ons vriendelik bygestaan!
Antionette T. - 9th January 2017
staying in Colesberg, Noord-Kaap
'n Pragtige plek met hartlike mense en mens voel veilig.
Deon D. - 9th January 2017
staying in Kimberley, Noord-Kaap
Altyd aangenaam om Kimberley te besoek.
Anele S. - 9th January 2017
staying in Kimberley, Noord-Kaap
Gaan gerus na die groot gat toe en doen die volle toer. Definitief die moeite werd om te doen.
Tonie S. - 9th January 2017
staying in Springbok, Noord-Kaap
Wat 'n pragtige dorpie. Beslis 'n plekkie om langer as een nag te vertoef.
Wilfred M. - 9th January 2017
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Goed genoeg vir oorslaap halfpad Kaap toe.
Hein L. - 9th January 2017
staying in Kimberley, Noord-Kaap
Weens die hitte kon ons nie met ons eerste slaap die Groot Gat besoek nie, maar met die terugkom het ons gestop op Magersfontein-slagveld naby Richie op 'n 7 km-grondpad, maar dit was die moeite werd as jy belangstel in die geskiedenis van die Anglo-Boereoorlog of die Afrikaner Geen kaarte word aanvaar nie, neem kontant.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za