Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.56 uit 5 gekry volgens 32799 resensies.
Retha B. - 4th January 2019
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Die argitektuur, natuurskoon en skoon strate is uniek.
Michael G. - 4th January 2019
staying in Boland, Wes-Kaap
Lovely and peaceful. Perfect getaway from the chaos of city life.
Diana H. - 4th January 2019
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Mens moet langer daar wees om alles te verken! Pragtige dorp en omgewing. Probeer om dit te alle koste te behou.
Marius D. - 4th January 2019
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Wonderlike bestemming vir buitelewe mens. Asemrowend mooi en alle geriewe is daar.
Sarah M. - 4th January 2019
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Hermanus is beautiful but would never stay at the Beach Club.
Sansie G. - 4th January 2019
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Geniet die Karoo-dorp vreeslik en gaan vir seker terug.
Clive S. - 4th January 2019
staying in Upper Gardens, Wes-Kaap
Beautiful.
Derick A. - 4th January 2019
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Baie om te doen vir oud en jonk.
Hendrik B. - 4th January 2019
staying in De Rust, Wes-Kaap
Outstanding good place.
Maxine G. - 4th January 2019
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Clean, safe community.
Karen G. - 4th January 2019
staying in Franskraal, Wes-Kaap
Dis rustig vir die mense wat van rustigheid hou. Dis heerlik om strandlangs te kan stap en die natuur te kan geniet. Jy kan ver stap langs die strand en seekus. Baie vriendelike mense.
Ebeth B. - 4th January 2019
staying in De Kelders, Wes-Kaap
Baie mooi en ongelooflike natuurskoon.
Christo N. - 4th January 2019
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Puik.
Nico P. - 4th January 2019
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Baie dankie dat julle alle toeriste bewus maak van julle poging om water te bespaar!
Catrien M. - 4th January 2019
staying in Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap
Ongelooflike omgewing, altyd iets aan die gang. Sal beslis weer besoek.
Christopher E. - 4th January 2019
staying in Wolseley, Wes-Kaap
A very quiet town.
Pinky H. - 4th January 2019
staying in Hout Bay, Wes-Kaap
It is very beautiful and there is a lot to see!
Fiona L. - 4th January 2019
staying in St. Helenabaai, Wes-Kaap
Rustige vakansiedorp.
Malinda L. - 4th January 2019
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Lekker vir jong mense.
Malinda L. - 4th January 2019
staying in Tuine, Wes-Kaap
Heerlike area.
Andre B. - 3rd January 2019
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
Ongelooflike plek. As jy wil by die see vakansie hou is dit definitief jou plek. Ons is weer Desember op Struisbaai. Als om te koop is daar met lekker restaurante en natuurlike die Sea Shack met die varste vis en kalamari. Ongelooflik.
Ansie S. - 3rd January 2019
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Dit was my eerste besoek en al het ek ver gereis sal ek beslis terugkeer soontoe!
Inge K. - 3rd January 2019
staying in Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap
Ideal place to get away from it all and pull yourself towards yourself in peace.
Sabera A. - 3rd January 2019
staying in Claremont, Wes-Kaap
Clean, neat and quiet, peaceful area. Easy access to public transport and amenities. Beautiful scenery.
Gerhard L. - 3rd January 2019
staying in Montagu, Wes-Kaap
Redelik stil, sal nie aanbeveel nie.
Lize B. - 3rd January 2019
staying in Bettysbaai, Wes-Kaap
Fantastiese bestemming!
Roelien V. - 3rd January 2019
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Beste onder die son.
Hilary F. - 3rd January 2019
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Vriendelike mense. Mooi kusdorp. Sal graag daar wil aftree. Ons gesin het destyds so 40 jaar gelede altyd by Diaz gekamp. Het mooi herinneringe. Moes net eenvoudig weer daarheen terugkeer. Dinge het intussen baie verander, maar die plek het nie sy bekoring verloor nie.
Werner N. - 3rd January 2019
staying in Dwarskersbos , Wes-Kaap
Ongelooflike strand, skoon. Lekker stil. Ideale bestemming vir 'n rustige terugkeer na normaal.
Michelle V. - 3rd January 2019
staying in George, Wes-Kaap
Ons ken George baie sleg, maar is baie beïndruk met die plek. Oorweeg dit om weer daar te gaan kuier.
Bathabile H. - 3rd January 2019
staying in Groenpunt, Wes-Kaap
Great location close to everything we needed.
Annetjie D. - 3rd January 2019
staying in St. Helenabaai, Wes-Kaap
Min inligting beskikbaar oor wat om te doen, waar om te eet, besienswaardighede.
Elroy L. - 3rd January 2019
staying in De Kelders, Wes-Kaap
De Kelders is net die regte plek om jou weer te verfris.
Frik C. - 3rd January 2019
staying in Greyton, Wes-Kaap
Die Saterdag mark is 'n hoogtepunt en die wandelpaaie en swempoele is 'n belewenis.
David C. - 3rd January 2019
staying in Wildernis, Wes-Kaap
Voorwaar 'n goeie vakansiebestemming.
Hennie B. - 3rd January 2019
staying in Worcester, Wes-Kaap
Naby genoeg aan Kaapstad en besienswaardighede. Pragtige omgewing.
Joe B. - 3rd January 2019
staying in Porterville, Wes-Kaap
Sal beslis weer die dorpie besoek.
Karin M. - 3rd January 2019
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Lekker vakansieplek wat baie besig raak oor kersfees en nuwejaar. Ons het ook van die geleentheid gebruik gemaak om na die Afrikaanse konserte toe te gaan.
Kim W. - 3rd January 2019
staying in Riebeek-Wes, Wes-Kaap
A quaint little town not far from Riebeek Kasteel which has lots of lovely little shops and restaurants to explore.
Vanita A. - 3rd January 2019
staying in Fisherhaven, Wes-Kaap
Please try to keep it so peaceful. It's a beautiful and unspoilt place.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za