Geverifieerde Resensie
Wes-Kaap
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Wes-Kaap bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 44462 resensies.
"In die omgewing van Worcester is daar redelik baie om te doen. Heelwat wynkelders wat kan besoek word vir wynproeë en of om sommer net lekker te gaan sit en iets te eet. Baie mooi omgewing. "
"Darling is 'n baie oulike en karaktervolle klein dorpie. Daar is meer te doen as verwag. Baie vriendelike mense. Lekker wynplase in die omgewing. Restaurante ook lekker en goeie verskeidenheid."
"Somerset West was clean and everything works. The restaurants were awesome and shopping centres had everything you could want."
"Een van die mooiste areas in ons land. Woorde kan nie die Langebaan Lagoon en die Weskus Nasionalepark beskryf nie."
"Heidelberg was vir ons 'n verrassing. Netjiese dorpie met baie vriendelike mense."
"'n Droom dorp met die mooiste plantegroei en bome. Lekker oop strand en die mooiste meer met wonderlike voëllewe."
"Ons kuier gereeld in Oudtshoorn. Dit is klein genoeg om rustig te wees, maar jy kan nog steeds alles wat jy nodig het daar kry. Dit is vir ons altyd 'n wenner!"
Noordelike Voorstede, Wes-Kaap
19 on Robyn"Alle winkel eenhede is maklik om te vind. Veilige area om by tuis te gaan en te besoek. "
"Hartenbos is 'n lieflike vakansiebestemming met baie besienswaardighede om te besoek en 'n baie veilige strand en see om in te swem."
"Quaintest little town, friendly locals, clean and peaceful. And lots to do if you're energetic, as we are. Walks are fabulous, along the beach or rocks. 2 nice tennis courts. Good restaurants and coffee shops. Its unspoiled, unlike Hermanus and Plett, etc. Easy drives to wine estates, Darling, Langebaan, West Coast Park, Buffelsfontein for game drives, San Reserve which is fascinating and also lovely views, Mykonos. Weekend just too short! And its an easy 1 hour drive from Cape Town, huge plus. You can tell I'm a great fan of marvellous Yzerfontein!"