Verified Reviews

Western Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape

Rated 4.6 out of 5 based on 35608 reviews.

Brandwacht, Western Cape

Feel @ Home

"Dit is 'n gegoede deel met lieflike huise en tuine naby die berg. Dit lyk of sekuriteit nie 'n probleem is nie. Sal moeilik wees om daar te bly sonder vervoer, tensy 'n mens 'n kranige stapper is!"

Yzerfontein, Western Cape

61 Lutie Katz

"Great beach town - with a lovely holiday atmosphere. It is very close to Cape Town which makes it a very attractive holiday destination. "

Greyton, Western Cape

Mount Grace Country House

"Dit is vir my die pragtigste dorpie met die gevoel van Clarens. Die eetplekkie was wonderlik met die heerlikste atmosfeer en kaggelvuur."

Pearly Beach, Western Cape

Glipsie By Die See

"Baie lekker rustige plekkie met groot winkel. Dorpe naby waarna mens kan uitry."

Plattekloof, Western Cape

De Grendel Cape Accommodation

"Sentraal geleë naby winkelsentrums."

Stellenbosch Central, Western Cape

Bastmolen Holiday Flat

"It's a great holiday destination for socialites. Young people will enjoy the buzz since the University is at the centre of it all. "

Southern Suburbs, Western Cape

Hedge House

"Ek love die uitsig op Duiwelspiek vanuit die Suidelike voorstede. Dis my gunstelingplek in Kaapstad."

Dwarskersbos , Western Cape

Lekke By Die See

"Mense is baie vriendelik en ons sommer welkom laat voel, baie stil plekkie."

Rawsonville, Western Cape

La Bri Guest House

"Subjektiewe kommentaar, een maal 'n Goudini-afstammeling, sal jy altyd teruggaan en tans staan ons verwonderd oor die toerisme -bedryf wat so floreer. Wonderlik."

Villiersdorp, Western Cape

Underhill Farm

"In die dorp is daar niks om te sien nie. Jy gaan verken die omgewing en die ander toeriste-aantreklikhede. Maar Underhill Farm in die Vyeboom streek, sal die rede wees hoekom jy soontoe gaan. "

Bot River, Western Cape

Arcangeli Wines

"Dis die moeite werd om 'n naweek of meer in die omgewing te spandeer."

De Rust, Western Cape

De Rustica Stable Stay

"Mooiste dorp. Het alles wat jy nodig het."

Beaufort West, Western Cape

Country Cottage

"Bietjie meer te doen sou fantasties wees."

Bredasdorp, Western Cape

In-i-bos Selfsorg Eenheid

"Dis 'n baie lekker rustige plek om te gaan ontspan."

Hartenbos, Western Cape

Hartenbos Accommodation

"Baie lekker vakansieplek en baie om te doen."

Ceres, Western Cape

Palmboom Gastehuis

"So pragtig groen en vriendelike mense. My verstom aan almal se mooi tuine."

Prince Albert, Western Cape

The Lemon Tree

"Ons is aangenaam verras met hierdie oulike dorpie in die middel van die Karoo, sy oulike winkeltjies, heerlike restaurante en vriendelike mense. Die moeite werd om meer as 'n dag daar te spandeer."

De Rust, Western Cape

The Travelling Tortoise Retreat

"Mooi skoon dorpie met baie mooi juwele."

Hermanus, Western Cape

Afri Spaans

"Burgundy Tapas se diens was sleg. "

Page
Page 735 - Showing 22021 to 22050
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers