Geverifieerde Resensie

Boland

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Boland bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3557 resensies.

Riebeek-Kasteel, Boland

Onse Kasteel

"Riebeek-Kasteel is 'n pragtige en rustige bestemming wat onder 100 km vanaf Kaapstad is. Dit is vir seker 'n plek om te besoek."

Hermon, Boland

Du Vlei

"Hermon is naby die Du Vlei plaas, maar is nie werklik 'n toeriste bestemming nie. Riebeek-Kasteel (7 km van DuVlei af) en die plattelandse omgewing is die besienswaardighede en is hoekom mense uit die stad daarheen gaan oor naweke."

Strand, Boland

Hibernian Towers 10.6

"Lekker strand-area vir kinders."

Paarl, Boland

Te Moi

"Baie mooi. Ek dink julle moet op julle web sê dat Paarl tussen sekere maande die warmste plek in die land is! Dan sou ek gekyk het dat ek 'n plek het met lugreëling. Dit was 38ºC 20:30 in die aand!"

Rawsonville, Boland

Slanghoek Mountain Resort

"Klein dorpie, maar daar is baie om te sien in die nabye omgewing."

Stellenbosch, Boland

De Oude Schuur

"Een van ons plekkies om te oorweeg, sou ons besluit om na baie jare weer terug te kom Kaap toe - hartsbegeerte!"

Simonswyk, Boland

Anni Bos

"Rustige omgewing."

Rawsonville, Boland

ATKV Goudini Spa

"Lovely and peaceful place."

Wellington, Boland

La Rochelle

"Pragtige plek."

Worcester, Boland

The Beckhuis

"Pragtige plek, vriendelike mense by besighede!"

Strand, Boland

Loch'nest

"Sentraal geleë, wat 'n lekker tyd, mooi plekkie met alles net perfek reg. "

Strand, Boland

5 Lantra

"Safe place to visit."

Van Ryneveld, Boland

Ashley on Beach Strand @ Family Apartment 408

"Van Ryneveld het sy eie bekoring wat jou altyd bybly."

Paarl, Boland

Be Still Guest House

"Wees gewaarsku dit is baie warm daar."

Franschhoek, Boland

Courchevel Cottages

"Dit is 'n ongelooflike lekker dorpie met die beste wyne en atmosfeer."

Rawsonville, Boland

Slanghoek Mountain Resort

"Pragtige omgewing, perfek vir uiteet en wyntoere. "

Paradyskloof, Boland

Schuilplaats Studio and Overnight Accommodation

"Lieflike veilige area naby aan Universiteit, Spar en restaurante."

Ceres, Boland

15th on Carson

"Pragtige dorp! Baie om te doen."

Strand, Boland

Ocean Breeze Hotel

"Strand is beautiful."

Paarl, Boland

Te Moi

"Uitstekende restaurant, interessante area om te besoek en dagreise vanaf te doen na verskeie gedeeltes in die boland."

Brandwacht, Boland

Feel @ Home

"Dit is 'n gegoede deel met lieflike huise en tuine naby die berg. Dit lyk of sekuriteit nie 'n probleem is nie. Sal moeilik wees om daar te bly sonder vervoer, tensy 'n mens 'n kranige stapper is!"

Stellenbosch Sentraal, Boland

Bastmolen Holiday Flat

"It's a great holiday destination for socialites. Young people will enjoy the buzz since the University is at the centre of it all. "

Rawsonville, Boland

La Bri Guest House

"Subjektiewe kommentaar, een maal 'n Goudini-afstammeling, sal jy altyd teruggaan en tans staan ons verwonderd oor die toerisme -bedryf wat so floreer. Wonderlik."

Van Ryneveld, Boland

Nautica Deluxe

"Netjiese omgewing."

Ceres, Boland

Palmboom Gastehuis

"So pragtig groen en vriendelike mense. My verstom aan almal se mooi tuine."

Strand, Boland

Hibernian Towers 1103

"Fantastic beach, good for swimming and endless walks, but always windy."

Strand, Boland

C-Rus

"Lekker plek met alles om jou. Loopafstand na alle winkels en die see regtig baie mooi."

Blad
Blad 69 - Wys 2041 tot 2070
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang