Geverifieerde Resensie

Cape Route 62

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Route 62 bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 2351 resensies.

Klaasvoogd West, Kaapse Roete 62

Assegai Rest

"Beautiful setting in the mountains and several of the Robertson wine farms are situated in Klaasvoogd."

Robertson, Kaapse Roete 62

House of Pinardt

"Ag, die Jakarandabome was pragtig. Die mense so vriendelik as jy in die straat verby stap. En die ontbyt by Four Cousins was uitstekend."

Ceres, Kaapse Roete 62

Mountain View Guesthouse

"Ceres is so clean and absolutely beautiful and the locals are super friendly and helpful. A gorgeous little town!"

Calitzdorp, Kaapse Roete 62

Bella de Karoo

"Veilig. Vriendelike mense en omgewing. Skoon."

Kaapse Roete 62

Fluisterbosch Accommodation and Lifestyle Farm

"Besoek aan Seweweekspoort is 'n absolute ervaring wat ek enige een sal aanbeveel om the doen."

De Rust, Kaapse Roete 62

Meijer's Rust Farm

"Lekker plattelanse dorp om rustig te word. Geen gejaagheid, lieflike mense om tyd mee te geniet. Lekker."

Robertson, Kaapse Roete 62

50 White

"Lieflike, lekker plek met baie om te beleef! Volgende keer bring ek nog mense saam. Sulke lekkerte is te goed om nie te deel!"

Montagu, Kaapse Roete 62

Krom Cottage and Westway Corner

"Dis pragtig verby. Mooiste mooi om elke hoek. Restaurante en natuurlewe vir elkeen se smaak. Naby oulike doendinge. Beslis op my gunstelinglys."

Vanwyksdorp, Kaapse Roete 62

Watermill Farm Cottages

"The road from Vanwyksdorp to Herbertsdale is breath-taking (and is suited for normal vehicles), as is the Rooiberg Pass (which requires all-wheel drive)."

McGregor, Kaapse Roete 62

The Barn McGregor

"Ek is 36 jaar terug getroud in die kerk op McGregor, my skoonpa het daar geboer, ons is aangenaam verras met die besighede wat elkeen sy eie "niche" mark het. Heerlik geëet by van die restaurante en sal weer kom kuier."

Robertson, Kaapse Roete 62

Robertson Boutique Backpackers

"Robertson is the place to be for good wine. Love the town and places and at night it's just relaxing. Loads to do!"

Kaapse Roete 62

Boplaas Cottages

"Altyd bekoorlik om te sloer-toer. "

McGregor, Kaapse Roete 62

Yellowstone Cottages

"Klein, platteland en 'n stukkie goud naby die stad."

Montagu, Kaapse Roete 62

Squirrels Corner

"They need your support."

De Rust, Kaapse Roete 62

The Travelling Tortoise Retreat

"Baie oulike Karoodorpie! Naby Meiringspoort. Goeie halfpad-stop."

McGregor, Kaapse Roete 62

The Cottage at Wild Almond

"Rustige, netjiese dorpie en die besoek aan die wynplaas-en-eetplek, Lord's, was beslis die moeite werd!"

Robertson, Kaapse Roete 62

Stay @ Adderley 16

"In die middel van die wynland."

De Rust, Kaapse Roete 62

Doornkraal Tuinhuis

"A clean, quaint little town."

Montagu, Kaapse Roete 62

Karoo Rus

"Montagu is sentraal geleë na verskeie toeriste attraksies."

Robertson, Kaapse Roete 62

Robertson Boutique Backpackers

"Very friendly little town. Bring sunblock."

McGregor, Kaapse Roete 62

Betty Boop Kothuis

"McGregor is one of my favourite destinations. Lovely quiet, peaceful village in beautiful surroundings to enjoy for a few days. Will go there again and again."

Robertson, Kaapse Roete 62

Route 62 B&B

"Voortreflike wynplase en golf, maar dorp self vuil en verwaarloos."

Robertson, Kaapse Roete 62

Mabet and Gabriella Guest Rooms

"Heerlike wyn. Top gasvryheid. Mooi dorpie."

Robertson, Kaapse Roete 62

The Annex

"Ons was ongelukkig net vir een aand daar om 'n troue by te woon, maar dis 'n pragtige omgewing en ek dink die wynkelders of plase sou definitief n besoek werd wees as daar tyd was."

Robertson, Kaapse Roete 62

Route 62 B&B

"Felt uncomfortable walking back from restaurant. Would not recommend it."

Blad
Blad 32 - Wys 931 tot 960
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang