Geverifieerde Resensie

Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11336 resensies.

Colesberg, Karoo

Chrizaan Guest House

"Oulike dorpie met die heerlikste lamsvleis en goeie "sout van die aarde"-mense."

Colesberg, Karoo

Linda's Guest House

"Fantastic, quite and safe place to stay over between your long journey on the road."

Vanderkloof, Karoo

Waterfront Boutique Hotel

"Hierdie is een van die juwele van ons land. Gaan besoek dit gerus. "

Beaufort-Wes, Karoo

Steenbokkie Nature Reserve

"Ons ry al vir baie jare deur Beaufort-Wes en al het hulle baie duur geword, bly die Karoo Nasionale Park maar nog die beste plek om te bly en as jy net wil oorslaap, kan ons Little Green World met lof aanbeveel."

Gariepdam, Karoo

View Lodge

"Baie om te doen en rustig."

Prins Albert, Karoo

Karoo View Cottage 1 - Kanon

"Pragtige ou dorpie met wynplase - kan vir niks meer vra nie!"

Graaff-Reinet, Karoo

Obesa Lodge

"Dit was beslis die 3 dae se oorslaap werd. Ek vertel reeds vir almal wat wil luister hoe 'n heerlike vakansie-ervaring dit was. "

Venterstad, Karoo

Morning Glory Cottages

"Venterstad is 'n rustige klein Karoodorpie, maar dit is baie naby die Gariepdam. Die Gariepdam-damwaltoer is verseker die moeite werd. "

Vanderkloof, Karoo

Waterfront Boutique Hotel

"Good area for bird lovers to visit al lot of Karoo specials. It can be located here quite easily in the village as well as in the adjoining Rolfontein nature reserve. Lots of water sport activities available on the dam."

De Aar, Karoo

Karoo Fountain Luxury Guesthouse

"Skoon in vergelyking met ander plattelandse dorpe. "

Nieu-Bethesda, Karoo

The Ibis Lounge

"Oulike klein dorpie!"

Hanover, Karoo

Mieliefontein

"Ideaal tussen Pretoria en die Kaap geleë."

Gariepdam, Karoo

Gariep Inn

"Mooi area en perfekte oornagpunt."

Prins Albert, Karoo

Karoo Khaya

"Sterrekyk is 'n moet."

Colesberg, Karoo

Gables Inn

"Lieflike plekkie reg in die middel van die Kaap en Johannesburg. "

Beaufort-Wes, Karoo

Wagon Wheel Country Lodge

"Klein plekkie so daar gaan nie veel aan nie, maar ons was bevoorreg om baie oulike mense te onmoet. Ek kan Royal Beauty aanbeveel en Lizette's Nails - twee besonderse aangename dames."

Graaff-Reinet, Karoo

Aan Die Oewer Graaf-Reinet Guesthouse

"Pioneers-restaurant bied goeie etes!"

Beaufort-Wes, Karoo

Wagon Wheel Country Lodge

"Lekker plek om halfpad te stop. "

Victoria-Wes, Karoo

Victoria's Pride

"Uitstekende waarde vir geld!"

Hopetown, Karoo

Karee Guesthouse

"Baie goeie diens en kos by Stables Restaurant."

Colesberg, Karoo

Van Zylsvlei B&B Karoo Guest Farm

"Ek was geskok om te sien hoe baie gemors, papiere en sakke al om die dorp was. Dit het my vreeslik afgesit."

De Rust, Karoo

Room @ Irissa Rainbow Sanctuary

"Beperkte eetplekke met beperkte spyskaarte as jy alleen reis."

Victoria-Wes, Karoo

Merino Junction

"Dit lyk wel of daar moeite gemaak word om die geboue in die dorp op te knap. In sekere dele van die dorp en net buite Victoria-Wes is dit egter ongelooflik vuil met vullis wat die hele wêreld vol gestrooi lê."

Colesberg, Karoo

Donalds Guesthouse

"Baie mooi dorpie, met die oudhede wat ek nog graag sal wil ondersoek! "

Victoria-Wes, Karoo

Kingwill's Guest House

"Die dorpie is 'n goeie oornagbestemming op jou reis Kaap toe en die mense doen moeite om hul dorpie skoon en mooi te maak. "

Bo-Karoo, Karoo

Asemskep

"Dit is baie stil en rustig in die Karoo. Die mooi helder sterre is 'n belewenis in die Karoo. Sal dit verseker aanbeveel."

Nieu-Bethesda, Karoo

Ganora Guest Farm & Excursions

"Pragtige dorpie, maar tekort aan bankfasiliteite! "

Beaufort-Wes, Karoo

Steenbokkie Nature Reserve

"Beeldskone dorpie. Goeie mense en geselskap in en om die dorp. Die geriewe is skoon en daar is 'n groot mall vir die nodige."

Victoria-Wes, Karoo

Die Pophuis Hoekie

"Baie netjiese dorpie. "

Blad
Blad 334 - Wys 9991 tot 10020
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang