Geverifieerde Resensie

Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11431 resensies.

Colesberg, Karoo

Brand Guesthouse

"Goeie ligging as halfweghuis tussen Gauteng, Kaapstad en Port Elizabeth."

Nieu-Bethesda, Karoo

And The Cow Jumped Over The Moon...

"Ons hou van die stilte en die klein gemeenskap. Die Uilhuis was baie interressant en die restaurantjie en kroegie wat ons besoek het was baie oulik ingerig met mooi dekor. In hierdie dorpie kan 'n mens kom rus en onttrek van die samelewing en net weer jouself vind. Hier wil ek vir 'n maand kom bly!"

Beaufort-Wes, Karoo

Haus Holzapfel

"Goeie halfwegstop tussen Gauteng en die Kaap."

Beaufort-Wes, Karoo

Steenbokkie Nature Reserve

"Goed geleë om die langpad Kaap toe te onderbreek."

Prins Albert, Karoo

Onse Rus Guest House

"Prince Albert se gastehuise is redelik duur."

Britstown, Karoo

Elsa's @ 27

"Pragtige dorpie. Elke toeris behoort daardeur te ry. Vriendelike mense in die dorp."

Graaff-Reinet, Karoo

Profcon Resort

"Lieflike, skoon en pragtige dorp - die huise en skole is uit die boeke."

Steynsburg, Karoo

KaiKai B&B

"Die oulikste dorpie is baie vervalle. Eienaars van leë huise moet teen bekostigbare pryse verkoop en aan mense wat graag erwe wil bewerk. Die Skemas is goed ontwikkel en floreer. Ek sal graag wil sien dat die munisipaliteit meer aandag aan die skoonmaak van slote en klein stroompies skenk. Ek beveel aan dat skole herwinningsprogramme reël."

Graaff-Reinet, Karoo

Eenzaamheid Holiday Farm

"Baie oulike en mooi dorpie!"

Colesberg, Karoo

Brand Guesthouse

"Lekker gebly en vriendelike mense."

Colesberg, Karoo

Chrizaan Guest House

"Oulike dorpie met die heerlikste lamsvleis en goeie "sout van die aarde"-mense."

Colesberg, Karoo

Linda's Guest House

"Fantastic, quite and safe place to stay over between your long journey on the road."

Vanderkloof, Karoo

Waterfront Boutique Hotel

"Hierdie is een van die juwele van ons land. Gaan besoek dit gerus. "

Beaufort-Wes, Karoo

Steenbokkie Nature Reserve

"Ons ry al vir baie jare deur Beaufort-Wes en al het hulle baie duur geword, bly die Karoo Nasionale Park maar nog die beste plek om te bly en as jy net wil oorslaap, kan ons Little Green World met lof aanbeveel."

Gariepdam, Karoo

View Lodge

"Baie om te doen en rustig."

Prins Albert, Karoo

Karoo View Cottage 1 - Kanon

"Pragtige ou dorpie met wynplase - kan vir niks meer vra nie!"

Graaff-Reinet, Karoo

Obesa Lodge

"Dit was beslis die 3 dae se oorslaap werd. Ek vertel reeds vir almal wat wil luister hoe 'n heerlike vakansie-ervaring dit was. "

Venterstad, Karoo

Morning Glory Cottages

"Venterstad is 'n rustige klein Karoodorpie, maar dit is baie naby die Gariepdam. Die Gariepdam-damwaltoer is verseker die moeite werd. "

Vanderkloof, Karoo

Waterfront Boutique Hotel

"Good area for bird lovers to visit al lot of Karoo specials. It can be located here quite easily in the village as well as in the adjoining Rolfontein nature reserve. Lots of water sport activities available on the dam."

De Aar, Karoo

Karoo Fountain Luxury Guesthouse

"Skoon in vergelyking met ander plattelandse dorpe. "

Nieu-Bethesda, Karoo

The Ibis Lounge

"Oulike klein dorpie!"

Hanover, Karoo

Mieliefontein

"Ideaal tussen Pretoria en die Kaap geleë."

Gariepdam, Karoo

Gariep Inn

"Mooi area en perfekte oornagpunt."

Prins Albert, Karoo

Karoo Khaya

"Sterrekyk is 'n moet."

Colesberg, Karoo

Gables Inn

"Lieflike plekkie reg in die middel van die Kaap en Johannesburg. "

Beaufort-Wes, Karoo

Wagon Wheel Country Lodge

"Klein plekkie so daar gaan nie veel aan nie, maar ons was bevoorreg om baie oulike mense te onmoet. Ek kan Royal Beauty aanbeveel en Lizette's Nails - twee besonderse aangename dames."

Graaff-Reinet, Karoo

Aan Die Oewer Graaf-Reinet Guesthouse

"Pioneers-restaurant bied goeie etes!"

Beaufort-Wes, Karoo

Wagon Wheel Country Lodge

"Lekker plek om halfpad te stop. "

Blad
Blad 337 - Wys 10081 tot 10110
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang