Geverifieerde Resensie
KwaZulu-Natal
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in KwaZulu-Natal bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6800 resensies.
St. Lucia-riviermonding, KwaZulu-Natal
Forest Lodge"Dit was baie lekker om daar te kuier. Die mense is almal baie vriendelik."
"It would have been good to have had food outlets near the main beach with kids entertainment like super tube."
St. Lucia-riviermonding, KwaZulu-Natal
Stone Ridge Luxury Self-Catering Units"A very enjoyable destination. The town itself could look a bit smarter but the Isimangiliso Reserve experience was world class. "
"Daar is 'n openbare piekniekplek. Dit was elke dag vol dagbesoekers wat ook die strand gebruik het. Zinkwasi is 'n heerlike, rustige stranddorpie."
"Underberg is asemrowend mooi en bied orals 'n uitsig op die berg. Al die restaurante daar rond kan met liefde besoek word."
"The town itself is a very dirty but the bush and the closeness to the game park is good."
"Dink gerus aan 'n snorkelsessie met Blacktip Reef Sharks by Blue Wilderness, dit is 'n belewenis!"
St. Lucia-riviermonding, KwaZulu-Natal
Stone Ridge Luxury Self-Catering Units"Klein vakansie dorpie met 'n vriendelike gees van die inwoners. Uitstappies om van te kies en te keur asook 'n kaasfabriek, skoenlapper koepel, bootvaarte en veilige strand en natuurreservaat 30 km vanaf St Lucia. Sal weer terug gaan."
"Dit is ideaal as mens soek vir 'n absolute wegbreek van die stad, of op soek is na 'n weggeleë, rustige gebied met privaatheid."
St. Lucia-riviermonding, KwaZulu-Natal
Tree Top Village @ Urban Glamping"Ek het St. Lucia besoek as kind omtrent 2 keer 'n jaar vir 9 jaar lank, en na 18 jaar stel St Lucia steeds nie teleur nie. Dit bly 'n pragtige plek met vriendelike inwoners en die natuur word beskerm, wat na aan my hart lê. St. Lucia sal altyd my vakansie dorp bly. 'n Bietjie bos, 'n bietjie see, wat meer wil jy hê?"
"Oslo Beach het nie 'n swemstrand as sulks nie en naaste swemstrand is of Port Shepstone of St Micheal's-on-Sea. St Micheal's-on-Sea is 'n baie lekker swemstrand. Gelukkig is als baie naby, binne 'n 10 km radius en is daarom nie 'n groot negatief nie."
"Beslis 'n voorkeur en uitsoek bestemming; daar is genoeg interessanthede om mens besig te hou, daar is ook genoeg vir die kinders om te geniet."
"People are friendly where ever you go. Walking distance from beach, Shoprite and restaurants."
"Woodgrange is great for a beach getaway, close to the swimming beach in Hibberdene and good fishing. There is a Spar and a PnP (small one) nearby, and one or two restaurants/coffee shops."