Geverifieerde Resensie
KwaZulu-Natal
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in KwaZulu-Natal bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6800 resensies.
"I was born in Durban, I am saddened to see the poor state of the ocean and tourist attractions, filled with pollution and filth. This province needs TLC if they wish to draw people to it."
"Has become too commercialised and not stopping. The road space and traffic is problematic and the reckless drivers should be controlled more."
"Ongelukkig het waterbesoedeling weerens 'n invloed gehad. Uvongo-strand was toe vir die volle tydperk van ons vakansie. Dit is ongelukkig nie net Uvongo nie, dit is 'n gedurige probleem in hoofseisoene in die suidkusarea en 'n onaanvaarbare risiko en ongemak."
"Pragtig, my man was 'n polisiebeamte daar baie jare gelede en dit was vir hom baie spesiaal om weer daar te kon wees."
"Baie mooi en eksklusiewe area, naby Ballito. Die twee granny pools wat voorsiening maak vir klein én ouer kinders/grootmense, is 'n baie goeie idee. Groot keuse van winkels baie naby."
"Strand is baie vuil en word nie skoongemaak nie! Net die paaie word skoongemaak. Dis 'n jammerte dat ons met sulke munisipaliteite moet sit. Strand is vol papiere, doppies, hoenderbene, sigaret stompies, ens."
Paulpietersburg, KwaZulu-Natal
Fels Retreat Lodge"Bietjie uit die pad, maar die lodge maak dit die moiete werd."
Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal
Matts Rest B&B or Self Catering"Die dorp val uitmekaar uit. Infrastruktuur is nie goed nie. Baie probleme met krag, water en ander dienste. Die strate in die stad is in 'n baie swak toestand met menige slaggate. Die padwerke op die N3 gaan aan vir jare en veroorsaak lang oponthoude op die pad in en uit PMB. Jy gaan daarheen omdat jy daarheen moet gaan, of omdat jy oorslaap op pad tussen bestemmings. Daar is lekker plekke om te besoek in die omgewing, bv. die hele Midlands Meander, maar dan sal jy eerder daar iewers wil bly."
"Small town, it was just that the beach was not accessible in the afternoons, and some of our people got sick due to the contaminated ocean. But we love Scottburgh have been going there since 1992."
"Daar is nie veel om te doen nie. Pick 'n Pay is o.k. en die vis- en tjips-winkel op Kingsway-straat se kos is regtig lekker."