Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 5311 resensies.
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Amber Moon"Baie te doen, baie plekke te sien. Ideaal vir naweek-wegbreek."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Hidden Grace"Paaie vol gate. Hoofstraat baie raserig, veral as jy in restaurante sit."
Sentraal Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
A Touch of Grace"Dit bly en sal altyd 'n plek van groot waarde in ons harte wees, omdat ons hele gesin daar geswot het."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Michael-Angelo Guest House"Rustige, pragtige, skoon plek. Ongelooflike restaurante, gastehuise en vriendelike mense."
Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Bietjie Vrede"Due to the nearby mines, the accommodation in the area that is affordable caters for contractors. It was a pleasant surprise to find accommodation that is affordable for business travel and that is not in the contractors class. "
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Otters' Haunt"Sal weer soontoe gaan, het rustige atmosfeer langs rivier gesoek, sal net seker maak volgende keer vir ander blyplek."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Tshikwalo Lodge"Ons het nie een van die Groot 5 gesien nie, maar sal wel weer gaan."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Schilbach House"Ons kon nie veel doen in Parys nie omrede ons net vir 'n kort tydperk daar was vir 'n troue en met die baie reën was dit nog moeiliker om alles te besigtig wat ons wou. Die winkeltjies in die hoofstraat het ons dadelik beïndruk. Ons het net baie slaggate gehad in die pad wat ons moes ry na The White Giraffe, Schilbach Street. Hoop ons kan weer eendag terugkeer na Parys om langer tyd te spandeer."
Skeerpoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Brown's Cabin and Cottages"Skeerpoort is an absolute gem. Farm-style living with the comforts of modern living. There is also so many activities in the surrounding areas which caters to every taste. Looking forward to our next visit."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Mistique Waters"Vriendelike mense, pragtige omgewing en talle inkopie-geleenthede vir die vroue."
Van der Hoff Park, Ontsnap Uit Johannesburg
Sunset Manor Guest House"Bietjie ver van Aardklop-terrein, maar is baie rustig."
Faerie Glen, Ontsnap Uit Johannesburg
Corinne Place"Faerie Glen word uitstekend deur die inwoners as veilige tuiste bewaar. Van die beste woonbuurt in Pretoria. Naby aan alle belangrike instansies."
Die Bult, Ontsnap Uit Johannesburg
Dream Stop Guest Rooms"Die Bult was gerieflik naby waar my Suster by NWU studeer. So ons was lekker naby mekaar en die verskillende restaurante maak kuier/etes baie gerieflik."
Flamwood, Ontsnap Uit Johannesburg
The Royal Guest House"Stil omgewing, naby aan winkels en restaurante."
Schoemansville, Ontsnap Uit Johannesburg
Harties Wellness Centre & Accommodation"Baie om te doen en sien."
Die Bult, Ontsnap Uit Johannesburg
Dream Stop Guest Rooms"Alles die besighede is bymekaar, het nie nodig om ver te ry nie en vir Aardklop net die regte omgewing."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Cock & Bull"There was so much to do and see, but we had limited time. Planning to visit again in the near future. The people who sell artistic objects tend to go overboard with their pricing. To actually enjoy the place one would require a week or more. The hawking near the tunnel can be a headache."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
De Kleine Serengeti Game Lodge"Pragtige diere waarvoor jy nie hoef te gaan soek nie. Hier het ek meer diere gesien as wat ek al ooit in die Krugerpark gesien het."