Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 5311 resensies.
Leeuwkloof Valley, Ontsnap Uit Johannesburg
Thala Thala Villa"Dinokeng Big Five Game Reserve is so close, we ended up going for a game drive on our first day and were treated to sighting 3 of the Big 5, and the farm on which Thala Thala Villa is located also had their own game - it was such a treat!"
Magaliesburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Matlapa Lodge"Die kinders het Maropeng en die Sterkfontein-grotte veral geniet. "Candle dipping" ook 'n heerlike aktiwiteit. Netjiese Superspar wat baie naby is. "
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Tendeni Private Lodge"Wens ons het die Groot Vyf gesien! Verder heerlik wild gekyk. Sal beslis terugkom vir nog 'n wegbreek en wildkyk in Dinokeng Wildreservaat! "
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Mistique Waters"Parys was heerlik, net jammer oor hul water-tekort. Kon by sekere restaurante nie die badkamers gebruik nie en by gastehuis was dit ook 'n probleem. Restaurante is heerlik en mense baie vriendelik en behulpsaam."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Green Door Guest Cottage - Noorder Street"Lekker eetplekke en winkeltjies."
Leeuwkloof Valley, Ontsnap Uit Johannesburg
Mahala View Lodge"Dis veilig en vriendelik die atmosfeer is net rus en bos."
Orkney, Ontsnap Uit Johannesburg
28A Goue Myl"Orkney Vaal Resort is stunning! Weggesteekte juweel!"
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Old Time Gastehuis"Kuier altyd baie lekker. Dit bly 'n interessante dorpie."
Reitz, Ontsnap Uit Johannesburg
BassFeather Country Lodge"Vandag in ons land is daar baie uitdaggings rondom infrastruktuur, maar kyk verby dit en sien die pragitige dorp wat die hoofkantoor van VKB huisves, baie dinge te sien rondom dorp asook in die dorp."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Bali at Scenic Haven Lodge"Die water het baie sleg geruik. Mens moet redelik ver ry om by die winkels te kom."
Villiers, Ontsnap Uit Johannesburg
Niki's Stonehouse B&B"Beperkte kruideniers. Geen restaurante oop."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Wildways Bush Camp"Ons is sommer trots daarop om so 'n reservaat in Gauteng te hê. Ons gaan dit vir seker weer besoek."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Adama Artistic Chalets & Teepees"Baie diere sigbaar sommer met selfry."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Rose Acres Guest House"Die water wat uit die krane kom is baie vuil, sou nie eers daarin stort nie. Weet dit is 'n algemene probleem in Parys."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Hunters Pride 39"I would like to see them mark their self-drive maps more clearly. Not very user friendly."
Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Aloe Room"Baie skoon, baie in die omgewing om te doen. Net werk aan hul kragprobleme."
Hekpoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Magalies Mountain View Cottage"It's close to the Hartbeespoort dam and close to Johannesburg. A good location!"
Kroonstad, Ontsnap Uit Johannesburg
Sevens Guesthouse"Was verras oor die dorp toe ek in die woongebied inbeweeg het."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Mangwa Valley Game Lodge & Spa"Die beskikbaarheid van Groot 5 is baie misleidend en die grondpad het DRINGEND 'n skraap nodig!"
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Dinonyane Bush Lodge"Ons het die natuurlewe baie geniet. Ons het 'n verskeidenheid wilde diere gesien en was besonders gelukkig om renosters baie naby aan die pad te sien."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
The Danes on Vaal"Dinamiet kom in klein pakkies, wat 'n verrassende ervaring. Een van die min mooi dorpies oor in ons land."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Adama Artistic Chalets & Teepees"Ons was by drie piekniekplekke en een voëlskuiling. Elkeen uniek en die moeite werd om weer te besoek. Wild is volop."
Standerton, Ontsnap Uit Johannesburg
Twee Mossies Herberg"As all towns in South Africa they battle with poor service delivery but I still enjoyed my stay and my focus was to finish my work and I did!"
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Chameleon Bush Lodge"Nog jong reservaat, maar ek glo dis 'n uitstekende alternatief vir diegene wat die bos-ervaring binne Gauteng wil geniet."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Six Second Avenue"Yes we were very impressed with Parys. It was neat and clean. We enjoyed seeing the mini Eiffel Tower and lovely quaint shops in that street, as well as the wide Vaal river banked by its beautiful trees."