Geverifieerde Resensie

Escape From Johannesburg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 5311 resensies.

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

Schilbach House

"Eendag as mens oud word kan mens aftree daar, baie mooi plek."

Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg

Tshikwalo Lodge

"Wat 'n wonderlike konsep. 'n Wildreservaat binne 2 uur van my voordeur af. Met keuses van verblyf en restaurante vir die wie nie selfsorg nie. Wild loop vrylik rond wat dit 'n wonderlike ondervinding maak. Paaie vir selfrywildbesigting is netjies uitgelê met interessante stilhouplekke. Ek sal enigetyd weer gaan en kan dit beslis aanbeveel."

Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg

Presidensie Guest Rooms

"So 'n pragtige dorp, maar ongelukkig is daar drastiese agteruitgang van die paaie en sekere geboue in die midde dorp."

Cullinan, Ontsnap Uit Johannesburg

117 on Oak

"Ongelooflike dorpie, perfek vir ‘n bietjie blaaskans."

Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg

Tshikwalo Lodge

"Sal die self-wildritte aanbeveel. Groot 5 is min en baie moeilik om te sien."

Leeuwkloof Valley, Ontsnap Uit Johannesburg

Lethula

"So baie om te besigtig en te besoek binne kort afstande."

Cullinan, Ontsnap Uit Johannesburg

Cullinan Diamond Lodge

"Ideaal vir 'n een dag-uitstappie. Selfs al besoek jy ook die myn."

Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg

Mooiplasie Bush Camp

"Paaie kan gerus 'n bietjie wyer gemaak word. 'n Mens moet elke keer met jou voertuig in die veld in padgee as daar verkeer van voor af kom. Piekniekplekke is pragtig."

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

Dam 'n Devine

"Cute little main road with stores. We didn't do much else. It seems that most of the attractions are adventurous outings and shopping."

Heilbron, Ontsnap Uit Johannesburg

96 On Bree Guesthouse

"Die dorp self gaan baie agteruit, soos maar met die res van die kleiner dorpe in SA. Plase rondom Heilbron is pragtig en daar is vooruitgang."

Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg

Chameleon Bush Lodge

"Very good, especially being so close to the city."

Senekal, Ontsnap Uit Johannesburg

Senekal Self-Catering Accommodation

"Gaan besoek gerus die kerk en kyk na die standbeelde en versteende hout."

Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg

OuKlip Game Lodge

"Great travel destination and no need to drive all the way to Mabalingwe."

Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg

The Feather Hill Boutique Hotel

"Great town with some new and unexpected things to do."

Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg

Out of Africa Lodge

"Hartbeespoort het beslis genoeg om jonk en oud besig te hou. Die gunsteling was Cameleon Village met die Leeu Park, winkeltjies en verskeie restaurante. Die verkopers by die dam wal kan bietjie lastig wees maar dis die moeite werd om daar om te ry. Vir die boekwurms is daar 'n goedkoop boekwinkel by Damdoryn Junction wat ook Langspeel Plate en Xbox/PS speletjies teen spot goedkoop pryse verkoop."

Leeuwkloof Valley, Ontsnap Uit Johannesburg

Roratau Tented Bush Camp

"Baie natuurlewe en baie voëls. Baie spesiaal."

Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg

ATKV Buffelspoort

"Die Hartebeespoortdam-pad is baie lelik, ek sal dit nie aanbeveel dat daardie pad gery word nie."

Sasolburg, Ontsnap Uit Johannesburg

Be My Guest Hotel and Conference

"Great place to get out of the busy cities, nice and accommodating."

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

Gegund Gasteverblyf

"Dorpie lyk sleg en verwaarloos. Winkeltjies is nog steeds mooi en lekker om deur te loop."

Blad
Blad 88 - Wys 2611 tot 2640

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang