Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28563 resensies.
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
18 on Adderley"Was ons eerste besoek aan Robertson en was bekoor met die mooiste berge en wynplase in die omgewing. Montagu is nie ver van Robertson nie, wat ook 'n heerlike dag uitstappie was."
"Agulhas was en is nog altyd pragtig. Skoon mooi en hartroerende sonsondergange maak vir my droom wegbreek."
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Fynbos Cottage"Ek kom te min in die area, maar na my mees onlangse ervaring sal ek definitief meer in die gebied wil kom. Daar is onverwags baie om te doen in die omgewing!"
Vredenburg, Ontsnap Uit Kaapstad
Nelheim"Vredenburg itself is a good stepping stone for surrounding destinations eg. Saldanha, Jacobsbaai, Paternoster etc."
Barrydale, Ontsnap Uit Kaapstad
Little Karoo Dream"Veilige, netjiese dorpie met interessante eetplekke en ander bedrywe. Besoek aan die wewery en hotel is 'n moet."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Clanwilliam Accommodation"Baie mooi ou dorpie, sal dit weer besoek."
"Elgin Railway Market is a definite place to visit again and again!"
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Hermanus Lodge on the Green"Hermanus had become so over rated and offers very little compared to years gone by."
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
Elephants Trail Cottage"Daar was 'n kragopwekker wat saans beurtkrag verligting voorsien het. Ons was baie dankbaar!"
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
D.V. Engelhijs"Ons was in 2007 laaste in Paternoster. Ten spyte daarvan dat die dorpie baie uitgebrei het, het dit steeds die tipiese Weskus gevoel."
"Het gevind dat Paarl goed geleë is om die wynroete en nabye dorpe te verken."
Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad
Aan d' Oewer Bed & Breakfast"Pragtige omgewing met al die sitrus- en ander boerderye, lekker vrugte, interessante padstalle, naby die Sederberge."
"Mooiste strand wat ons in 'n langtyd besoek het - met die Breederivier wat ook daar is. Baie plek om te stap en te verken. Goeie restaurante, heerlike kabeljous geëet by Anchorage."
Moorreesburg, Ontsnap Uit Kaapstad
Vleidam Guest Farm"Dit het alles wat jy nodig het en is naby aan al die mooi plekke om te besoek."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Sea Cottage"Vir ons wat in die Kaap woon, is Yzerfontein die ideale vakansiebestemming - veral vir 'n kort wegbreek. Dis nie te ver nie, dis pragtig en dis 'n netjiese en skoon kusdorp met genoeg verblyf."
"Wonderful whale sighting spot, 91 whales in bay today (aerial spotting), will definitely be back."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
On the Beach"Verras met die dorpie. Ongelooflike stapplek langs see. Strand netjies en skoon."