Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 16384 resensies.
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Paters Nessie"Very beautiful town. Still as peaceful as you expect from a holiday destination. Food is superb at the restaurants."
"Beautiful little town. Loved the fruit farms and countryside and enjoyed the famous nursery and the coffee shop in town that offered amazing coffee and cake!"
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Komyntjie 1"Mense is vriendelik en behulpsaam sal enige persoon aan raai om te gaan kuier in Paternoster."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Kon-Tiki Cabin"Yzerfontein lyk algemeen na 'n redelik veilige dorp - definitiewe pluspunt!"
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
The Nels - Cabins with a View"Very beautiful and peaceful place."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Kiewiet"Bietjie te dooierig buite seisoen. Te veel bedelaars en smouse wat baie lastig is. Restaurante oorskat. Drie benut - diens nie goed en vergelyk in geheel nie goed met eetplekke elders nie. "
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Beach Cottage 2"Pragtige kusdorp met lekker restaurante. Mooi see-uitsig."
"Greyton is 'n ongelooflike dorp. Dit is rustig en skoon met die oulikste winkeltjies. Ons was so mal daaroor. Ons mag dalk net eendag permanent soontoe trek."
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
La Montagne Lodge"Cute small town with loads of culinary delights and little creative nooks to enjoy."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Jaloersbaai Guest Cottage & Nes"Ek kan nie oordeel nie. Die onstandighede was heelemal buite gewoon met vulkaan Tonga se uitbarsting. En dan was daar nog die uiterste hittegloed wat die Kaap getref het. Ook as gevolg van die vulkaan. Spar was mooi skoon en het alles wat mens nodig kry. Naby baie plekke. Goeie ligging."
Wellington, Ontsnap Uit Kaapstad
Merlot171 B&B"Loved the place. If you are looking for a breakaway from a busy city life, Wellington is the place to be."
Dwarskersbos , Ontsnap Uit Kaapstad
Dwarslêbos"Pragtige, rustige plek. Baie vrolike mense wat die heeltyd groet. Een seun skree sommer "Hallo, Oom!" Was net in my noppies om te sien die goeie maniere wat die jong seun het. Dankie almal in Dwarskersbos. Ek my naweek sommer baie baie geniet daar."
Wellington, Ontsnap Uit Kaapstad
Sweetwater Guesthouse"Pragtige dorp vol historiese rykdom, klipgooi van die Paarl, baie wynplase, pragtige berge reg rondom."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
The Lazy Daisies"Omdat ons buiteseisoen daar was, was die keuse van restaurante redelik beperk gedurende die week. Ons het wel 'n paar juweeltjies ontdek. As jy vars vis wil koop, gaan liewer na Laaiplek toe, baie beter keuses."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Strandlopertjie"Ons was op 'n Maandag daar, en meeste restaurante was toe, sommige ook op Dinsdae toe. Die 1 oop restaurant was vol bespreek, en kon ons nie help nie."