Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 16384 resensies.
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Kleinzee Oceanfront Guesthouse"Vir seker die plek as jy net rustig wil wees en wegbreek van die gewoel."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Kormorant Apartment"Die dorp het al die groot winkels. Jy kan alles wat jy nodig het daar gaan kry."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Beach House"Leeto and Noisy Oyster were both excellent dinner destinations. Paternoster needs a better supplies outlet. We fortunately did our groceries and drinks shopping at home before setting off and I would strongly recommend it."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Dolphin Apartments"Fantastiese restaurante. Sementpaadjie teen die rotse vanaf Vermont is 'n moet!"
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Mabet and Gabriella Guest Rooms"Paaie in dorp in 'n baie swak toestand."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
La Luna Guest House"Gansbaai is 'n oulike dorp en ons het dit geniet om daar te wees."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Marine View"Baie rustige, geskiedkundige en prentjie-mooi kusdorpie."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Mythos"Jy moet van wind en koue see hou. My gevoel is dat Paternoster te gekommersieël word en dat die "ou" Paternoster gaan verdwyn. Die "vissersdorpie" is nie meer sigbaar nie. Paternoster het self nou ook 'n waterfront met baie duur restaurante."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Paternoster Hotel"We love Paternoster as a destination and would visit again."
"Tweesnydende lem. Die berge is besonders en dorp se besienswaardighede was puik, 'n plesier vir die brein, maar die dorp self is onnet en die pad uit die dorp na die gastehuis het op 2 plekke swart sakke gehad langs pad wat oop gemaak was en vullis het verstrooid langs dit gelê, oor al drie dae van ons verblyf. Nie mooi so op intrapslag nie. As dit nie vir swartsakke was nie, kon dit 5 ster gewees het. Omdat dit 'n doodlooppad is glo ek sterk dat vele landgoedeienaars oor die drie dae verby daardie sakke gery en geïgnoreer het."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Paternoster's De Oude Muragie"Dit sal baie help as daar 'n winkel beskikbaar is vir ten minste tot 20:00 die aand, asook 'n medical vending machine wat 24 uur beskikbaar is."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Potters Rest Studio 1"I go there on holiday at least once a year because it's paradise! A great escape from city life."
"Dis baie warm hierdie tyd van die jaar in die Paarl. Ons was daar vir besigheid. Maar dis nietemin 'n pragtige dorp, sentraal geleë tot wonderlike plekke in die Wes-Kaap."
Wellington, Ontsnap Uit Kaapstad
Hexberg Cottage"Dit was 'n ervaring en ons het dit baie geniet, behalwe dat dit die hitte-naweek was."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Accommodation @ Sea Trader"Dorp stil en rustig. Min aktiwiteite in baai."
"Baie interessante area met baie geskiedenis. Die enigste probleem is dat werkers/eienaars/bestuurders in restaurante en winkels nie baie vriendelik is nie, mense kom baie bot voor. Ons het eers gedink dit is net die een plek maar na die die derde winkel/restaurant met selfde ondervinding het ons besluit dat die mense in Agulhas besoekers in die dorpie as 'n oorlas beskou. 'n Glimlag kos niks en daardie besoekers is hulle eintlike inkomste ─ sonder toeriste sal hulle dalk nie 'n bestaan maak nie."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Leegle"Gansbaai has developed into a positive and great mini-dorp! There is everything for anyone. People are friendly and you have De Kelders, Gansbaai, Pearly Beach, Elim and Bredasdorp as choices to visit as well."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Hermitage Huisies"Pragtige dorp met meer as genoeg alternatiewe akkommodasie tot jou beskikking."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Arumvale Country Retreat"Baie beïndruk met die winkeltjies en eetplekke op die dorp. Besoek graag Tredici, Grace + Merci en La Sosta, asook die Saterdah Under the Oaks mark."