Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 16603 resensies.
"Uitstekende dorpie. Rustigheid en die sneeu en berguitsigte was baie mooi. Saterdag rustig deur die dorpie gestap en by talle eetplekkies en kunsgalerye aangedoen. Almal werk saam sodat Greyton (Kaapse finalis) Dorp van die Jaar wen, oral in die dorp is baniere aan die pale. Het baie mooi alternatiewe verblyf gekry, maar moes Vrydag en Saterdag by verskillende plekke oornag."
"Ons het die rustigheid baie geniet. Kinders ry fiets in die strate. Mooiste staproetes in en om die dorp."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Dolphin Apartments"Regtige baie pragtige plek. Baie skoon omgewing."
Bredasdorp, Ontsnap Uit Kaapstad
Haus Barbara Guest House"Wat 'n lekker klein dorpie. In die midde van ander dorpe soos Napier, Aghulas en Arniston wat ons gaan verken het."
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Yellowstone Cottages"Gorgeous place and friendly locals - do visit and support the donkey sanctuary!"
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Karibu Self-catering Accommodation"Baie goeie bestemming met variasie van dinge om te doen. Ons het die Fernkloofdagstaproetes baie geniet en tot by die berghut gestap. Die uitsig daarvandaan is ongelooflik."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Lilybet"Ons het net deurgery vir die aand, so ek kan nie veel kommentaar lewer oor Clanwilliam nie, maar van die bietjie wat ek gesien het, is die mense vriendelik. Ek weet daar is 'n teehuis en verskeie buitelugaktiwiteite in die area - spesiaal vir klimmers en stappers."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Kockies"Die voetslaan-pad al langs die see vanaf Grotto strand tot Vermont is 'n pluspunt! Dit is lekker om te sien hoeveel persone daarvan gebruik maak en al die honde wat die daaglikse wandeling geniet. Genoeg eetplekke om van te kies asook wynplase."
Pearly Beach, Ontsnap Uit Kaapstad
Glipsie By Die See"Baie rustige area. Goed om te herlaai van die gewoel van die stadslewe."
Rawsonville, Ontsnap Uit Kaapstad
ATKV Goudini Spa"Mooiste, pragtigste wynplase. Jammerte dis toe met lockdown."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Seekat on Malmok"Lovely town, awesome locals. We were sad that our favourite breakfast spot, Cathy's was closed due to Level 4, but it allowed us to try some of the other food spots."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Die Skilpadjie"Beautiful all round, most certainly a peaceful destination. Many places need some TLC. I think lockdown affected some businesses. But we will be back for more "soul cleansing" time."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Casa Da Praia"As I know Paternoster well I am aware of the shortcommings (petty crime). For me however the beach and sea are all I am really there for. So when the shops and restaurants weren't open due to dratted Covid, I wasn't perturbed. I just got to spend more time in the water and on the beach and when I wasn't on it, I was looking at it from my wonderful cottage."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
@ Hope 13"Well, with everything going on we weren't able to go to nature reserves or wine tasting, but we did visit Bird Paradise. It isn't far from the dorp and they're not pricey either, but what I can say is I always enjoy Robertson."
Arniston, Ontsnap Uit Kaapstad
Zandleegte"Een van die mooiste dorpies in ons omgewing met die vriendelikste mense."
Bredasdorp, Ontsnap Uit Kaapstad
Old Sam's Cottage"The closeness to Agulhas is a benefit. It is also close to Struisbaai for a seaside experience."
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Listening Wind Self-catering"As jy soek vir 'n rustige kuier by die see is Bettysbaai die plek vir jou."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Paters Haven BnB & Self-Catering"Baie ontspannende en unieke klein dorpie."