Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Port Elizabeth

4.4 / 5  
volgens 599 resensies
Lees regte resensies van Port Elizabeth van 599 geverifieerde gaste.
Indien jy Port Elizabeth besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Port Elizabeth.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Port Elizabeth akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Port Elizabeth Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Port Elizabeth Akkommodasie

428 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R730
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Walmer, Port Elizabeth

African Aquila Self-Catering is vernoem na die majestueuse African Eagle en is in die pragtige tuinwoonbuurt genaamd Walmer in Port Elizabeth geleë. Die gastehuis bied gerieflike selfsorgverblyf naby strande, wink...

20% af Winteraanbod!
VanafR500
R400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Seaview, Port Elizabeth

Tranquillity Inn is 'n ten volle gemeubileerde eenheid op die eienaar se perseel in Port Elizabeth. Port Elizabeth is langs Algoabaai se kuslyn geleë en spog met warm water, veilige strande en 'n sub-tropiese klima...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Parsonsheuwel, Port Elizabeth

Eden Road Guest Suites is in die rustige en boomryke voorstad Glendinningvale in die hartjie van Port Elizabeth geleë, net 2 km vanaf Port Elizabeth se middestad en stapafstand vanaf Grey School en Collegiate Girls...

Vanaf
R1 195
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Port Elizabeth

Thunzi Bush Lodge & Country Lodge is geleë in 'n rustige toevlugsoord van kuswoud en bosveld, en bied plattelandse selfsorgverblyf 30 km van Port Elizabeth se sakekern af. Port Elizabeth merk die begin van die Tuin...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Clarendon Marine, Port Elizabeth

Sea Otters Lodge is in Kinibaai in Port Elizabeth geleë. Dié lodge bied verblyf met 'n see-uitsig en direkte toegang tot die strand. Seefront Otters Lodge het kamers wat na die see front en daar is braaigeriewe o...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Port Elizabeth

Little Rose skuil in die stil woonbuurt Charlo in Port Elizabeth. Ons bied verskeie verblyfopsies. Dit sluit 'n tweeslaapkamerhuis, ateljeekothuis eenslaapkamerkothuis, en 2 gastekamers in. Die Little Rose House he...

15% af Winteraanbod!
VanafR990
R842
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Somerstrand, Port Elizabeth

Admiral's Lodge is in Port Elizabeth se strandfront-voorstad Somerstrand geleë. Dit is naby groot besienswaardighede. Akkommodasie beskik oor 6 kamers en bied slaapplek vir 16 gaste. Al die kamers het gemaklike be...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Walmer, Port Elizabeth

Madison on First bied selfsorgwoonstelle in Walmer, Port Elizabeth. Dit strek 16 km langs Algoabaai en is een van die grootste hawens in Suid-Afrika. Dié woonstel is in 'n veilige kompleks en het 2 slaapkamers. D...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R495
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Mount Croix, Port Elizabeth

Kirknewton is in Mount Croix in Port Elizabeth geleë en bied gerieflike eenhede met slaapplek vir 2. Verblyf word gebied in die Bayview-woonstel of die Courtyard-kothuis, wat elk ’n privaat terras het. Elke eenh...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R620
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Somerstrand, Port Elizabeth

Brighton Mews Guest Suites bied sakpas-, topgehalte-gesinsverblyf aan in drie privaat selfsorgeenhede en dis slegs 10 minute se ry vanaf die Port Elizabeth lughawe. Die huisvesting bestaan uit 2 eenslaapkamereenhed...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Port Elizabeth het 'n vrolike atmosfeer wat jy aanvoel soos 'n laatmiddag sonnetjie wat op jou vel bak. Hier teen die Ooskus van Suid-Afrika sonbaai die “vriendelike stad” met sy voete in die Indiese Oseaan en sy kop tussen die olifante van Addo. Lekker strande, mense en aktiwiteite skep 'n perm...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za