Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.52 uit 5 gekry volgens 20205 resensies.
Joyce B. - 4th April 2019
staying in Welgemoed, Wes-Kaap
Beveel aan.
Pieter O. - 4th April 2019
staying in Swellendam, Wes-Kaap
All coffee shops closed at 17:00.
Janine P. - 4th April 2019
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Pragtige dorpie langs die kus.
Ina J. - 3rd April 2019
staying in Franskraal, Wes-Kaap
Pragtige plekkie, vriendelike mense, beslis 'n groot familie-vriendelike vakansie plek.
Pieter L. - 3rd April 2019
staying in Calitzdorp, Wes-Kaap
Boplaas wynkelder is moet. Heerlike ete en musiek. Moskato wyn en whisky en brandewyn en port baie lekker.
Lauren B. - 3rd April 2019
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
We absolutely loved Yzerfontein! Will definitely be back soon.
Naomi G. - 3rd April 2019
staying in Table View, Wes-Kaap
Good place.
Bonitha B. - 3rd April 2019
staying in Houtbaai, Wes-Kaap
Houtbaai is 'n aangename gemeenskap en die hawe was een van die hoogtepunte. Dis voorwaar 'n pragtige deel van ons land wat jy moet besoek as jy Kaap toe reis.
Judith C. - 3rd April 2019
staying in Kaapse Wynlande, Wes-Kaap
Groen. Rustig en kalm, nes ek daarvan hou.
Annette W. - 3rd April 2019
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
You can easily spend a week here and not get bored.
Lisa L. - 3rd April 2019
staying in Klawer, Wes-Kaap
Klawer se dorp is nie 'n plek om oor opgewonde te raak, maar die One-Stop vulstasie, padstal en wynplaas bly 'n wenner en 'n goeie plek om te stop.
Lisa L. - 3rd April 2019
staying in Louis Rood, Wes-Kaap
Strandfontein is 'n baie mooi en rustige plek.
Elizabeth M. - 3rd April 2019
staying in Glencairn, Wes-Kaap
Dit is uit die gewoel van Kaapstad, maar nog steeds naby genoeg om alles te kan besoek.
Wilma V. - 3rd April 2019
staying in Bellville, Wes-Kaap
Die Kaap is mos net fantasties!
Josephine S. - 3rd April 2019
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Die besoek aan Oudtshoorn was beslis n unieke ervaring!
Hendrik V. - 3rd April 2019
staying in George, Wes-Kaap
George is 'n pragtige plek wat baie vir die reisiger en toeris bied.
Amanda D. - 3rd April 2019
staying in Melkbosstrand, Wes-Kaap
Die Damhuis is 'n uitstekende restaurant met uitmuntende kos.
Michael G. - 3rd April 2019
staying in Helena Heights, Wes-Kaap
Highly recommended for a couple who wish to take a break from the hustle and bustle of the city and need some quiet time by themselves.
Sinexabiso M. - 3rd April 2019
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
Gordon's Bay is a very beautiful and peaceful area. The sea breeze is everything.
Farieda M. - 3rd April 2019
staying in Santosbaai, Wes-Kaap
Santosbaai is 'n goeie toeristebestemming. Sal enigeen aanbeveel.
Norman M. - 3rd April 2019
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Three Sheep Restaurant is ‘n wenner.
Martha D. - 3rd April 2019
staying in Rawsonville, Wes-Kaap
Wat 'n groot verrassing om die woongebied van die dorpie self te kon ontdek. Beslis 'n besoek werd.
Christiaan Mauritz V. - 2nd April 2019
staying in Bergvliet, Wes-Kaap
Baie veilige gemeenskap.
Ruan V. - 2nd April 2019
staying in Constantia, Wes-Kaap
Constantia is a great area.
Barry P. - 2nd April 2019
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Skoonste, netjieste dorp wat ek in jare gesien het. Lieflike sonsondergange, rustige atmosfeer en die see, strande en natuur hier is iets om te sien.
Liza W. - 2nd April 2019
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Mooiste Weskus-dorp waar almal 'n bydrae lewer vir die erfenis daarvan.
Thulani L. - 2nd April 2019
staying in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap
It's a busy town but beautiful though.
Elaine E. - 2nd April 2019
staying in Robberg, Wes-Kaap
Pleasant surroundings but rather too far from Plettenberg Bay amenities.
Elizabeth F. - 2nd April 2019
staying in Bloubergrant, Wes-Kaap
Dankie vir 'n heerlike verblyf.
Leeman H. - 2nd April 2019
staying in Bellville, Wes-Kaap
Alles is lekker naby, winkles en entertainment.
Nicolene B. - 2nd April 2019
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Pragtige Weskusdorpie en nader aan die natuur en seelewe kan jy nie kry nie! Kan nie wag vir ons volgende besoek nie!
Elna W. - 2nd April 2019
staying in Breederiviervallei, Wes-Kaap
Pragtige omgewing met wonderlike plekke om te besoek.
Elna W. - 2nd April 2019
staying in Worcester, Wes-Kaap
So lekker sentraal geleë om sommer 'n hele klomp plekke en dorpe te besoek!
Botha V. - 2nd April 2019
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Net jammer die verkeer was bitter sleg van Somerset-Wes tot in Hermanus en terug!
Henk D. - 2nd April 2019
staying in Die Boord, Wes-Kaap
Quiet neighbourhood, but nothing special there worth travelling for.
Nathan H. - 2nd April 2019
staying in Boston, Wes-Kaap
Dis baie sentraal.
Jacques B. - 2nd April 2019
staying in Table View, Wes-Kaap
Best view of Table Mountain and very nice restaurants and bars around.
Andries B. - 2nd April 2019
staying in Houtbaai, Wes-Kaap
Houtbaai is altyd op ons reisplan as ons die Skiereiland besoek.
Jackie G. - 2nd April 2019
staying in Calypso Beach, Wes-Kaap
Pragtige plek en baie veilig.
Jorika L. - 2nd April 2019
staying in Breederiviervallei, Wes-Kaap
Baie pragtige wêreld.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za