Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.58 uit 5 gekry volgens 39777 resensies.
Jacques S. - 6th April 2021
staying in Knysna, Wes-Kaap
Buffelsbaai is defnitief 'n besoek werd - die strand is pragtig vir swem, stap ensovoorts. Stop gerus by die plaaswinkeltjie net na die treinbrug vir heerlike hoenderpasteie!
Estelle M. - 6th April 2021
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Baie mooi, maar baie besig.
David T. - 6th April 2021
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Uitstekende vakansiebestemming.
Glynnis R. - 6th April 2021
staying in Greyton, Wes-Kaap
Greyton is absolutely delightful.
Madecelle S. - 6th April 2021
staying in St. Helenabaai, Wes-Kaap
Kort net 'n klein klerewinkel.
Sarel P. - 6th April 2021
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Daar is soveel te sien en te doen. Die plek sal jou kan besig hou vir weke.
Niel K. - 6th April 2021
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Dit is 'n pragtige dorp en omgewing.
Elmaree V. - 6th April 2021
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Love Hermanus.
Tanya P. - 6th April 2021
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Cape Town feels like a different country. Clean and well maintained with lots to do.
Juanita E. - 6th April 2021
staying in Velddrif, Wes-Kaap
Het die kuierplekke geniet. Rustige plekkie.
Nicolene S. - 6th April 2021
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
Struisbaai is 'n baie aangename plek om vakansie te hou.
Elzette C. - 6th April 2021
staying in Dwarskersbos , Wes-Kaap
Rustig en veilig.
Rudi L. - 6th April 2021
staying in Pringlebaai, Wes-Kaap
Pringlebaai is 'n baie lekker plek.
Nadia H. - 6th April 2021
staying in Saldanhabaai Munisipaliteit, Wes-Kaap
Ek was rêrig baie beïndruk, geen klagtes.
Johann C. - 6th April 2021
staying in McGregor, Wes-Kaap
Ideale wegbreekbestemming om te gaan rus en in veiligheid deur die dorpie te drentel vir daaglikse oefening.
Loretta G. - 6th April 2021
staying in Witsand, Wes-Kaap
Witsand is 'n veilige bestemming en 'n toeristevriendelike dorp.
Linda D. - 6th April 2021
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Ek love die Kaap. My droom om eendag daar te kom woon voor ek omkap!
Marene V. - 6th April 2021
staying in Onrus, Wes-Kaap
Pragtige dorpie met heerlike stap- en drafpaadjies langs die see.
Dirk I. - 6th April 2021
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Really nice and friendly place. All kinds of tourist attractions.
Tanja F. - 6th April 2021
staying in Bettysbaai, Wes-Kaap
Dit vat bietjie van die ontspanning weg om die heeltyd die bobbejaan-risiko in ag te neem, maar dis alles deel van die omgewing se skoonheid.
Nikki F. - 6th April 2021
staying in Boggomsbaai, Wes-Kaap
Lovely place!
Elizabeth B. - 6th April 2021
staying in St. Helenabaai, Wes-Kaap
Min eetplekke.
Michael S. - 6th April 2021
staying in Pringlebaai, Wes-Kaap
Great Little Village with good food at very reasonable prices.
Ruben L. - 6th April 2021
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Lekker kuierplek.
Farren M. - 6th April 2021
staying in Stilbaai, Wes-Kaap
Mense baie vriendelik, soms onwelkom gevoel maar in die minderheid.
Zebulon M. - 6th April 2021
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
That’s a marvelous city to go.
Linette M. - 6th April 2021
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Dis ons plek daardie.
Liezel V. - 6th April 2021
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Soveel om te doen en om met kinders te doen.
Lorette D. - 6th April 2021
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Lekker rustige plek.
Pieter J. - 6th April 2021
staying in Saldanhabaai Munisipaliteit, Wes-Kaap
Mooi skoon.
Mariette L. - 6th April 2021
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Mooi omgewing.
Johan & Sonja J. - 6th April 2021
staying in Gansbaai, Wes-Kaap
Gansbaai is ver genoeg van die stedelike gebiede om steeds heerlike stil vakansies te bied vir dié wat uit die stadsgewoel wil kom.
Annalieze V. - 6th April 2021
staying in Elandsbaai, Wes-Kaap
Elandsbaai is 'n heerlike plek waar almal vriendelik is, waar jy so bietjie rustigheid kan kry van al die gejaag van die stad.
Timothy T. - 6th April 2021
staying in Velddrif, Wes-Kaap
Very nice 'sleepy hollow' as a breakaway.
Andre O. - 6th April 2021
staying in Robertson, Wes-Kaap
Die gholfbaan is uitstekend en baie lekker eetplekke.
Marlize S. - 6th April 2021
staying in Wildernis, Wes-Kaap
Netjies skoon, binne 'n paar min kan jy by n winkelsentrum wees, restaurante en strand.
Barend P. - 6th April 2021
staying in Knysna, Wes-Kaap
Ongelooflike bergfietsry-roetes en baie mooi natuurskoon.
Jeanine G. - 6th April 2021
staying in Sedgefield, Wes-Kaap
Sedgefield is a hidden gem. We will definitely return soon.
Elizabeth R. - 6th April 2021
staying in Elandsbaai, Wes-Kaap
Bring cash is you want to buy fish at the harbor. There is only one ATM in town, but there is not always money in it.
Janine P. - 6th April 2021
staying in Gansbaai, Wes-Kaap
Beautiful coastal town, friendly residents. Harbour is breathtakingly beautiful, especially at night.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]