Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.56 uit 5 gekry volgens 30825 resensies.
Vyoniver M. - 18th October 2019
staying in Jacobsbaai, Wes-Kaap
Pragtige verblyf.
Tom D. - 17th October 2019
staying in Little Brak, Wes-Kaap
Pragtige en rustige kusdorpie. 'n Juweel op die Tuinroete.
Michael C. - 17th October 2019
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Great holiday destination for the whole family.
Nolubabalo M. - 17th October 2019
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Mossel Bay is great.
Raymond M. - 17th October 2019
staying in Bredasdorp, Wes-Kaap
Sal beslis weer daar stop.
Magda B. - 17th October 2019
staying in Jacobsbaai, Wes-Kaap
Absoluut prentjiemooi en rustige omgewing.
Magda B. - 17th October 2019
staying in Ceres, Wes-Kaap
Mooi dorp en omgewing en naby aan ander plekke om te besoek.
Hendrik D. - 17th October 2019
staying in Strand, Wes-Kaap
Die Strand het 'n lieflike strand om te geniet en baie om te doen in die omgewing. Genoeg winkels om van die kies en te keur en lekker eetplekke.
David S. - 17th October 2019
staying in Durbanville, Wes-Kaap
Great plek.
Adriaan V. - 17th October 2019
staying in Laingsburg, Wes-Kaap
Tekort aan restaurante.
Amelia D. - 17th October 2019
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Heerlike vakansiedorp, so baie te sien en te doen!
Andre & Anita R. - 17th October 2019
staying in Breederiviervallei, Wes-Kaap
Kom al baie jare in die omgewing so ons hou daarvan.
Lezanne V. - 17th October 2019
staying in Stilbaai-Wes, Wes-Kaap
Fantastiese, skoon dorp en vriendelike mense!
Roné V. - 17th October 2019
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Baie lekker, mooi skoon en fantastiese ligging.
Joanie V. - 16th October 2019
staying in Panorama, Wes-Kaap
Veilige omgewing en sentraal geleë.
Raylene D. - 16th October 2019
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Puik!
Wilfred L. - 16th October 2019
staying in Strand, Wes-Kaap
5 stars.
Hannes K. - 16th October 2019
staying in Moorreesburg, Wes-Kaap
Hou van die dorp.
Renske S. - 16th October 2019
staying in Onrus, Wes-Kaap
Een van dié mooiste kusdorpies in ons land! Sprokiesmooi! Heerlike restaurantjie reg op die strand waar die kinders speel.
Daleen V. - 16th October 2019
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Dit is een fantastiese plek vir 'n vakansie. Word hoog aanbeveel!
Adele W. - 16th October 2019
staying in Stilbaai-Wes, Wes-Kaap
Stilbaai-Wes is die punt van ons hart!
Annelie B. - 16th October 2019
staying in Heroldsbaai, Wes-Kaap
Pragtige vakansieplekkie met mooi, skoon strand.
Lourain C. - 16th October 2019
staying in Somerset-Wes, Wes-Kaap
Een van die mooiste plekke in RSA.
Mary Ann C. - 16th October 2019
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
Gordon’s Bay is the best holiday place ever.
Robert D. - 16th October 2019
staying in De Kelders, Wes-Kaap
Probably better than Hermanus.
Monica J. - 16th October 2019
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Baie mooi vakansieoord.
George H. - 16th October 2019
staying in Greenways, Wes-Kaap
Great stay and great security.
Mickey B. - 16th October 2019
staying in Plettenbergbaai, Wes-Kaap
Ongelukkig kostes baie hoog.
Louise V. - 16th October 2019
staying in Franskraal, Wes-Kaap
My gunsteling-wegbreekdorpie langs die see.
Francois M. - 15th October 2019
staying in Arniston, Wes-Kaap
Soek 'n mens avontuur is 'n besoek aan die grot aangewese terwyl 'n staptog deur die bekende Kassiesbaai met sy historiese vissershuisies wonderlike fotografie geleënthede bied sonder dat jy 'n vliegkaartjie na Griekeland hoef te koop. Gaan eet vis en chips by Milenes in Kassiesbaai en koop sommer van die lekker droë rooikrantz hout vir die aand se braai. As die vis nie byt nie en die Suidoos waai, kan wynliefhebbers Arniston gebruik as vertrekpunt om die Jean Daneel kelder buite Napier te besoek om uitstaande witwyne te proe en te koop. Die gees van Bachus sal die dorstiges verder lei na Strandveld, The Berrio en Black Oyster Catcher kelders by Elim wat normaalweg te vêr van die gebaande weë is. Gaan besoek die L'Agulhas ligtoring en leer iets van die strandveld se geskiedenis en koop op pad terug by Struisbaai 'n vars vissie om op die kole te sit. Wie benodig dan 'n Mall?
Chantel S. - 15th October 2019
staying in Porterville, Wes-Kaap
Lovely, friendly town.
Ingrid C. - 15th October 2019
staying in Montagu, Wes-Kaap
Baie mooi dorp en omgewing. Wens ek kan vir altyd daar bly.
Annette W. - 15th October 2019
staying in Oranjezicht, Wes-Kaap
Dis die perfekte plek naby Kaapstad. 'n Pragtige woonbuurt en rustig.
Hendrik D. - 15th October 2019
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Baie mooi kusdorp en bied baie vir vakansiegangers.
Charnotte G. - 15th October 2019
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Lovely people and beautiful beaches.
Roweena A. - 15th October 2019
staying in Plettenbergbaai, Wes-Kaap
Lekker plekkie.
Christa V. - 15th October 2019
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Pragtig.
Loann K. - 15th October 2019
staying in Ashton, Wes-Kaap
Ek hou van waar Rest4Sure in Ashton sit.
Brink D. - 15th October 2019
staying in Port Owen, Wes-Kaap
Asemrowend mooi.
Leon T. - 15th October 2019
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Oulike en baie rustige dorp.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za