Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35608 resensies.
"Franschhoek is voorwaar nog 'n juweel van Suid-Afrika en word duidelik so bestuur!"
"Persoonlik dink ek Parow is baie sentraal geleë, binne bereik van alles."
"'n Wonderlike, natuurskone paradys met 'n absolute rustigheid en die beste "snoek parcel" op die Weskus!"
"Die Swartbergpas is beslis nie vir mense wat aan hoogtevrees ly nie! Ek beveel eerder die pad deur Meiringspoort aan. Die natuurskoon is asemrowend."
"Besigheidsplekke en ander besienswaardighede meestal binne loopafstand."
"Van haarsalon tot slaghuis tot drankwinkel tot vissers op strand en inwoners - wonderlik! Dorpie pragtig!"
"Kikka in hoofstraat is tops. Paarlberg is verstommend. Verdien meer aandag as 'n besondere natuurbelewenis in die Kaap."
"Lieflike, rustige plek om te wees, net wat ons nodig gehad het. So mooi en skoon!"
"Piketberg is a relaxing town, away from hustle and bustle of big cities. "
"Fantastiese karoodorp met van die beste restaurante wat ons ooit al besoek het met egte Karoo-gasvryheid!"
"Will definitely come back as there is much more I would like to see and explore. Weather is awesome!"