Verified Reviews

Western Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape

Rated 4.6 out of 5 based on 35608 reviews.

Cape Town, Western Cape

Le Petit Chateau Guest House

"Pragtig. Baie om te sien en te doen."

Mossel Bay, Western Cape

201 @ Golf Estate

"We had an incredible time in Mossel Bay, the weather was perfect and the weekend stay too."

Hermanus, Western Cape

Sit-en-kyk

"Een van die mooiste, skoonste kusdorpe in Suid-Afrika."

Hermanus, Western Cape

Bird Rock Cottage

"Love Hermanus, lots to see and do always!"

Sedgefield, Western Cape

The Gull

"We will definitely be back."

Cape Town, Western Cape

Marina Views

"Cape Town is anamazing destination, there is so much to do, so much to see, you will have to visit repeatedly to appreciate all that this area has to offer!"

Langebaan, Western Cape

Accommodation Unwind

"Langebaan is vir ons 'n heerlike uitspanplek. Heerlike restaurante"

Jacobs Bay, Western Cape

Hallo Jacobsbaai

"Baie rustige dorpie. Ons het heerlik ontspan en kon gereeld langs die kus gaan stap. Baie sentraal tussen Saldanha en Vredenburg."

Oudtshoorn, Western Cape

Old Mill Lodge & Restaurant

"Ons is mal oor die stilheid, natuurskoon en natuurlik die mense van die Klein Karoo."

Victoria Bay, Western Cape

Pier Plesier

"Very special location."

Paarl, Western Cape

Nuwerus Lodge

"Paarl is 'n lekker, netjiese en ryk stad."

Mossel Bay, Western Cape

Santos 11

"A beautiful clean town with such clean beaches."

Cape Town, Western Cape

The Garden Cottage

"Pragtige wynplase naby "

George, Western Cape

Lientjies Overnight

"Baie naby aan al die gewilde strande. Asemrowende naruurskoon. Pragtige berge."

Agulhas, Western Cape

Speedo's en Crocs

"The kids couldn't get enough of the blue crystal clear waters at the beach."

Swellendam, Western Cape

Swellendam Overnight Accommodation

"Pragtige dorp met heerlike restaurante"

Agulhas, Western Cape

12 on Golf

"Hierdie is 'n pragtige skoon dorp met heerlike kos op die eet- en drinkplekke se spyskaarte vir goeie pryse. Die boardwalks orals langs die kus, was heerlik om op te stap en sommer net op die bankies te sit en die see te geniet."

Beaufort West, Western Cape

Dreams

"Lekker plek. Mal oor die Karoo Nasionale Park."

St Helena Bay, Western Cape

The Tiki Hut

"Erkentelik was ek baie jare gelede op St. Helenabaai en was totaal stomgeslaan oor hoe dit uitgebrei het. Ek soek spesifiek plekke wat redelik onbewoon is vir wegbreke uit die stad, en het gevoel asof ek die een voorstad vir 'n ander verruil het. Geen kafees is naby die huis nie en verg dus ry met die motor tot in die dorp van die huis af om by winkels ens. uit te kom. St. Helenabaai het nou al te opgebou geraak vir my persoonlik om soontoe te gaan vir stilte en 'n bietjie introspeksie."

Agulhas, Western Cape

18 Storm Sea

"Very friendly people, good experience, its a sight to see for yourself."

Cape Town, Western Cape

Die Strand Woonstel

"Dis maar net die mooiste dorp."

Kleinkrantz, Western Cape

Ocean Pearl Accommodation

"Het baie stories gehoor van Kleinkrantz, maar wat ek daar gekry en gesien het is totaal anders - dit is vir ons baie lekker daar en ons gaan beslis terug na Ocean Pearl toe, dit sal die plek vir ons wees."

Cape Town, Western Cape

Azura Sleep

"Beste stad van Suid-Afrika"

Wellington, Western Cape

Hanna

"I would like to move there someday."

Yzerfontein, Western Cape

64 Atlantic Drive

"Very nice, relaxing and quiet place with beautiful scenery."

St Helena Bay, Western Cape

On Par Selfsorg

"Love die dorp en die mense. Vissersdorpie met soms 'n visreuk maar die ligging en die mense maak op vir die res. Strande en dorp is altyd skoon."

Cape Town, Western Cape

Central 4U

"Would recommend to anyone around the world. Magic."

Beaufort West, Western Cape

Little Lamb

"Ek het nog familie in Beaufort-Wes, maar die plek het baie verander, die geboue word baie nalatig behandel. Beaufort-Wes was 'n baie mooi dorp, dit kan weer wees as mense saamwerk."

Page
Page 134 - Showing 3991 to 4020
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers