Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.57 uit 5 gekry volgens 34191 resensies.
Reinier E. - 6th February 2020
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Oulike dorpie met ryk geskiedenis, lekker restaurante en nog baie meer wat ons wil sien daar.
Werner V. - 6th February 2020
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Hartenbos is net pragtig. Die mense daar is die vriendelikste en alles voel so veilig.
Moira G. - 5th February 2020
staying in Kalkbaai, Wes-Kaap
Lovely vibe, but has parking issues.
Colin T. - 5th February 2020
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
Some very nice bars and restaurants as well as wine estates in close proximity.
Vagn C. - 5th February 2020
staying in Bettysbaai, Wes-Kaap
Penguins colony not crowded by tourists.
Alti K. - 5th February 2020
staying in Milnerton, Wes-Kaap
Lekker sentraal.
Anita E. - 5th February 2020
staying in The Island, Wes-Kaap
Onthou net om jou muskietweerder saam te bring!
Lappies L. - 5th February 2020
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Skoon, vriendelike, veilige stranddorp.
Serena T. - 5th February 2020
staying in Mykonos, Wes-Kaap
Excellent breakaway destination.
Chantal A. - 5th February 2020
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Impressively clean, made such an impression.
Samantha B. - 5th February 2020
staying in Britanniabaai, Wes-Kaap
Really nice place, was my second time there. So nice and quiet and beach view was amazing.
Kath V. - 5th February 2020
staying in Nature's Valley, Wes-Kaap
Tsitsikamma and Monkey sanctuary are great.
Madeleine B. - 5th February 2020
staying in Parklands, Wes-Kaap
Dis rustig en veilig daar.
Marita M. - 5th February 2020
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Lieflike omgewing en pragtige kunsskatte.
Lizelle V. - 4th February 2020
staying in Paarl, Wes-Kaap
Wees gewaarsku dit is baie warm daar.
Sonja G. - 4th February 2020
staying in Stilbaai-Wes, Wes-Kaap
Ons het die bokkies in die aand geniet wat in die straat geloop het. Die hawe waar almal by mekaar kom en wag vir die vissers bote het 'n groot aantrekking vir almal. Jongensfontein is iets om nie mis te loop. Dit is 'n stukkie van die hemel.
Dirk U. - 4th February 2020
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Mosselbaai / Danabaai is seker die lekkerste familie bestemming ooit! 10 uit 10! 1 dag as ek groot is wil ek ook daar bly.
Mianne D. - 4th February 2020
staying in Wildernis, Wes-Kaap
Ons het die hele week reën gekry. Wildernis is baie naby die omliggende dorpe. Ons kon nog steeds baie doen. Wildernis self is 'n pragtige dorp.
Johan V. - 4th February 2020
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Ek ken nie vir Beaufort-Wes nie, want ek slaap net een aand oor, maar wat ek gesien het was vir my mooi.
Noeline V. - 4th February 2020
staying in Rosendal, Wes-Kaap
Beautiful and tranquil area.
Chanel D. - 4th February 2020
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Great little breakaway town. Locals are friendly and very welcoming.
Shamiela B. - 4th February 2020
staying in Durbanville, Wes-Kaap
Feels like heaven!
Abraham E. - 4th February 2020
staying in Piketberg, Wes-Kaap
Uitstekend. Sonder twyfel is dit 'n baie veilige omgewing en die mense is baie bedagsaam.
Nokuthula Z. - 4th February 2020
staying in Muizenberg, Wes-Kaap
It gets quite cold. But the location is absolutely beautiful and worth every cent spent.
Lize B. - 4th February 2020
staying in Plettenbergbaai, Wes-Kaap
Dit is baie mooi en lekker om daar te wees.
Michelle J. - 4th February 2020
staying in Franskraal, Wes-Kaap
For a quiet getaway only, nothing for 30 km each side.
Douw S. - 4th February 2020
staying in Kleinmond, Wes-Kaap
Hawe-ontwikkeling bied heelwat vermaak.
Kobus D. - 4th February 2020
staying in L'Agulhas, Wes-Kaap
`n Oord om weer te besoek.
Rynette P. - 4th February 2020
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Love die seaview.
Glaudi S. - 4th February 2020
staying in Kleinbaai, Wes-Kaap
Pragtige, rustige buurt met die mooiste see-uitsigte.
Samantha Z. - 4th February 2020
staying in Mykonos, Wes-Kaap
Ek sal dit aanbeveel vir dié wat rêrig 'n Greek island experience wil ervaar.
Deon G. - 4th February 2020
staying in Franschhoek, Wes-Kaap
Dit is 'n ongelooflike lekker dorpie met die beste wyne en atmosfeer.
Karna P. - 4th February 2020
staying in Rawsonville, Wes-Kaap
Pragtige omgewing, perfek vir uiteet en wyntoere.
Wilmarie S. - 4th February 2020
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Pragtig.
Roelene W. - 4th February 2020
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Beautiful, quiet village.
Prof G. And (Mrs) Prof A J T. - 4th February 2020
staying in Hout Bay, Wes-Kaap
Most pleasant place with its own atmosphere.
Jaco V. - 4th February 2020
staying in Strand, Wes-Kaap
Dit is altyd lekker om daar te wees,veilig. Asemrowend.
Melanie B. - 4th February 2020
staying in St. Helenabaai, Wes-Kaap
Dis 'n mooi plek, ek sal net nie weer na Goblins Creek toe gaan nie.
Chris D. - 4th February 2020
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Baie mooi rustige dorpie.
Carin B. - 4th February 2020
staying in Gansbaai, Wes-Kaap
Gansbaai is uniek! Amper ouwêrelds vasgevange vissersdorpie.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za